Weet jy hoe erg wens ek dat ek een van jou shows kan sien??! Vir die afgelope 7 jare luister ek jou musiek met n diepe hart. Jou stem sit defnitief n merk in my. Veral: 7 jaar, Jenny, Vicky en lief he. Ek kan dit oor en oor speel. Oooh en nie vergeet van Rosie nie. Lewe is moeilik, liefde is die moeilikste. Jou musiek maak sin en ek is net mal daaroor. Al het ek nie so n stem nie, propeer ek tog saam sing. Ek is gewoonlik aleen so niemand kan my hoor nie. ( gelukkig nie😂😂)
Hi Jan jy vertel my lewens weg toe ek nog jonger was het my n man gemaak wat baie dink en liefde gee aan alle mense wie en wat hul ook al is en was liefde ❤vir hulle almal en vir julle almal mooi loop
D song is sooooo my girlfried. Jan blom. Kom speel d song in hermanus wes kaap. Anyway elke keer as my girlriend a blou jeans aan het. Dann dra sy d so asofd dit d eerste was
Ek stap elke dag in Louisiana, maar elke aand kom ek terug na die Suid-Afrikaanse platteland.
Dis diep, hoor.
Daar is nou maarnet iets aan jou musiek Jan, dit vertel verhale van my lewe wat ek self nie in woorde kan uitdruk nie. Dankie aan jou en jou span!
Ek verstaan jou siel,,,,
Wat 'n aanwins vir die Afrikaanse musiekbedryf is Jan. Iemand waarop mens trots kan wees; iemand met 'n herkenbare musiekkland en -styl. Fantasties!
Vir baie Christene was/is dans sonde. Wat van die dans van die siel, na wie se pype dans jou siel... Hierdie is so pragtig, roer die hartsnoere....
Baie waar, die liedjie is verskriklik mooi
Die beste mans stem in SA
Hy kry nie genoeg erkenning nie!
Pragtig baie nostalgies nou! Groete uit LIma Peru!
Beste in die land - Mees underated sanger in SA
How did I end up hear😂 but this sound so good OMG did not expect this.Afrikaans is such a beautiful language.Guy got amazing voice to.
Ek onthou toe dit sonde was. Maar ek het dit nogsteeds gedoen😂
Nog n treffer vir die geskiedenis boeke.
Well done Jan, jy is n legende.
Love jou en jou musiek ..... ek kan nie wag om jou eendag live te sien nie ..... mall oor jou musiek
Wow. Eerste keer wat ek dit hoor en dis net fantasties. Laat my verlang na my grootword jare op platteland. ❤❤
Baie dankie!!!!! Nou maak dit my lus vir n Binge Jan dag!!! N vuurtjie, en dan net agter oor sit, en ons oorgee.....⚓⚓⚓
Dis die soort Jan Blohm song's wat ek love!
Jan jy is een van my beste afrikanse treffers baie liefde vir jou
Hy is die enigste, waardige opvolger vir Johannes Kerkorrel, na by beskeie mening.
Kerkorel kom nie naby hom nie ,
Luister mooi, hierdie is ware siels musiek mense.
Een van die mooiste liedjies ooit!!!
Wow this man has a wonderful voice
Baie mooi liedjie
Vok, ek Hou van die liedjie. Sit nou Al Vir jare buite SA en dit laat my dink aan hoe lekker boere Kan vasdans. So lekker vasdans liedjie.
Lief jou stem ❤ en woorde en hart 🫶🏻
Beautiful tune.. Love dit!!!
Ag dit is so mooi, ek love dit, partykeer luister ek dit paar keer na mekaar.....
Uiteindelik n song met MY bynaam 😄❤
Baie mooi, rustige song.
Wat n beautiful song. Dankie vir die mooi songs
Lekka man lekka ,lank laas n goeie nuwe song gehoor .
Die man weet van emosie insit Cool
The music just keeps getting better
Lekker Jan, lekker. Dit is weer 'n baie goeie een uit jou digters pen en 'n melodie wat die hartsnare raak. Dankie Jan doe so voort.
Absoluut stunning! Jou musiek gee my hoendervleis en heimwee 💖
Net een woord wonderlik woorde baie mooi daai sonde
Diep siel musiek. Perfete stem Jan. Jy mag maar.
♥️♥️
Baie mooi Jan!!
🔊👌
My Gunsteling Liedjie van jou.
I love this song🥰😇
Skitterend Jan! Legend! Sal jy my gedigte toonset? Jy maak magic!!!
Weet jy hoe erg wens ek dat ek een van jou shows kan sien??! Vir die afgelope 7 jare luister ek jou musiek met n diepe hart.
Jou stem sit defnitief n merk in my. Veral: 7 jaar, Jenny, Vicky en lief he. Ek kan dit oor en oor speel. Oooh en nie vergeet van Rosie nie.
Lewe is moeilik, liefde is die moeilikste.
Jou musiek maak sin en ek is net mal daaroor. Al het ek nie so n stem nie, propeer ek tog saam sing.
Ek is gewoonlik aleen so niemand kan my hoor nie. ( gelukkig nie😂😂)
Ek het al sy shows bygewoon en as ek kon sou ek elke show bygewoon het, hy is net eenvoudig enige in sy soort. Love ho.
Beste SA kunstenaar ooit!
Blikskottel Jenny, Ruby en Vicky sy liefde songs bly awsome
Absolutely
Pragtig, verlange na mens se jongdae.!
Dankie Janna net wat ons nou nodig het
Jenny en Rosie is my songs forever
Eks mal oor jou musiek jule het 2016 by my in langebaan amps geleen by 5 o’clock sal dit nooit vergeet nie!!!!
Stunning stunning stunning Jan!! Well done Yster!!
Net een woord vir die song .... BEFOK !!!
Seker een van die beste!!!
Mooier as mooi
Mooier assa bybelversie
Die song soek iemand om mee lekker te sakkie sakkie.. weldone baie nice song
Fantastiese, wel gedaan met nuwe song. Luv dit.
Love dit
Awesome Jan
Goed beter beste. Dis mooi Jan.
Awesome song
Beautiful ❤️ Praat met my hart!
Baie mooi liedjie👌rustig en vol liefde
Op Bravo vanaand jou stelling van ; ek gee jou ook stukkie van my brood! Awesome! Jou musiek kry nou vlerke
Puik. Jan.... Jy moet nooit ophou songs skryf nie. Raak al hoe beter. Like die song kwaai
amazing stem ken hom nie so goed nie maar wat ek van hom gehoor het is meer as bale goed.
Niiiiiice
Awesome song Mnr. Blohm 😎👍
Love love love 😍
Nog 'n awesome tune! Dankie Jan!
Dis my hero 101% liet die musi3k dit praat met my hart maak my mensvo3l. Hoenderfleis lekker
Baie bly oor die nuwe lied. Baie nice
Great stuff hoor, sien uit na die volgende een!
Baie mooi
stunning, mag ons gespaar word om jou op die verhoog te sien xx
Jus love this. VEEL it❤❤😢
Damn, dis nou stunning.
So cool en stunning...
Stunning Bra! Jou tunes is diep. Dieselfde klas as ou Koos Dup.
Jenny onthou.... waar is die tyd heen ?
I love it
Mensig maar dis mooi!!!
Diep mooi liedjie
Excellent Jan Jy is n legend
Stunning
Die beste in sa Punt!
Praat jy❤
laat my dink aan iemand wat ek vandag nog lief het...
Nice!
Baie mooi stem. Lekker melodie met goeie drum en gitaar!
Dis flippen mooi. 😎🤗
Briljant
Wens ek kon die liedtjie n miljoen likes gee!!
legend!!! living!
Kom asb NZ toe vir 'n toer!
Pragtig
So verskriklik mooi ....
Ek love die song❤ Pragtig ❤
Hey UA-cam...have you notice basically everyone skips the adds? We have enough on on tv sets
Love 😍
Beautiful
Hi Jan jy vertel my lewens weg toe ek nog jonger was het my n man gemaak wat baie dink en liefde gee aan alle mense wie en wat hul ook al is en was liefde ❤vir hulle almal en vir julle almal mooi loop
As ek 100% kan eerlik wees.... Dit is 'n awesome song!!!! Maar die video regverdig nie die song nie! waar is die storie in die video Jan?
Fokket jy rock my maat jy mag maar welldone.
Man wat kan sing!
D song is sooooo my girlfried. Jan blom. Kom speel d song in hermanus wes kaap. Anyway elke keer as my girlriend a blou jeans aan het. Dann dra sy d so asofd dit d eerste was
Dankie 🖤🖤🖤✌
netjies boetie
Ek wens net 1 ding! Dat liefde waar is en dat dt rerig bestaan. Al wat ek sien is dis di grootste lieg. Da is net fake liefde
Dit is rerag, liefde bind families, gesinne, partners.