Awesome awesome cell group. I so missed😢 going to a cell, and this is an awesome replacement. I cannot always join the group on Wednesday, but when I listen to it , it us the right time. Thank you for making your voice and time available, and diligently listning and doing as you hear from God/Holy Spirit. Mag u en u gesin geseend wees met gesondheid en voorspoed (onverwagtend) julle oorweldig. Want ons God kan.........!!!!!🙏🙌🫅👑
Amen dankie Liewe Heer dat U altyd daar is vir ons. Ek het twee weke later die boodskap geluister. En ek het baie mense wat ek moet laat gaan. Dankie vir die boodskap. Ek bid ook vir genesing. Amen
Bid asb vir my en my dogter, ons het al baie seer gekry deur mense. Bid asb vir my dogter sy is verstandelik gesterm en sukkel om haar emmosies te deel, sy het al so seer gekry en sy is baie verwar waar deur ek en sy gaan. Ons het n deur braak nodig rond om n bly plek en finansies. Ons bly tans by familie en dis besig om in n nagmerrie te verander,dit moenie so wees nie. Dankie vir die gebedde. Dis awesome om deel te wees vn die sel groep. Dankie vir die waarheid wat Past bedien. 🙌
Here praat ek luister. Vanaand se deurbraak kom nà 3 volle jare. Vergeet my asseblief níe. Dankie pastoor Des vir elke dag se oggend en aand bybelstudie.
Naand pastoor Desmond. Nou eers ingeskakel. Dankie vir hierdie sel gemeente. Sal my sel se wekker stel sodat ek betyds kan inskakel. Groete uit Heidelberg
Middag Pastoor, My oorlede ma het altyd gesê in my Vroee 20 “jy is my mooiste, slimste en inteligenste,MAAR jy is die slegste,luiste vetse”- Here praat met my ek luister
Wonderlik om na u te luister. Ek kan net se Here asb praat ek sal luister. Lief vir u en Chane en kinders. God seen julle in Jesus naam. Joyce Kleyn. PORT ELIZABETH.
Ek ook... vir jare in my kinderdae gespot oor my rooi hare..... Selfbeeld totaal afgebreuk.....teruggetrokke ek skaam Al die die jare... ek is nou 62jr..
Dis wonderlik om na julle selgroep te luister en toe te pas. God is GROOT EN ALMAGTIG.
Here praat met my ek Luister
Awesome awesome cell group. I so missed😢 going to a cell, and this is an awesome replacement.
I cannot always join the group on Wednesday, but when I listen to it , it us the right time.
Thank you for making your voice and time available, and diligently listning and doing as you hear from God/Holy Spirit.
Mag u en u gesin geseend wees met gesondheid en voorspoed (onverwagtend) julle oorweldig. Want ons God kan.........!!!!!🙏🙌🫅👑
Baie dankie Pastoor Des ❤
Amen dankie Liewe Heer dat U altyd daar is vir ons. Ek het twee weke later die boodskap geluister. En ek het baie mense wat ek moet laat gaan. Dankie vir die boodskap. Ek bid ook vir genesing. Amen
Bid asb vir my en my dogter, ons het al baie seer gekry deur mense.
Bid asb vir my dogter sy is verstandelik gesterm en sukkel om haar emmosies te deel, sy het al so seer gekry en sy is baie verwar waar deur ek en sy gaan.
Ons het n deur braak nodig rond om n bly plek en finansies.
Ons bly tans by familie en dis besig om in n nagmerrie te verander,dit moenie so wees nie.
Dankie vir die gebedde.
Dis awesome om deel te wees vn die sel groep.
Dankie vir die waarheid wat Past bedien. 🙌
Ek eer God vir jou getrouheid in die Gees en ons spreek bonatuurlike herstel in Charni se liggaam 🙏Amen
More, sal di son weer skyn..Amen
Vader ons bid vir volle genesing vir Desmond Wessels Shanie en family asb Here hoor ons roeping. Net uit genade kan ons glo. Amen
Dit sal so wees pastoor Amen
Baie baie dankie Pastoor Desmond!!
Vergewe almal vir ALLES🙏want jou Vader veg VIR jou Amen🙏
Here praat ek luister. Vanaand se deurbraak kom nà 3 volle jare. Vergeet my asseblief níe. Dankie pastoor Des vir elke dag se oggend en aand bybelstudie.
Naand pastoor Desmond. Nou eers ingeskakel. Dankie vir hierdie sel gemeente. Sal my sel se wekker stel sodat ek betyds kan inskakel. Groete uit Heidelberg
Lord, speak to me I’m listening
Dankie JESUS halleluja Amen
Here Praat met my ek Luister🙌👏🙏
Amen dankie dankie pastoor
Amen Amen
Middag Pastoor, My oorlede ma het altyd gesê in my Vroee 20 “jy is my mooiste, slimste en inteligenste,MAAR jy is die slegste,luiste vetse”- Here praat met my ek luister
Ek bid hard vir julle en dit sal so wees. Amen
EK glo vas ek is reg die Heilige Gees is met my Amen
Dankie Here ek luister...Amen
Dankie Pastoor Des die sel .. geniet dit baie
Yes Amen
Anna de la Querre van KEIMOES.Geniet die selkerk.Dankie.
Dankie, ek het dit nodig. Here praat met my ek luister.
Amen
Past..Di Boodskap Is Vir My...
Halleluja
Me Halleluja ❤
Goeie naand pastr. Peter van Rensburg van Namibia. Ek sien uit vir vanaand se selgroep paartjie.
Ek bid saam🌟
Dankie Here dat U my ook nog raak sien en met my praat ek luister
More sal die son weer skyn. Dankie Jssus
Naand Pastoor uit n koue Witbank
💙🙏
Goeienaand uit Barberton
Goeie môre uit Leipoldtville area.
dit is so vir my gewees 😮
Marieta Nagel laseria lughawe❤
Wonderlik om na u te luister. Ek kan net se Here asb praat ek sal luister. Lief vir u en Chane en kinders. God seen julle in Jesus naam. Joyce Kleyn. PORT ELIZABETH.
HERE praat ek luister, Ek die boodskap op regte tyd gekry, Die HERE nooit laat nie, kry boodskap op regte tyd. Dankie HERE
Gebeds versoek:
God se deurbraak vir ander werk en ook vir my vryskud werk (Relentless Integrity Services)
Salome ! Here praat ek luister ❤
❤
Praat Here, ek luister
More Pastoor Des
Ek is reg🙏
Ek is reg🙏🏻
Santjie v Heerden Richardsbaai is ook hier
Yes
Goeienaand Priscilla Clayton
Dankie Here
Hi. Past Des en familie
Kyk van Oodshoorn 😇
Ek❤
Naand Pastoor
God hoor dit
Bid saam
Pastoor waneer kom Pastoor Brakpan toe
Andre van Durban HI
ek Andre Durban
Naand van Resha
Fred en Veronica.
Past ek is reg
Here praat met my, ek luister.
U het ñ afspraak met my.
Ek is reg. Luister boodskap vir tweede keer. Ek voel sommer net beter. Vader besig om eina lyf weg te neem
Ek ook Pastoor
Goeie naand
Hallo Susan van Langebaan
Naand my naam is andries van mossel baai bid vir my ook
Andries van mosselbaai bid vir my ook
Naand my naam is andries van mosselbaai bid vir my eks stukkend
Lekker slaap 😂
Andries van mosselbaai bid vir my eks stukke
Ek gan saam bid
Andries van mosselbaai bid vir my ek stukkend vanaand
Ek is deel van daai groepie
Here praat met my ek luister.
Ek is reg!
ons is reg jaco en susan
Ek is reg Pastoor
EK
Naand van die van vuuren gesin in klerksdorp
Ek is 66 en dit is nog seer
Ek is Reg
Ek leonie
Ek ook... vir jare in my kinderdae gespot oor my rooi hare..... Selfbeeld totaal afgebreuk.....teruggetrokke ek skaam Al die die jare... ek is nou 62jr..
Goeie naand pastoor, ek geniet jou preke maar, ek het heeltemaal die trant verloor die oomblik wat jy die mense se name tussen in begin genoem het.
Ek is reg Petro
Andries van mosselbaai bid vir my ek stukend vanaand
Ek
Ja
Did vir my pastoor asb
Here praat met my ek luister
My naam is andries van mosselbaai bid vir my eks so stukkend
Ek is reg om te laat gaan
Here praat met myASB EK LUISTER
Ek pastoor
Here praat ek luister.
Kon eers na loadshedding verder kyk.
Here praat ek luister
Anet Koegelenberg Rustebburg. DANKUE DAT U ONS GEES OOPMAAK IN HIERDIE KOSBARE BERADING. SEEN HIERDIE MENSE BO NATUURLIK.
kritzinger gesin van kroonstad
Ek
Ek is reg, lank genoeg gesuffer.
Ek