Це відео не доступне.
Перепрошуємо.
SING: Lekkersing (full insert)
Вставка
- Опубліковано 28 лис 2012
- www.pasella.com
Our beautiful Richtersveld in the Northern Cape is home to a few villages. We pop in at Lekkersing to find out what is so special about the area.
This community is living the best life in the world.
Pragtige mense n lieflike mense ook baie gaaf ook 👌🔥🔥🔥🔥💯💯💯🌟🌟🌟🌟🌟
Dt was vir my nou so lekrrr om die mense te sien...wat my Baie getrek het - Was die rustigheid en in die Natuur.
Hul sing Pragtige 🙌🙌
Ti Elotse... was die sangstuk. My God as dit vertaal word. Uit Namibia groete.
Dankie dat julle die deur so biki oop gemaak het vie ons nense wat nie die wêreld en sy mense ken nie. 😁😍
Was so good to watch and learn
Pragtige plek.ek sal die plek graag besoek. !gâi //naes beteken lekker sing.
Hee.. dis ons mense. Toe ek klein was het ek dai kapies gedra.
Dis mos mense wat ek ken hierdie! Pragtig!
Priceless
Wat is bok se naam -- bok?
En die anner bokke-- bok?
humble people mooi mens plattelandse mense
Ai tog ons mense ❤
Dis pragtig
Eerlike mense
Van hulle ontmoet in Worcester by CAB kongres
Baie mooi insert
Og onse men
se
Hi
Yeah bruh, this place is dry. .. Christal she's a quty pie.
Ai my mense
BEAUTIFUL WOMAN!
Die vertaling is regtig nie nama nie.
And they say coloured people got no culture
Hulle praat die mooiste Afrikaans meng nie taal.
Amen