Opgewonde om te sien hoe die universiteit in die Weskaap sal groei. Dit behoort ook aanloklik vir Afrikaans-sprekende kleurlinge te wees, veral diegene wat van die platteland af kom, bv. Namakwaland.
Dis n goeie voorstelling, maar ek wil net n paar vrae vra: waar sit studente tussen klasse, ek sien geen spasies met tafels en stoele waar studente kan aanlyn werk of net sit nie, almal loop rond in die voorstellingsvideo of sit op die gras, niemand leer by tafels nie.... hoe lyk die biblioteek, hoe lyk die kantien.... en wat is die doel van die groot dome dak. Kan dit die warm strale van die son wegkeer? Hoekom is daar n oop gat bo in die middel van die dome se dak en water onder in die middel? Waar kan groot kultuurproduksies aangebied word as die dome nie gebruik kan word om mense bymekaar te bring nie? Is die kerk groot genoeg vir duisende mense?
Dankie Solidariteit dat julle so belê in die toekoms van ons jeug. Dankbaar-Trots. Wens ek kon daar gaan swot het. Fanie Kemp, Uniondale
Opgewonde om te sien hoe die universiteit in die Weskaap sal groei. Dit behoort ook aanloklik vir Afrikaans-sprekende kleurlinge te wees, veral diegene wat van die platteland af kom, bv. Namakwaland.
Absoluut Indrukwekkend!!! Wat 'n voorreg en vooruitsigte vir toekomstige studente van Akademia.
Koue rillings mooi
Dis n goeie voorstelling, maar ek wil net n paar vrae vra: waar sit studente tussen klasse, ek sien geen spasies met tafels en stoele waar studente kan aanlyn werk of net sit nie, almal loop rond in die voorstellingsvideo of sit op die gras, niemand leer by tafels nie.... hoe lyk die biblioteek, hoe lyk die kantien.... en wat is die doel van die groot dome dak. Kan dit die warm strale van die son wegkeer? Hoekom is daar n oop gat bo in die middel van die dome se dak en water onder in die middel?
Waar kan groot kultuurproduksies aangebied word as die dome nie gebruik kan word om mense bymekaar te bring nie?
Is die kerk groot genoeg vir duisende mense?
Julle is die beste! Beste universiteit in SA👍😁.. Akademia bo🤗
Mooi so!
Met watse program is dit gemaak ? Twinmotion of Lumion ?
Dis gemaak met Enscape
Wie is die argitekte?