Hi I’m trying to find a South African film made around 1972, I’m not sure if it ever was released about a diamond or jewel thief, filmed on the South African coast, my dad was an extra as a pilot flying a plane in a scene, have you heard of such a film? Thanks
Dit is een van my twee "all-time favourite movies". Ek weet nie of ek hierdie movie of "The Sound of Music" meer as die ander gekyk het nie. Maar ek het albei meer as 50 keer gekyk!😂Ek het Lokval op DVD en het nou al hoevele kere probeer om dit te "pull", sonder sukses. Nou kan ek dit uiteindelik in my OneDrive versameling plaas.🙏
Hi daar. Ja, 'Sound of music' is ook absoluut tydloos en dit was een van die baie flieks wat ek net moes koop op DVD! Ek is nou besig om van die SA flieks as beter gehalte (HD 1080p) te laai en het 'Lokval' al gedoen. Sien Playlist... 'Ou Suid Afrikaanse flieks (HD formaat 1080p)' by ua-cam.com/play/PLr6n6KbbYtjU2hx3ISLNjAECVtOuQxO1T.html Groete! T.
June Seymore is so wonderlik, soos altyd. Vir diegene wat nie weet nie, sy was Agnes😵 in die radio-verhaal "Dans van die Flamink" Alles het elke middag stilgestaan wanneer die episode begin het, soos met Dallas op TV 'n paar jare later. Al drie lewnde generasies van my familie het gedurende daardie halfuur bymekaar gekom om dit te luister.
Fantasties Ge
So Baie Baie bly. 👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻❤️❤️❤️❤️
Hi I’m trying to find a South African film made around 1972, I’m not sure if it ever was released about a diamond or jewel thief, filmed on the South African coast, my dad was an extra as a pilot flying a plane in a scene, have you heard of such a film? Thanks
Sperrgebiet Diamond area number 1 is the films title. It is on YT 😊
@@TrevorMoses312 Baie dankie, Trevor!
Sperrgebiet... Diamantgebied No. 1 (1972) (SA Movie) @ ua-cam.com/video/UD8J14kMs04/v-deo.html
Ivan Hall het my jare gelede vertel dat hierdie rolprent oorspronklik in Engels geskiet is en dan later in Afrikaans oorgeklank was.
Dit is een van my twee "all-time favourite movies". Ek weet nie of ek hierdie movie of "The Sound of Music" meer as die ander gekyk het nie. Maar ek het albei meer as 50 keer gekyk!😂Ek het Lokval op DVD en het nou al hoevele kere probeer om dit te "pull", sonder sukses. Nou kan ek dit uiteindelik in my OneDrive versameling plaas.🙏
Hi daar. Ja, 'Sound of music' is ook absoluut tydloos en dit was een van die baie flieks wat ek net moes koop op DVD! Ek is nou besig om van die SA flieks as beter gehalte (HD 1080p) te laai en het 'Lokval' al gedoen. Sien Playlist... 'Ou Suid Afrikaanse flieks (HD formaat 1080p)' by ua-cam.com/play/PLr6n6KbbYtjU2hx3ISLNjAECVtOuQxO1T.html Groete! T.
June Seymore is so wonderlik, soos altyd. Vir diegene wat nie weet nie, sy was Agnes😵 in die radio-verhaal "Dans van die Flamink" Alles het elke middag stilgestaan wanneer die episode begin het, soos met Dallas op TV 'n paar jare later. Al drie lewnde generasies van my familie het gedurende daardie halfuur bymekaar gekom om dit te luister.
GE Se gesig lewe as by sing pragtig