Die Teelepeltjies - Neon Moon
Вставка
- Опубліковано 6 лют 2025
- Geniet Die Teelepeltjies se musiekvideo vir hulle liedjie, "Neon Moon"
Geniet hul nuutste album erfenis op die platform van jou keuse -- linktr.ee/diet...
Regisseur:
Wian Van Der Walt
Kameras :
Wian Van der Walt
Vervaardigers:
Vonk Musiek
Redigeerder:
Wian Van der Walt
Platemaatskappy:
Vonk Musiek
Liedjie vervaardig en opgeneem deur:
Ernie Bates
Liedjieskrywers / Publikasie:
C: Ronnie Dunn/ Trad Verw Die Teelepeltjies
© Vonk Musiek 2023
www.realmusic.c...
/ vonkmusiek
/ vonkmusiek
Subscribe hier: / @realmusicvonkmusiek
Van die beste boere boeremusiek wat ek al gehoor het. Doen so voort.
Uit die boonste rakke, manne !!👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻
Baie mooi ❤❤❤💃💃💃
❤
Amen. So nice.
Pragtig eg afrikaanse boeremusiek❤
Die is my fav. Liedjie❤
💕Mooi dankie
Lekker lekker manne😁
Love dit
Mooi Manne.
Briljant
Hy loop soos n jet 😉✨
Pragtige boeremusiek wat gespeel word
😂❤ja Ek lyster lekker Ek Hou daar van dis so lekker daar vat hy maak lekker Ek woel om te dans dis so lekker
Mooi manne. Hou so aan
Lekkerste musiek ooit boere musiek ❤❤❤😂😂😂
Lekker
Daar vat hy..
Kan nie wag nie wil huis toe gaan
Waar kan ek van julle cd kry laatweet my asb
Lekke blydskap