Wow I'm not really into afrikaans gospel songs but this I listened to more than once. They've got the foundations of grand singers within them. Stay humble my friends...
Hoooo in die gemoed wat ek myself nou bevind....kan ek ni aners as om alles vir jesus te gee ni...ek was nou so neerslagtig en ek luister na die lied en die woorde stig my so vnaand...skep DIEP moed geliefdes kom ons troos ons vnaand daar in dat jesus ons sien ...blessings
I love their version. It is very inspirational and refreshing. Suffering from depression as a young christian this song has helped me a lot with coping through life's difficulties. This song is a constant reminder that we need to open ourselves fully to God and to depend on him with everything that we going through. Making God bigger then our problems.Keep up doing the good work. May God Bless you with your talents and moving forward.
Vandag is net een van dai dae wat ek alles an my jesus gee...want as ek om my kyk en ek gewaar die stilte....is ek veseker dat my jesus nog dink an my...een ding in die lewe verseker HY DINK NOG AN MY!!!!🙇♀️🙌🙌🙌🙌
Die lieflikste land Namibia op die hele aarde. Het die wêreld deur gewandel op daardie wonderlike Jesus. En Hy kom ontmoet my hier in my eie tuiste. Namibia...❤❤🎉😊
Love this song...Thank You Jesus for your love and Faithfulness towards me and my family....keep up the the good work guys....its so inspirational.💫....We need to Praise God and serve Him ....Hy is waardig om geprys te word....U is Heilig 🙏🙇en getrou
EK’s fisies n vreemdeling in ń verre land en so week gelede het die song in my gees begin oor en oor speel. Jesus my herinner dat HY steeds op die troon is. Ek luister dit oor en oor en oor en oor en oor. God bless you!! stunning
ek is daie mall oor die gesang dit rak in my bineste die wat dit lees vernaad x wil net he jule moet n gebed af le aan baie meisie kinders wat hull op vir niel asb baie dankie
Clemens jou boodskappe is vir my n inspirasie en n boodskap uit die hemel wat my siel voed hou aan met dit wat jy en Stephanie doen.Mag die Here jul seen en mag daar net goeie jare vir jul voorle en mag al jou drome waar word.Gods bless Christa Strydom Bloemfontein
Nah nana nah nana nah nah nah nananah nah nah X2 Alles gee ek aan Jesus, want hy dink nog aan my (Everything I give to Jesus, because he still thinks about me) Soos n vreemdeling uit n verre land, het ek die Here kom dien (Like a stranger from a far country, I came to serve the Lord) Nah nana nah nana nah nah nah nananah nah nah X2 Alles gee ek aan Jesus, want hy dink nog aan my (Everything I give to Jesus, because he still thinks about me) Soos n vreemdeling uit n verre land, het ek die Here kom Nah nana nah nana nah nah nah Soos n vreemdeling uit n verre land, het ek die Here kom dien (Like a stranger from a far country, I came to serve the Lord) het ek die Here kom X2 (I came to serve ) het ek die Here kom dien (I came to serve the Lord) Soos n vreemdeling uit n verre land, het ek die Here kom dien (Like a stranger from a far country, I came to serve the Lord) Nah nana nah nana nah nah nah
Much luv from Ghana 🇬🇭 I don't understand but i feeel feel goosebumps all over blessings
Ja hoe lieflik is dit nie ek moes ook my familie agter laat in Suid Afrika om my Jesus in Namibia Windhoek te kom ontmoet.
Is dit nie lekker om jou God te ontmoet nie
Ek hoop dit gaan goed Pieter
Ons het die Here kom Dien 💪 Daar is krag in die naam van JESUS, Prys sy wonderlike naam Amen 🙏
The rendition of this song is magical
Deur my verslawing, kan ek nog sê dankie vir U genade my God en Vader. Dit lyk donker en ontmoontlik maar ek weet God sal my hier uithaal eendag.
Hoe gaan dit nou met jou? 🙏🏽🙏🏽
Wow I'm not really into afrikaans gospel songs but this I listened to more than once. They've got the foundations of grand singers within them. Stay humble my friends...
Very inspirational. You are a gift to your generation
Dankie Here ❤ alles gee ek aan Jesus oor want hy dink nog aan my 🎉
❤
Wow ongelooflike mooi lied!!!!!! Want Hy dink nog aan my!!!!!! Prys die Here!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
❤
Hoooo in die gemoed wat ek myself nou bevind....kan ek ni aners as om alles vir jesus te gee ni...ek was nou so neerslagtig en ek luister na die lied en die woorde stig my so vnaand...skep DIEP moed geliefdes kom ons troos ons vnaand daar in dat jesus ons sien ...blessings
I love it, it is great to see the youth serve the Lord!!!
I love their version. It is very inspirational and refreshing. Suffering from depression as a young christian this song has helped me a lot with coping through life's difficulties. This song is a constant reminder that we need to open ourselves fully to God and to depend on him with everything that we going through. Making God bigger then our problems.Keep up doing the good work. May God Bless you with your talents and moving forward.
Hold on things will get better God knows how much we can take and meets all our needs 🙏🕊️🙋
@@jennyphone9084 Thank you Jenny
Very anionthiing song
Die song het my by my hart😇❤en laat my besef dinge van die wereld. Here Ek Sal maar U dien.
Vandag is net een van dai dae wat ek alles an my jesus gee...want as ek om my kyk en ek gewaar die stilte....is ek veseker dat my jesus nog dink an my...een ding in die lewe verseker HY DINK NOG AN MY!!!!🙇♀️🙌🙌🙌🙌
Die lieflikste land Namibia op die hele aarde. Het die wêreld deur gewandel op daardie wonderlike Jesus. En Hy kom ontmoet my hier in my eie tuiste. Namibia...❤❤🎉😊
❤
Love this song it means everything to me thank you Jesus for all that I gave to Amen
Hallelujah! The Lord Jesus bless you ❤️
🇬🇧🇬🇧🇬🇧
Amen prys sy naam God is good all the time
Love this song...Thank You Jesus for your love and Faithfulness towards me and my family....keep up the the good work guys....its so inspirational.💫....We need to Praise God and serve Him ....Hy is waardig om geprys te word....U is Heilig 🙏🙇en getrou
EK’s fisies n vreemdeling in ń verre land en so week gelede het die song in my gees begin oor en oor speel. Jesus my herinner dat HY steeds op die troon is. Ek luister dit oor en oor en oor en oor en oor. God bless you!! stunning
OOh gives me goose bumps, THank you Jesus for your love and mercy🙏
Amen 🙏 Dankie Here Vir lifelike koortjies as bemoedig ING 🙏
God is goed vir ons ons moet hom prys dag na dag dankie my my mensies mooi so dankie
I am only 10 but love this liedtjie
Amen soos n vreemdeling het ek die die jere kom dien die lied vat vir persoonlik ver jere ek prys u
Oooh my vader di song seen my. hoe mooi Sal dt lyk as ons di jongelinge so di prys amen.
Blessings to you all love this track sins I started listening to the record I keep on listening wow!!!
Wow!! Keep it up guys...And such fimiliar background, it fills my hart with tears...nostalgia
Dankie julle vir jul mooi song. Dankie Here vir jul talente.
Beautiful keep it up
Hey guys very beautifull.....praise GOD forever more
115 thumbs down?....ya'll should get a room for the non Christian people...cause this here is another level of faith...god bless ya'll
H
Exactly.....
Dit is absoluut pragtig.💞 Prys ons Here Jesus.💞†💞
Mighty God is goed
ai tog my trane loop soos water.amen.wat sal ek sonder die HERE op die aarde doen.
PRAGTIG MY SISTER EN BROERS IN DIE HERE JESUS!
Very touching song.when Im sad happy i listen to it.julle sing bje mooi.be blessed
So pragtig,so wonderlik om sulke pragtige jong mense te hoor sing van JC.Hou so aan.🙏
Baie mooi Hou aan Mt ons luewe Heer se werk😊
Oh yes elke oomblik dink U (Jesus) nog aan my Hallelujah Hallelujah Amen
Alles gee ek san Jesus oor,want Hy dink nog aan my. Want ek is soos a vreemdeling.
Hallelujah!!!!! Gee net alles vir Jesus.
Wow dis rerig amazing. Love it over and over
Jesus ja here nes daai lied Se😭🙌💔
Pragtige stemme en ja ons tog vreemdelinge in hierdie wereld,want on dien die Here.🎶🎻📯🎺🎸
ek is daie mall oor die gesang dit rak in my bineste die wat dit lees vernaad x wil net he jule moet n gebed af le aan baie meisie kinders wat hull op vir niel asb baie dankie
well i am inlove with this song and well done guys THIS SONG IS AN INSPIRATION TO YOUTH OUT THERE
Beautiful .I love this track
Wonderlilk van watter provinsie of drop is julle groep.Prys die naam van God julle sing pragtige💑
dus baie mooi my hart is so vol blydskap na hierdie lied
Brilliant lovely harmonising ❤
God is Great, Amen
Clemens jou boodskappe is vir my n inspirasie en n boodskap uit die hemel wat my siel voed hou aan met dit wat jy en Stephanie doen.Mag die Here jul seen en mag daar net goeie jare vir jul voorle en mag al jou drome waar word.Gods bless Christa Strydom Bloemfontein
Christa Strydom
Christa Strydom x sal DT waar deer as jy vr my n moeder setrane maak seer sin x hou van julle kerk kietjies
Amen alle blessings op jul lewens want jul blessed ons almal wat daarna luister moet nie ophou om die Here dien nie groetnis uit Namibia Amen
Amen. Jongmense volhard.
❤❤❤ Yor yor dus Baie mooi gesing
so mooi alles gee ek aan die Here so geseend Rafkin en Rozaan love you.
Pragtag, God seën julle.
❤❤❤lieflike koortjie😢😢😢
Blessing blessing nice language sound spanish
Pragtig wonderbaar. Die here is goed
Dankie Here👏👏🌹♥️♥️
😥😥😪😗beautiful songs you just touched my heart...
Amen dankie julle dit gaan woes maar helle red my
baie mooi, hou so aan dien die Here met blydskap
Geseende geseend
Een van my gunsteling liedjies
wow!!!! LOVE UR GUYS GODBLEES
thank you, God bless 🌈🕊
die beste lerieke😍ek love it😗
Hallelujah
Mooiste mooi..pragtige stemme
Pragtig Amen 🙏🏽
Daniel Here vir al die liefde❤
❤😂🎉😢
Zaida love ❤
my gunsteling song😍😍😍
Hulle het lieflike steme,kom tog Tsumeb toe,(Namibie)
Amen 🙌
geseënd Amen ek kan elke dag na dit luster
Pragtag❤🙏
Ek voel goed en liefdevol na ek die liedtjie g.luister het
My song very powerful.
so pragtig kyk dit elke keer waner k allen voel....
AmenThankGod for my Blessing
I love this !!!! do you guys have an album? i would love to buy your music #goosebumps!!
Amen wonderlike gesange
Awesome
Ek die song baie❤😀 lief
Kontak my here het julle geroep stier my die lied asb
So geseend dit laat my hart sommer jubel
wooow dit is mooi steel my hart
Jesus!!
Mooi song 🙏
My eiendom 😚😙
Amen
beautiful💔
Yes beautiful father god💞
My tranne loop..dis pragtig..Groete uit Nam
Nah nana nah nana nah nah nah nananah nah nah X2
Alles gee ek aan Jesus, want hy dink nog aan my (Everything I give to Jesus, because he still thinks about me)
Soos n vreemdeling uit n verre land, het ek die Here kom dien (Like a stranger from a far country, I came to serve the Lord)
Nah nana nah nana nah nah nah nananah nah nah X2
Alles gee ek aan Jesus, want hy dink nog aan my (Everything I give to Jesus, because he still thinks about me)
Soos n vreemdeling uit n verre land, het ek die Here kom Nah nana nah nana nah nah nah
Soos n vreemdeling uit n verre land, het ek die Here kom dien (Like a stranger from a far country, I came to serve the Lord)
het ek die Here kom X2 (I came to serve )
het ek die Here kom dien (I came to serve the Lord)
Soos n vreemdeling uit n verre land, het ek die Here kom dien (Like a stranger from a far country, I came to serve the Lord)
Nah nana nah nana nah nah nah
walter oduk
Thanks for the translation, ik houd zo veel van dit lied🥰❤
Baie mooi en bemoeigeng
😮😮 OMG
Alles gee ek aan Jesus oor want Hy dink nog aan My
stay blessed
It speaks to my soul 😅
Hi liefie