WOORDORDE || Sv1TOMPv2I || WORD ORDER IN AFRIKAANS
Вставка
- Опубліковано 7 лют 2025
- Hello en welkom by my kanaal! As jy nuut is, my naam is Juffrou Johnson. Ek gee Afrikaans Eerste Addisionele Taal.
Ek hoop julle bly veilig en onthou om jou masker te dra.
Vandag bespreek ek Woordorde in afrikaans, Sv1TOMPv2I.
Onthou om te like en subscribe en stuur my 'n boodksap of komment as daar iets is wat jy wil graag op die kanaal sien.
Onthou, ek gaan 'n TikTol post sodra ek 100 subscribers het, nooit jou vriende na my kanaal.
Vriendelike groete
Juffrou Johnson