4Werke - Roete Na Jou Hart

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 4 жов 2024

КОМЕНТАРІ • 50

  • @MirandaBotha-h9n
    @MirandaBotha-h9n 15 днів тому

    This song is amazing and it reminds me of Cameron Boyce ❤❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @Ama-hi5kn
    @Ama-hi5kn Рік тому +1

    The first 4Werke song I heard and I still love it. 🥰

  • @bertiegerrits548
    @bertiegerrits548 8 місяців тому

    Top de melodie komt tot in je ❤️ groetjes uit België van een ❤️voor iedereen 🤗😉

  • @lappieslabuschagne2428
    @lappieslabuschagne2428 5 років тому +5

    Jip roerende ,diep , treffende lekker luister musiek waarmee jy kan meeleef en geniet ! 10/10

  • @RieZZieman
    @RieZZieman 4 роки тому +7

    Sal die roete na jou hart vir my korter raak
    Dit bly 'n vreemde pad
    Waar sal, waar sal ek jou vind
    In 'n wereld wyd
    Na al hierdie tyd
    Maar ek, ek bly nog hoop kry
    Kan jy my kry op die lang pad
    In die groot Karoo
    Met die maan daar bo wat skyn
    Hou my naby en wys jou hart vir my
    Sal jy my met jou saam vat
    Op die vreemde strate van 'n nuwe stad
    En my naam roep
    En my hart joune maak
    Nou is die einde in sig
    Die reis is verby
    Ek het die roete na jou hart gekry
    In stilte roep ek jou naam
    Tot jy rigting vind
    En eendag langs my staan
    Jou woorde, jou woorde broei in my
    En die boodskap bly
    Al gaan die dae verby
    Sal dit, sal dit wel kan sin maak
    Kan jy my kry op die lang pad
    In die groot Karoo
    Met die maan daar bo wat skyn
    Hou my naby en wys jou hart vir my
    Sal jy my met jou saam…

  • @tessdharvard
    @tessdharvard 10 місяців тому

    I always find my way back to you .... and ways will.

  • @felixilunga8409
    @felixilunga8409 2 роки тому

    We are experiencing and still listening

  • @johanfourie2446
    @johanfourie2446 Рік тому

    PIIETER sy ry uit Kaap na die karoo skrik wakker.Mooi song.

  • @isabella.C
    @isabella.C 5 років тому +2

    DIT is vreeslik mooi. Pragtig! xxx

  • @gertjanzen1878
    @gertjanzen1878 4 роки тому +2

    You guys are so cool

  • @RowenaGreyton-cg7qx
    @RowenaGreyton-cg7qx 10 місяців тому

    I want all the music album

  • @natvisser
    @natvisser 5 років тому +3

    Pragtig !!! Net waarvan ek hou.

  • @user-zy9kd7xy3c
    @user-zy9kd7xy3c 8 місяців тому

    Éu. amooooooóoó vcs❤

  • @MariejiedessSitiso-qj6ql
    @MariejiedessSitiso-qj6ql Рік тому

    Hou van jle Se songs😢😂

  • @yvettevanreenen7189
    @yvettevanreenen7189 Рік тому

    Beautiful song. Love it.

  • @andredutoit444
    @andredutoit444 Рік тому

    Love this song

  • @yolandiedeklerk284
    @yolandiedeklerk284 7 років тому +3

    sjooooeeee hulle weeet net hoe mens se hart roer!!!

    • @sena1153
      @sena1153 5 років тому

      Ek sal die son en die maan vir jou gaan haal

    • @sena1153
      @sena1153 5 років тому

      Ok

  • @shevvonengelbrecht620
    @shevvonengelbrecht620 2 роки тому

    This is a cool song

  • @ChrisKruger-vi8mz
    @ChrisKruger-vi8mz 6 місяців тому

    ❤ ASK her about her job

  • @dawiddevilliers3940
    @dawiddevilliers3940 2 роки тому

    So sweet song

  • @shanicediergaardt6200
    @shanicediergaardt6200 5 років тому +3

    Brilliant✨✨

  • @nitoassumi1885
    @nitoassumi1885 Рік тому

    This is very very exlen band for me

  • @christinagericke3105
    @christinagericke3105 7 років тому +3

    love your music

  • @saloomkilian9507
    @saloomkilian9507 3 роки тому

    Beautiful

  • @deonevosloo
    @deonevosloo 2 роки тому

    Love di song

  • @odettebotha3593
    @odettebotha3593 5 років тому +1

    Wowwww wat n song😐😐😍☺

    • @RieZZieman
      @RieZZieman 4 роки тому

      Sal die roete na jou hart vir my korter raak
      Dit bly 'n vreemde pad
      Waar sal, waar sal ek jou vind
      In 'n wereld wyd
      Na al hierdie tyd
      Maar ek, ek bly nog hoop kry
      Kan jy my kry op die lang pad
      In die groot Karoo
      Met die maan daar bo wat skyn
      Hou my naby en wys jou hart vir my
      Sal jy my met jou saam vat
      Op die vreemde strate van 'n nuwe stad
      En my naam roep
      En my hart joune maak
      Nou is die einde in sig
      Die reis is verby
      Ek het die roete na jou hart gekry
      In stilte roep ek jou naam
      Tot jy rigting vind
      En eendag langs my staan
      Jou woorde, jou woorde broei in my
      En die boodskap bly
      Al gaan die dae verby
      Sal dit, sal dit wel kan sin maak
      Kan jy my kry op die lang pad
      In die groot Karoo
      Met die maan daar bo wat skyn
      Hou my naby en wys jou hart vir my
      Sal jy my met jou saam…

  • @jeannnieuwenhuis852
    @jeannnieuwenhuis852 11 місяців тому

    Ek mis jou ook my pop

  • @zanesmuts5813
    @zanesmuts5813 6 років тому +2

    I love sings

  • @jasonlimbach
    @jasonlimbach 5 років тому +2

    Love it for de rode 😘

  • @johanweakley2658
    @johanweakley2658 6 років тому +1

    Bliksem hierdie is mooi verby!

  • @manda6068
    @manda6068 2 роки тому

    Ljb💞

  • @laurenbeyers1157
    @laurenbeyers1157 Рік тому

    Mooi baie mooi

  • @sarel1100
    @sarel1100 4 місяці тому +1

    RENAULT CAPTUR RIAAN BENADE

  • @wernerbotes9351
    @wernerbotes9351 2 роки тому

    wie is die aktrise in die video

  • @elizebotha2420
    @elizebotha2420 3 роки тому

    So mooi ❤️❤️❤️

  • @YolandiPrince-jq1hp
    @YolandiPrince-jq1hp 5 місяців тому

    Good song regtig 🤣

  • @pietervanwyk4304
    @pietervanwyk4304 4 роки тому +1

    Het die girl regtig kaap toe gery ? agter n man aan