Die Heer praat altyd die vaarheid maar die vyaand leig soos n goodkoop oorloosie ⌚️ Sit all jou geloof in die heer hy is jou eerste liefde 🙏🏻🙏🏻🙏🏻❤✝️👑 Baaie Dankie Pastoor 🥇
Naand Pastoor. Ek besef dat mense wat vas gevang in hierdie web van die vyand se leuens is, maak ook hulself seer met die woorde van die vyand, dit wat mense omtrent hulle se. Die vyand rejoice as hy sien hoe mense hulself kasty. Die Here sal ons Nooit begewe en ons nooit verlaat nie. AMEN.
Dankie Past Des. Ek is op n punt om letterlik en figuurlik te trek agv van omstandighese. Seerkry, teleurstelling, verwerping...... Ek trek in Jesus Naam....AMEN EN AMEN
Dankie pastoor Ek was jare trug da en sou so boodskap Groot waardeer het daar is so baie gebrooke mense en tieners daar buite dink vir al nou die lewe nog swaarder is great boodskap pastoor dankie
Dankie Here, ek raak ongeduldig omdat daar dinge is wat keer, nou weet ek ek moet net glo dit sal op U tyd gebeur. Dankie Vader vir U liefde en belofte.
Dankie pastoor ek het vir n lang tyd só seer gehad maar ek hou my oë op God gerug en ek het die heel jaar gewik en weeg om te weet wat ek moet doen en ek weet nou dat net Hy my kan dra deur hartseer.
Liefde As jy net genoeg kan liefhê sal jy die gelukkigste en sterkste wese in die wêreld word, maar hoe kry ek dit reg? Gaan sit net stil en skakel af dat ek, Jesus se arms van Liefde sodat Jesus Goddelike liefde jou hele were kan vul en infiltreer - Gees, siel en liggaam. EN EIN DIT TOE diep in jou binneste. EK G9D IS LIEFDE
Dis nie altyd woorde nie, dis baie keer die houding en leuens van iemand wat jou minder as niks laat voel. Wat hul sê, lyk goed, maar hul optrede spreek van geen respek of waarde nie.
Het vanaand se woord so nodig. Ek bly mense 2de kanse gee en in hul glo. Net om omtrent negentig present telleurgestel te word. Ek plaas ander eerste, maar ek is altyd op die laaste plek....
Ek sit gepak, ek wag om te trek, al die woorde is op my van toepassing. Ek het getwyfel oor my besluit, ek voel al lank ek hoort nie hier nie, soms is dit so eina.
Naand. Ek luister die gedagte van die dag elke weeksdag maar is my 1ste keer by die sel. Ek wil net graag dankie se aan pastoor Des vir sy bystand by my niggie Lilliana se kanker. Jy is n redder en jou boodskappe is so baie keer n antwoord op my gebede.
Pastoor terwyl jy so gebid het ,het n n Engel van die Here agter jou sien staan, wat siele oes BAIE DANKIE VIR KOSVARE WOORD UIT ABBA VADER SE HART. ONS HET ALMAL SO BAIE GROEN KORING OP DIE LAND WAT SO CER VAN DIE HERE AF LEWE. KINDERS EN KLEINKINDERS!!! EKS OUMA GROOT VAN N 6 MNDE OUE BABBA WAARVAN DIE MAMNA EN BOETIE OP DRUGS IS. EKT JOU WOORD VIR MY DOGTERS AANGESTUUR, GLO DIE HERE GAAN BY HUL STILSTAAN IN DIE NAG. EVEN DEUR DROME,MAAR WK WEET DAT EK WEET GOD HWT DUIDELIKE WOORD VANNAND GEGGEE. EKSELF DIEN JARE AL DIE HERE. LUISTER SONDAE NA EK IN DIE KERK WAS OOK GRAAG JOU WOORD,WANT GOD PRAAT KRAGTIG DEUR JOU. EK BID OOK DIE HERE SE SEEN OOR JUL KOSBARE LEWENS, WANT JUL IS BAIE KOSBAAR VIR DIE HERE.. AMEN
Dankie Pastoor Des vir die woord. Ek trek in Jesus naam!
Whow GOD is GROOTER as wat ons besef Grooter as die grootste bropleem ALLE eer aan GOD DANKIE pastoor dat jy so gehoorsaam is DANKIE
Dit het vir my só lekker geword om vir almal van Jesus te vertel want al my lewe lank was Hy altyd by my. Dankie Jesus
Amen dt is kragtige woord.Dankie Here hoe u pastoor Des gbruik.om ons te leer.Gebruik hom tot u diens.
Ek wou eers more luister, maar verander van besluit. Dit is honderd present op my gerig. Het vroeer vir God met trane gevra vir 'n antwoord.
Goeie mdg Pastoor Des dis altyd die beste liefde wat God vir ons gee sonder bedoelings
Die Heer praat altyd die vaarheid maar die vyaand leig soos n goodkoop oorloosie ⌚️
Sit all jou geloof in die heer hy is jou eerste liefde 🙏🏻🙏🏻🙏🏻❤✝️👑
Baaie Dankie Pastoor 🥇
Naand Pastoor. Ek besef dat mense wat vas gevang in hierdie web van die vyand se leuens is, maak ook hulself seer met die woorde van die vyand, dit wat mense omtrent hulle se. Die vyand rejoice as hy sien hoe mense hulself kasty.
Die Here sal ons Nooit begewe en ons nooit verlaat nie. AMEN.
My siel is so opgewonde, Patoor vertel ons van die Groot liefde Van Jesus Hy sal ons nooit maar nooit verlaat nie, God SE DIt self, hallelujah 👑👑👑
Amen Praise God Wees Gehoorsaam Dankie Pastoor Des dat ons U woord Kan deel Dankie Abba Vader vir Genesing.Alfa en Omega.
Dankie Past Des. Ek is op n punt om letterlik en figuurlik te trek agv van omstandighese. Seerkry, teleurstelling, verwerping......
Ek trek in Jesus Naam....AMEN EN AMEN
Dankie pastoor Ek was jare trug da en sou so boodskap Groot waardeer het daar is so baie gebrooke mense en tieners daar buite dink vir al nou die lewe nog swaarder is great boodskap pastoor dankie
Amen ek wat die woord Pastoor gaan maak so die Here lui ek trek in Jesus naam
Thank you for a wonderful message🙏🙏🙏
Thank You Jesus 🙏🙏🙏🙏🙏🙏
Dankie God ek wag al lankal op u beloftes en is dankbaar dat ek hierdie boodskap gehoor het,Hallelujah
😭😭😭 This depression doesn't want to leave me... this message is for me. Jesus hear my cries...😢😢
Amen !!!! dankie Here vir n wonderbaarlike uitweg.
Ek is n Konings kind, Jesus die liefling van my wereld,
Baie dankie Pastoor
Geseende week
Good evening Past Des and Channie. Also all our listeners, I send you blessings from Austria. 🙏❄️🙏
Dankie vir die woord pastoor Des . Dit nodig gehad
Dis so vir my
Dankie pastoor.
Dankie vir die boodskap en mooi gebed.
Dankie Here, ek raak ongeduldig omdat daar dinge is wat keer, nou weet ek ek moet net glo dit sal op U tyd gebeur. Dankie Vader vir U liefde en belofte.
Amen dankie pastor ek share die vyand is n leunaar
Dankie pastoor ek het vir n lang tyd só seer gehad maar ek hou my oë op God gerug en ek het die heel jaar gewik en weeg om te weet wat ek moet doen en ek weet nou dat net Hy my kan dra deur hartseer.
Baie dankie pastoor Des v hierdie boodskap!!!!Annemarie Swanepoel
Amen God is Liefde
Liefde
As jy net genoeg kan liefhê sal jy die gelukkigste en sterkste wese in die wêreld word, maar hoe kry ek dit reg?
Gaan sit net stil en skakel af dat ek, Jesus se arms van Liefde sodat Jesus Goddelike liefde jou hele were kan vul en infiltreer - Gees, siel en liggaam.
EN EIN DIT TOE diep in jou binneste.
EK G9D IS LIEFDE
Dankie Pastoor. Amen.
Ek is en baie dankbaarheid
Dankie God dankie dat ek kan weet ek is U kind dankie dat ek weet U sal my nooit begewe if verlaat nie ek het U so so nodig
Amen ware woorde
Amen 🙏
HOE GROOT IS ONS GOD, BAIE DANKIE VIR Ń WONDERLIKE WOORD❤❤
Amen Abba Vader
Leer Om te Glo in God SE beloftes, en leef DIt.
Dis nie altyd woorde nie, dis baie keer die houding en leuens van iemand wat jou minder as niks laat voel. Wat hul sê, lyk goed, maar hul optrede spreek van geen respek of waarde nie.
Amen.
God is no man that He lias!
Het vanaand se woord so nodig. Ek bly mense 2de kanse gee en in hul glo. Net om omtrent negentig present telleurgestel te word. Ek plaas ander eerste, maar ek is altyd op die laaste plek....
Amen
Ek sit gepak, ek wag om te trek, al die woorde is op my van toepassing. Ek het getwyfel oor my besluit, ek voel al lank ek hoort nie hier nie, soms is dit so eina.
🙏🙏🙏🙏
Moet trek
Dankie daarvoor.
Ja, dis so waar.
Dankie Past Des ek is reg
More Pastoor en almal
🎉🎉🎉🎉🎉
Yoianda❤
Liewe Heer ek moet na u toe kom ek is vermoeid en belas😢
Goeie naand Pastoor en almal op die sel
Naand. Ek luister die gedagte van die dag elke weeksdag maar is my 1ste keer by die sel. Ek wil net graag dankie se aan pastoor Des vir sy bystand by my niggie Lilliana se kanker. Jy is n redder en jou boodskappe is so baie keer n antwoord op my gebede.
Nooit nie
Ek is baie
O God asb ek smeek U vat my hier uit asb
Johannes 8 :14
Ek pastoor.
Ek kan nie wag nis
Ek doen Jenny
Eks reg Om te hoor
Ek pstoor
Ekke
Ek pastor
EK
Ek verseker
Ek,
Ek

Amen en amen
Amen
Ekke
Ek
Amen
Ek
Amen
Ek
Ek
Ek