Klipwerf Orkes - Outa in die langpad
Вставка
- Опубліковано 6 лют 2025
- Klipwerf Orkes tree "Outa in die langpad" op. Die liedjie is beskikbaar op hulle nuwe album.
(C) 2012 Vonk Musiek
Klipwerf Orkes word bemark deur Vonk Musiek en versprei deur Real Music Distribution.
www.vonk.co.za
Musiek video vervaardig deur VPHFILMS www.vphfilms.com
Warm best wishes to Boers everywhere, but especially to all you Boers, dear brave Afrikaaners, in your South African homeland.
❤
Baie mooi Dankie ❤❤❤❤
15 jaar oud en sit nogsteeds n groot glimlag op my gesig
Ek dink hierdie is die beste liedjie van Klipwerf!
Ek sit in New York en geniet die musiek
Ooooooooooooooo - LEKKER Boere Musiek. Nog atyd die BESTE dans musiek.
Laat waai ouens en vrouens! (*_*)
Baie lekker ek geniet! Groete uit Lima PEru!
Baie dankie Klipwerf.Julle mag maar boeremusiek speel.Lekker.!!!!
My skoonpa het op Draaikraal groot geword. Hoe mis ek hom nou
Dit is mos nog lekker om dit te kan hoor
Old school is al tyt die best kuirher music op ti dans❤❤❤
Ek het as 'n kind gedog dis "OuTannieLangpad" alles een woord - wel gedaan boetie
eimand die boere orkes op televisie herina dit was die 80s op saterdag in die aand of sabc 1
ek het dit met my pa gekiek
uit die bestes van die bestes
Ongelooflik🥇🏆💓🕊️
Lekker man lekker
Ek is Lief vir my Boers musiek
BRILJANT !!!
Dis hoe ek dit nog altyd voorgestel het dit moes lyk.
Lyk amper soos naby Middelpos...(",)
Mis ek nou my oukerel... R. I. P Hennie Van Der Merwe... Hy kon 'trek klavier gooi...
Gooi daai biscuits 🎉🎉
Lekker hier uit milnerton kaap stad
Is hierdie komposisie van Neels Steyn se nuwe, polities korrekte naam nie Long walk to freedom nie?
Man mis ek nou Suid-Afrika uit Hamburg. Kom 1 Sept terug
Ai, so lekker...
Baie beter as die keyboards!!!! hou so vol Klipwerf dis hoe ons julle leer ken het! Ek kan nie glo wat my oe sien nie.
Nou sal ek julle ook huur vir 'n party
Uit die boonste rakke, verlang nou sommer na my jong dae in Sunny South Afrika.
Haak Vrystaat!!
Me interesa sver de donde es orijinaria esta mucica
From South Africa. Our traditional music.
Ai, die Calvinia se vleisfees, daar speel die mense altyd. En ek het die lekkerste afval daar geëet. Lekker tyd gewees!
Soos die army
Gooi die mielies
Sjoe. Hoedervleis as ek die song altyd hoor
What kind of a base instrument are they playing here. Is this an instrument that is commonly used in Boere music?
groete uit perth. verlang nou huistoe. groete. koeksie.
Koeksie Van Der Merwe shame jy wou nou net se jy is in Perth, bly sommer daar, kak plek in elk geval
Groete uit New York.
ek will nou huistoe gaan
Nettie UK. Ek ook. Lief my land. X
Ek ook!😭😭
Ek het die liedtjie gehoor toe ek nog 'n chokker was, maar met woorde by. Ek sal daarvan hoy om die woorde te kry.
Dawid Smith my Pa het die liedjie gesing as ons gesin gespeel het, Kleinsee, Namakwaland
ag kan iemand my help,my viedeo onderbreek die heel tyd hoe moet ek dit regstel asb!
harkloop en vry
Leker boer musiek...sal nooit vergeet nie, van Portugal
What kind of base guitar is this with on string? Interesting. Is this an instrument used dcommonly in Boere music?
Freely translated it's called a tea box base, or soapbox base. In afrikaans "teekasbas"
Ai dis lekker vat mens se gedagtes ver weg...
Hantam se kant toe...
Sounds French
Aai Boere, nou wil ek net huis toe!!
Wone hoe lank voor ons die naam ook moet verander....LOL
Very advanced nation.Suddenly under pres Trump and the West are following.
Maak n mens se voete juk
Not at all bad. All acoustic so it doesn't need Eskom. Not like the others where a Roland keyboard somehow gets power from a waterfall.
hou daar van op n trekker
Beslis beter as die keyboards.
Befok :)
Cornie Venzter hoekom
Ek dink agv die musiek.. hoekom anders? dit is heavy befok. Hierdie is een van my gunsteling boeremusiek liedjies. Rikus Nel se rendisie daarvan op die onlangse RSG boeremusiek album is kookwater.
Ek wil net huil
Huil klaar...
😭😭
Balke toe
Ja nee Ek stem saam
Ek is Lief vir my Boers musiek