Goeie middag Pastoor. Luister gereeld na jou sell groep al is dit nie wanneer jul aanlyn is. Leer so baie uit jou boodskappe. Ons is in die noorde van 🇧🇼 Botswana. Naaste kerk is 120km waar daar ook geen Ds. Is. Stuur asb vir my die sag en nag boodskappies baie dankie.
Ek gaan deur n storm maar ek glo God sal my wys wat die regte besluit is om te maak en Hy gaan my ook genees, ek glo God het n doel met alles en Hy dra my al vandat ek n kind is. Dankie Jesus 🙏🏻
Vader ons bid vir Hennie de Beer Vir genesing in Sy liggaam.Raak Hom aan met U genesende Regterhand .U word vertrou Vir genesing want U Woord SE dat die wat siek is die Geneesheer nodig het.U verklaar in U Woord dat U die Groot Geneesheer is.U Kan nie lieg nie.Ons SE Vir U dankie in die Naam van Jesus.Lof en ere is U sin.
More pastoor dankie vir jou boodskap dit het my laat besef dat die boodskap vir my is ek waardeer dit baie en ek gaan op whatsup met pastoor kontak maak mag die Here pastoor seen met nog baie geseende en gesonde jare
Amen dankie Pastoor so so nodig gehad om vandag te kon hoor dankie Jesus
Baie dankie, Pastoor Des, vir hierdie boodskap. Dit gaan my beslis help om deur my storm te werk.
Goeie middag Pastoor. Luister gereeld na jou sell groep al is dit nie wanneer jul aanlyn is. Leer so baie uit jou boodskappe. Ons is in die noorde van 🇧🇼 Botswana. Naaste kerk is 120km waar daar ook geen Ds. Is. Stuur asb vir my die sag en nag boodskappies baie dankie.
Amen. God is good all the time! Thank You Father for Your Word tonight!! Im holding on and trusting You in my storm! HALLELUJAH
Dankie Jesus dat U so so goed vir my is. Ek vertrou U met my hele hart en siel.
Dankie Here dat U saam my sal wees Amen
Ek het so nodig gehad om hierdie boodskap te hoor.. Dankie Jesus..
Dankie Pastoor. Wardeer altyd die woord wat Pastoor aan ons lewer.❤
Ek gaan deur n storm maar ek glo God sal my wys wat die regte besluit is om te maak en Hy gaan my ook genees, ek glo God het n doel met alles en Hy dra my al vandat ek n kind is. Dankie Jesus 🙏🏻
Hallo pastoor ek gaan deur n storm
Past Des baie dankie vir die kosbare boodskap vanaand waardeer dit opreg!
😢 eks plat Pastor. 😢 Regtig swaar, gebreek. Dankie Here Vir boodskap van pastor
God is goed. Die Woord was vir my ook. Prys die Here.
God is good all the time...all the time God is good! Aan U al die lof en al die eer, amen!
GOD IS absoluut Amazing, Pastoor Desmond Channie Wessels (Cornè Devine)🙌🙌
❤ Awesome Pastoor Des Baie Dankie 😊
God is Good, Al the Time AMEN
Amen dankie Koning Jesus.💙👏💙
Des jy is so spesiaal in my lewe...ouma sandra❤
Amen!! Baie baie dankie!
Amen God is good all the time
God is good all the time God is good🙏🙏
Ek weet my God kan want Hy het dit vir my gedoen
God is good all the time 🙌🙌🙌🙌
God is good all the time🙌🙌🙌
God is good. Amen
Naand, met ñ seer mond, dankbaar vir tandartse.
Amen
God is goed dankie vir die boodskap
God is good all the time 🎉
God is good all the time
Wow😢😮 geloof is ons vaste vertroue
❤ Kan nie altyd inskakel nie, maar luister dit later. ❤
Vader ons bid vir Hennie de Beer Vir genesing in Sy liggaam.Raak Hom aan met U genesende Regterhand .U word vertrou Vir genesing want U Woord SE dat die wat siek is die Geneesheer nodig het.U verklaar in U Woord dat U die Groot Geneesheer is.U Kan nie lieg nie.Ons SE Vir U dankie in die Naam van Jesus.Lof en ere is U sin.
God is good❤
God is good🙏
God is good!!
Ek is in my woestyn. Staan in vir my ASB.
Amen, Prys die Here!!!!
God is good.
nnd Pastoor Noupoort Pricilla
God is so good
God is Good
Die is so vir my Pastoor Des 😢
Ek gaan deer storm🙏
God is goed
Ek gaan deur n storm.
More pastoor dankie vir jou boodskap dit het my laat besef dat die boodskap vir my is ek waardeer dit baie en ek gaan op whatsup met pastoor kontak maak mag die Here pastoor seen met nog baie geseende en gesonde jare
Naand Pastoor
Ek Gaan deur n storm
We have it
God só goed.
Ek gaan deer n storm
🎉
Goeie naand past Des Vader seen jou ryklik.
Naand Pastoor.
Tree asb ERNSTIG in vir my seun Hennie De Beer (44) wie al vir 8 weke in die hospitaal is met akute Hepatitis en lewer versaking..
Ek.gaan.deur.n.storm.Pastoor.
God is groot
Martin
Hi des
Few
Amen
God is good all the time
God is Good🙏
God is good!
God is good
Naand Pastoor
Amen
God is Good
Amen
God is Good
Amen