CEDERBERGE

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 21 сер 2024
  • Ons reis hoog op in die hart van die aarde in die Cederberge om die wêreld te sien deur die oë van die ouer garde van Eselbank en Heuningvlei. (2020)

КОМЕНТАРІ • 30

  • @estellebotha7331
    @estellebotha7331 3 місяці тому +2

    Kan nie help nie om weer te se, PRAGTIGE MENSE!!

  • @Mathilda5xp
    @Mathilda5xp 3 місяці тому

    Thank you once again for sharing your beautiful stories, online. Aroha nui from New Zealand.❤❤❤❤❤❤

  • @playsavedthechild.2848
    @playsavedthechild.2848 3 місяці тому

    Ons is een groot familie.
    Mooi woorde

  • @mysteewillow5787
    @mysteewillow5787 9 місяців тому +1

    Beautiful South Africa my homeland I so miss my country ❤

  • @elizabethnovak4088
    @elizabethnovak4088 4 місяці тому

    Dis sulke mooi stories, my oupa het ook esels gehad, pragtige diere...

  • @magdaboshoff2830
    @magdaboshoff2830 9 місяців тому

    Allerpragtigste stories....genotvolle luisterstof. Hou so voort!!!

  • @elizabethnovak4088
    @elizabethnovak4088 4 місяці тому

    En daai kaf stop het jou vreeslik laat jeuk...al hierdie dinge op my oupa hulle se plaas ervaar, dit was die pragtigste jare van my lewe...die mooiste mooiste herrinneringe...

  • @user-lu5vk6io4f
    @user-lu5vk6io4f 5 місяців тому

    O wat n lieflike vredevolle omgewing ons hier in die stad het waarlik nie daai mooiheid nie ek sal lyk om die plekke te gaan besoek

  • @tonylong147
    @tonylong147 Рік тому +3

    Dis so belangrik dat julle hierdie stories vertel!

  • @GloryDaze73
    @GloryDaze73 4 місяці тому

    Pragtige program! Ek is so bly vir al hierdie videos. ❤ baie dankie!

  • @magdaboshoff2830
    @magdaboshoff2830 9 місяців тому

    Pragtigste herinneringe. Geniet sir teen seerste;!;

  • @maryperold-wc8vz
    @maryperold-wc8vz 6 місяців тому

    Julle is pragtig❤

  • @rpbrear
    @rpbrear 4 місяці тому

    Loved this so much!

  • @elizabethnovak4088
    @elizabethnovak4088 4 місяці тому

    Daai brood van my ouma uit daai klei oond was die heerlikste...

  • @delenejohannes6961
    @delenejohannes6961 3 місяці тому

    Werklik interessant

  • @jasminabussack7853
    @jasminabussack7853 Рік тому +2

    Wraggies waar. 😊😊😊🤗🤗🤗

  • @ferozaapollos2098
    @ferozaapollos2098 4 місяці тому

    Yes so true i love the way we were raised if a aunty gave you a hiding you cant go home an tell you mother because she would also give you a hiding because you must have done something wrong 😅😅😅

  • @estellebotha7331
    @estellebotha7331 3 місяці тому

    Ag dit is pragtige mense. Klink soos Hemel op aarde! Sou maklik daar kon bly. So onskulig die mense

  • @magdaboshoff2830
    @magdaboshoff2830 9 місяців тому

  • @mienaroux2396
    @mienaroux2396 Рік тому +1

    Dis nou die sout van die aarde. Ek beny dit wat hulle het.

  • @hughdevos9286
    @hughdevos9286 Рік тому +2

    Ek huill Dan Nou Ek Wil fa bly

  • @cobihiltonspangenberg8531
    @cobihiltonspangenberg8531 Рік тому +1

    9

  • @romanussaal712
    @romanussaal712 Рік тому +1

    Where ever this cameras is going, in Coloured arreas, it proof the critics wrong...Coloureds are the direct decendants of the !Khoe & San....😂😂😂

  • @gauss17
    @gauss17 Рік тому +1

    Riem does not translate as ream !!!!!

    • @elizabethnovak4088
      @elizabethnovak4088 4 місяці тому

      I dont think so...riem was a long leather strap, real leather...

  • @truth-Hurts375
    @truth-Hurts375 Рік тому

    Must be the most beautifull place in the whole world....ha fucking ha !!! Such a place dont exist....

    • @alwynvanwyk1851
      @alwynvanwyk1851 Рік тому +3

      Don't be a Doos, Doos...
      Get a life , get out of your cave, get out into the sunlight, open your eyes....or rather stay being a Doos, Doos...

    • @Tinker8531
      @Tinker8531 5 місяців тому

      They definitely far more peaceful than the rest of South Africans.