Loopbaanreis met Rika | Alida Kok

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 5 вер 2024
  • In die derde episode van #LoopbaanreisMetRika, gesels Rika Nieuwoudt met Alida Kok, departementshoof van
    Sosiale Wetenskappe by Akademia. Sy skryf ook gereeld meningstukke oor politieke aangeleenthede vir Netwerk24. Kyk hier en vind meer uit oor haar beroep. #PeritusTotius

КОМЕНТАРІ • 1

  • @pierrevandyk9242
    @pierrevandyk9242 Рік тому

    Albei van julle nuwe "te-weet komelinge" in my kennis veld 😄. Vanoggend geleer van Alida deur artikel wat sy geplaas het en in soeke na inligting oor haar ontdek ek jou kanaal Rika. Dankie vir 'n goeie basis gesprek.