Це відео не доступне.
Перепрошуємо.
NAMASTORIES
Вставка
- Опубліковано 6 чер 2022
- In hierdie episode word die verhale van die Nama-volk in die kalklig geplaas as erkenning aan die wortels van Afrikaans in die wandel en weë van hierdie Vroeë Mense van Suid-Afrika. (2020)
Cultural heritage preservation at it's highest level😇🥰❤💯👏👏Khoetsa kaise ra #khî kai kaikhoen ge.
Ek wil die dame wat die onderwyseres was komplimenteer! Sy praat Afrikaans pragtig en het ñ wonderlike visie! Ek stem met haar saam dat dit nie so "grand" is om Engels te praat nie want Engelssprekendes weier om Afrikaans te praat! Ons kan trots wees dat ons Afrikaanssprekendes meertalig is! Baie dankie, Sandra vir hierdie juweel programme wat jy gemaak het! Ek het nou eers daarop afgekom.
I had a good laugh at the fly story🤣🤣😂. What a lovely, retired teacher. It would be awesome to learn how to speak the Nama Language. Thank you so much for sharing. Aroha nui from Aotearoa. ❤❤❤
DANKIE VIR HIERDIE WONDERLIKE STORIES !!
Ek waardeer hierdue stories.
!Gai tses Ausis Dorothea. My teacher.
Storytelling is an art. It sadly is dying out as tech gadgets replace established culture.
Ek verlang en smag na die Richtersveld met haar opregte inwoners,hul liefde vir natuur van boom plant en bosses en die diere.Rk verlang na hul besondere sang stemme.Ek stort n traan .m.Die Namas is soos die Diamante kosbaar. Waardevol .Derl van die aarde.Edel mense.Nederig en opreg.Mag God al hul wense vervul .Gangans.Oudominee RTG.God seen julle.
Lief vir julle! Wit.
Three clans of the KHOI/ khoekhoe are the Nama , Korana and Griqua .
These people are today mostly classified as coloured . They are the true aboriginal indigenous people , i.e . the First Nation .
Unfortunately the black Bantu Nguni tribes are claiming their country for themselves .
Griqua is not FIRST NATION. They are indigenous. Damara, Nama , Korana are the First Nation.
❤pragtige mense en hul kultuur😊
WONDERFUL
Ongelooflik hoe mense in die ou dae gelewe het
Ae ti !haose, !khu-ha //aese, #nisa //aese, ELOB di //aese.. NA'MA ta, NA'MA ta ni, /amose..gangan ti khoene..kaise ta ko //kha//khasen. An oanan oaguba ga-ai tsi //kha//khasen tsi ubasen tsi saubasen, /o-aisa a, !gom/gausa //uib ge, NA'MA siba..Ae toxoba, ti gowab ge, NA'MA GOWABA..!Goa!ga bi I #hanuse sisen u bi, /O-aisa gowab, ti in di GOWAB, NAMA GOWAB!!
Ek wil so graag n' komentaar gee,aangaande hierdie prentjierolklips maar julle gaan my nie so mooi verstaan nie as ek moet dieper komentaar sal gee oor hoe en wat werklik gebeur het,en waarom onse kultuerele waardes weg en afgewat is van onse voor ouers.So!"🧐🤔🫶🌍geniet maar die prentjierol."
hahah en tale sterf uit bye