Die dag voor ons troue 21 jaar terug het my man my gebel en "Droomvrou" vir my gespeel. Dit het op daardie oomblik op die radio gespeel en hy het aan my gedink. Dit klink seker snaaks maar my man is nie iemand wat sy hart op sy mou dra nie, en hy kan nooit die woorde van lietjies onthou nie. So, ons mag seker nie 'n liedjie hê soor ander paartjies nie, maar Droomvrou is vir my 'n teken van hoe hy my lief het. Dankie Lucas, vir hierdie lietjie!
Dis 'n besondere ervaring om na hierdie Afrikaanse liedjies van ouds te luister wat altyd sagtheid in my hart bring, saam met sommer 'n klomp heimwee vir die tyd wat so vinnig aanstap.
Dankie Daniel. Ek is bly wanneer ek hoor julle mense geniet dit. Ja, dis vir my ook 'n heerlike nostalgiese ervaring , en ek ontdek self "nuwe" oues so in my soeke
Dit was ‘n overgeetlike voorreg om Lucas te ontmoet. Sy musiek vul my met nostalgie en rykdom hier in die verre Amerika... Mooi herinneringe van vergange dae...
Daar is een besonderse "Droomvrou" weergawe van hom en ek kan dit net nie weer kry nie!! As iemand dalk 'n weergawe het wat anders as die beskikbare UA-cam's, plaas dit asseblief as jy kan...sal jou ewig dankbaar wees om "daardie" een weer te hoor!
@@lizelmeyer8611 Lizel Ek kan nie glo dat nog niemand (selfs sy vrou het nog nie gereageer nie) vir ons kon help met daai weergawe nie (en ek weet ek sal dit dadelik herken as ek dit hoor....sy beste!!!) Iemand help asseblief....dis nie een van die 2 of 3 weergawes op UA-cam nie
EK SOEK NOU VIR JARE AL NA HAAR MET ‘N HONGER HART WAT NET NIE WIL BEDAAR NIE SY’T MY WAKKERWERELD SKOON DEURMEKAAR GEMAAK DAN DROOM EK OOK NOG ELKE AAND VAN HAAR SY’S ALTYD MET HAAR RUG NA MY GEDRAAI HAAR GESIG HOU SY GEHEIM EN HAAR NAAM DIE MOET EK RAAI MAAR EK WEET EK KEN DIE MEISIE WAT DAAR STAAN EN EK WENS EK KON NET NADER AAN HAAR GAAN KOOR HIERDIE IS ‘N LIEDJIE NET VIR JOU , DROOMVROU EN EK SING DIT, JA EK SING DIT NET VIR JOU EN EK HOOP AS JY DIT HOOR SAL JY ONTHOU, DROOMVROU DAT EK JARE LANK GESOEK HET NET NA JOU AS SY TOG MAAR NET EEN KEER OM WOU KYK WANT EK WONDER WIE SY IS EN HOE HAAR OE LYK EK WEET EK KEN DIE KURWES VAN HAAR VLEES EN EK WEET EK KEN DIE WARM VAN HAAR GEES HERHAAL KOOR HIERDIE IS ‘N LIEDJIE NET VIR JOU , DROOMVROU EN EK SING DIT, JA EK SING DIT NET VIR JOU EN EK HOOP AS JY DIT HOOR SAL JY ONTHOU, DROOMVROU DAT EK JARE LANK GESOEK HET NET NA JOU NET NOU DIE AAND, TOE KYK SY SKIELIK OM EN EK MOET ERKEN EK WAS TOT IN MY SIEL VERSTOM DIE SOEKTOG NA MY DROOMVROU WAS VERBY EN SY WAS TOE AL DIE TYD MAAR NET JY HERHAAL KOOR HIERDIE IS ‘N LIEDJIE NET VIR JOU , DROOMVROU EN EK SING DIT, JA EK SING DIT NET VIR JOU EN EK HOOP AS JY DIT HOOR SAL JY ONTHOU, DROOMVROU DAT EK JARE LANK GESOEK HET NET NA JOU
Die dag voor ons troue 21 jaar terug het my man my gebel en "Droomvrou" vir my gespeel. Dit het op daardie oomblik op die radio gespeel en hy het aan my gedink.
Dit klink seker snaaks maar my man is nie iemand wat sy hart op sy mou dra nie, en hy kan nooit die woorde van lietjies onthou nie.
So, ons mag seker nie 'n liedjie hê soor ander paartjies nie, maar Droomvrou is vir my 'n teken van hoe hy my lief het.
Dankie Lucas, vir hierdie lietjie!
Die mooiste lied ooit. Dankie.
Een van die mooiste liede van Lucas Maree.
Pragtig, so mooi beskrywend van n droomvrou.
Dis 'n besondere ervaring om na hierdie Afrikaanse liedjies van ouds te luister wat altyd sagtheid in my hart bring, saam met sommer 'n klomp heimwee vir die tyd wat so vinnig aanstap.
Dankie Daniel. Ek is bly wanneer ek hoor julle mense geniet dit. Ja, dis vir my ook 'n heerlike nostalgiese ervaring , en ek ontdek self "nuwe" oues so in my soeke
Baie mooi gestel.
Het die voorreg gehad om lekker saam met Lukas te kuier so n paar jaar voor sy dood in Kareedouw.Wat n ongelooflike diep siel en wonderlike stem..
Dit was ‘n overgeetlike voorreg om Lucas te ontmoet. Sy musiek vul my met nostalgie en rykdom hier in die verre Amerika... Mooi herinneringe van vergange dae...
Always the best forever
RIV Lucas. ❤❤❤
My droomman het dit vir my gestuur. Baie spesiaal!!!
Awesome, Danki🌺
Daar is een besonderse "Droomvrou" weergawe van hom en ek kan dit net nie weer kry nie!! As iemand dalk 'n weergawe het wat anders as die beskikbare UA-cam's, plaas dit asseblief as jy kan...sal jou ewig dankbaar wees om "daardie" een weer te hoor!
Ek soek ook na daardie weergawe...
@@lizelmeyer8611 Lizel
Ek kan nie glo dat nog niemand (selfs sy vrou het nog nie gereageer nie) vir ons kon help met daai weergawe nie (en ek weet ek sal dit dadelik herken as ek dit hoor....sy beste!!!)
Iemand help asseblief....dis nie een van die 2 of 3 weergawes op UA-cam nie
Dalk hierdie een? ua-cam.com/video/xZRzsA-pnXs/v-deo.html
So mooi.
Dankie Vernie vir die song xxx
EK SOEK NOU VIR JARE AL NA HAAR
MET ‘N HONGER HART WAT NET NIE WIL BEDAAR NIE
SY’T MY WAKKERWERELD SKOON DEURMEKAAR GEMAAK
DAN DROOM EK OOK NOG ELKE AAND VAN HAAR
SY’S ALTYD MET HAAR RUG NA MY GEDRAAI
HAAR GESIG HOU SY GEHEIM EN
HAAR NAAM DIE MOET EK RAAI
MAAR EK WEET EK KEN DIE MEISIE WAT DAAR STAAN
EN EK WENS EK KON NET NADER AAN HAAR GAAN
KOOR
HIERDIE IS ‘N LIEDJIE NET VIR JOU , DROOMVROU
EN EK SING DIT, JA EK SING DIT NET VIR JOU
EN EK HOOP AS JY DIT HOOR SAL JY ONTHOU, DROOMVROU
DAT EK JARE LANK GESOEK HET NET NA JOU
AS SY TOG MAAR NET EEN KEER OM WOU KYK
WANT EK WONDER WIE SY IS EN HOE HAAR OE LYK
EK WEET EK KEN DIE KURWES VAN HAAR VLEES
EN EK WEET EK KEN DIE WARM VAN HAAR GEES
HERHAAL KOOR
HIERDIE IS ‘N LIEDJIE NET VIR JOU , DROOMVROU
EN EK SING DIT, JA EK SING DIT NET VIR JOU
EN EK HOOP AS JY DIT HOOR SAL JY ONTHOU, DROOMVROU
DAT EK JARE LANK GESOEK HET NET NA JOU
NET NOU DIE AAND, TOE KYK SY SKIELIK OM
EN EK MOET ERKEN EK WAS TOT IN MY SIEL VERSTOM
DIE SOEKTOG NA MY DROOMVROU WAS VERBY
EN SY WAS TOE AL DIE TYD MAAR NET JY
HERHAAL KOOR
HIERDIE IS ‘N LIEDJIE NET VIR JOU , DROOMVROU
EN EK SING DIT, JA EK SING DIT NET VIR JOU
EN EK HOOP AS JY DIT HOOR SAL JY ONTHOU, DROOMVROU
DAT EK JARE LANK GESOEK HET NET NA JOU
DANKIE MY PRAGTIGE MOOISTE ENGELLIEF
Droom Vrou oorlede 😥
So moooi, dankie
Bly maar die beste
Ek droom van jou
Pragtig.
LUCAS
Pampoen