Dankie pastoor vir die waarheid. Ek sien glad nie wat pastoor doen as oordeel nie. As ons harte voor God reg is sal ons dit NIE sien as oordeel nie. As iemand dit sien as oordeel dan is hulle eie harte nie reg nie. My boetie het selfmoord gepleeg baie jare terug en ek weet steeds nie vandag waar hy hom bevind nie en dit pynig my hart. Net God alleen weet... Geseênde dag pastoor.
Pastoor dis waar, Ek het ook Al verkeerde besluite geneem, waarvoor Ek bitter hard gestraf is. Ek verstaan 100% hoe dit werk. Vir almal weet dit sal Nie oorgesien word Nie.
BAIE. BAIE. Dankie. Vir.die.sel.Pastoor..dit.is.so.goed.om.na.te.luister..en. geniet.dit.vir.skriklike.
Wow dis n Baie sterk getuienis Pastoor GOD IS STILL IN CONTROL HALLELUJAH AMEN
Baie dankie pastoor Des.🎉🎉
Amen so waar dankie Pastoor.
Wat n ongelooflike sel Pastoor..so baie geleer ! Baie dankie..
Dankie Pastoor Des Awesome sel soos altyd. Amen.
Dankie pastoor vir die waarheid. Ek sien glad nie wat pastoor doen as oordeel nie. As ons harte voor God reg is sal ons dit NIE sien as oordeel nie. As iemand dit sien as oordeel dan is hulle eie harte nie reg nie. My boetie het selfmoord gepleeg baie jare terug en ek weet steeds nie vandag waar hy hom bevind nie en dit pynig my hart. Net God alleen weet... Geseênde dag pastoor.
Ek verstaan jou vraag en pyn. Presies wat Ek ook voel oor my sister en swaër
Ek het my man met selfmoo4d cerloor e. Pastoor prt die waarheid dankie Pastoor vir die waarheid
Amen dankie pastoor
Amen 🙏🙏 dankie vir die getuie!
Wonderlik.
Baie dankie Pastoor. My oudste seun het selfmoord gepleeg in 2002. Baie dankie vir u eerlilheid en gehoorsaamheid
Dankie past des
Amen
Dis wonderlik baie dankie .
Shjoeh, powerful getuienis!!!! Oor die Pajamas
Wow amazing die Here is getrou!
Pastoor dis waar, Ek het ook Al verkeerde besluite geneem, waarvoor Ek bitter hard gestraf is. Ek verstaan 100% hoe dit werk. Vir almal weet dit sal Nie oorgesien word Nie.
Naand Pastor seen op u en fam❤
nnd almal ons is rerig van niks gvrywaar God moet ons d krag gee om in Hom t bly
Naand almal
Dis so waar, my sister en my swaër het selfmoord gepleeg. Alby het aan depressie en verslawing gely.
Naand Pastoor
Naand amal
Hi pastoor