Розмір відео: 1280 X 720853 X 480640 X 360
Показувати елементи керування програвачем
Автоматичне відтворення
Автоповтор
Pragtig gesing en vertolk, die mooiste weergawe vd lied vir my, laat mens verlang na alles en almal, baie dankie.
Wat n mooi lied ❤
Kevin jy is 'n ongelooflike stem in die Afrikaanse musiek. Lief jou styl en stem stukke !
Liedjie met die mooiste woorde!!!! Beslis een van die beste ooit!!
Net so mooi soos die dag toe jy jy dit in Protea hof gesing het...
Kevin, I wrote the music for this song, and although I don't understand most of the lyrics, you sing this beautifully!!! I actually wept listening to it.Thank you! 🤩
My ma is mal oor die song💝🌺🌹
n Gunsteling! Baie mooi.
Mooiste Mooi!
WOW
Briljante opvoering!!! Afrikaans bly maar net so mooi.
Wie het die oorspronklike gesing?
Hy het hierdie in die '90's gesing, so ek vermoed dit is oorspronklik sy liedjie.
Sias Reinecke
Pragtig gesing en vertolk, die mooiste weergawe vd lied vir my, laat mens verlang na alles en almal, baie dankie.
Wat n mooi lied ❤
Kevin jy is 'n ongelooflike stem in die Afrikaanse musiek. Lief jou styl en stem stukke !
Liedjie met die mooiste woorde!!!! Beslis een van die beste ooit!!
Net so mooi soos die dag toe jy jy dit in Protea hof gesing het...
Kevin, I wrote the music for this song, and although I don't understand most of the lyrics, you sing this beautifully!!! I actually wept listening to it.
Thank you! 🤩