Daan En Doors oppie Dieggins

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 25 жов 2024

КОМЕНТАРІ • 9

  • @abduragiemsamsodien4887
    @abduragiemsamsodien4887 Місяць тому

    Baie geniet dankie❤

  • @josemartinez-nl8dn
    @josemartinez-nl8dn 3 місяці тому

    Woow Louw Verwey I'll remember him in "The Gods must be crazy"

  • @premierhoner614
    @premierhoner614 Рік тому

    Ag lekker ou fliek gewees.. Was nou n GROOT verrassing om so veel ou en gesoute akteurs saam te kon sien.. Baie dankie vir die plasing van die ou fliek. Ons waardeer dit opreg baie...............

  • @Helgardt6189
    @Helgardt6189 2 роки тому +2

    Het die fliek nou terdee geniet,dankie vir die oplaai.

  • @jacohorn5534
    @jacohorn5534 2 роки тому +4

    Bud spencer en Terrence hill van SA

  • @jannievanderwalt6696
    @jannievanderwalt6696 2 роки тому +1

    Do you maybe have more old afrikaans series ?? some of the hard to find ones like dreunkrans that you posted?? Theres still alot of old afrikaans series that are "missing" that im trying to locate

  • @TheJoStephan
    @TheJoStephan 6 місяців тому

    Rod Alexander in die 70s lyk presies soos Thomas Jane as Andre Stander in die fliek Stander.

  • @MaryPoppers
    @MaryPoppers 2 роки тому +1

    My Oupa het gister verjaar, hy is 88. Hy soek so graag die 1961 fliek deur James Norval - "Spore in die Modder". Is daar iemand wat weet waar ek dit kan kry/kyk?

  • @chrisroothman2664
    @chrisroothman2664 2 роки тому

    Van sit en staan, bly le nog die lekkerste.