Francois van Coke | Daarsy boys ft Hunter Kennedy (official)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 4 лют 2025

КОМЕНТАРІ • 196

  • @adriaanliebenberg2720
    @adriaanliebenberg2720 4 роки тому +4

    Ek het nooit afr musiek geluister nie maar toe ek hoor van JAN BLOUKAAS, FRANCIS EN SPOEGWOLF

  • @hendrikventer9319
    @hendrikventer9319 4 роки тому +4

    Niks fout om by die Spur te eet nie :-) Francois Yster! Dankie man!

  • @casperueckermann938
    @casperueckermann938 2 роки тому +3

    Beste rocker in die wereld

  • @Spies181
    @Spies181 5 років тому +65

    Hunter Killing it with the slick verses

  • @Amor-Boudabbous
    @Amor-Boudabbous 5 років тому +39

    from tunisia

  • @travisbrimacombe1544
    @travisbrimacombe1544 5 років тому +9

    Vertrou in Francois om altyd die beste te lewer! Hunter se deel kook!

  • @lambregriesel4172
    @lambregriesel4172 5 років тому +2

    Francois, dankie vir die musiek dis lekker om n fan te wees jy stel nooit teleur nie. Ek luister van die begin af jou musiek en kan nogsteeds nie genoeg kry nie.

  • @dkt8102
    @dkt8102 5 років тому +24

    Enige song wat die manne uit bring is altyd legend! Daarsy Boys!!

  • @CarmenBolton
    @CarmenBolton 5 років тому +27

    Um. HUNTER KENNDY DROPPING LINES LIKE A BOSS

  • @Hunter_Kennedy1
    @Hunter_Kennedy1 5 років тому +102

    Honestly, pretty content with what I found when I googled myself.

  • @melissaeybers494
    @melissaeybers494 3 роки тому +2

    Die song was vokken amazing vandag by die Nooitgedacht show!! 😍💃💃💃💃One of the many 😏

  • @nataschavisser573
    @nataschavisser573 5 років тому +13

    "I am just an anarchist who live in the suburbs."
    And my highschool garage band now have reunions to play at our kids' birthday parties.

  • @conradfourie8872
    @conradfourie8872 5 років тому +3

    Amazing songs soos altyd, gister die song gehoor by die Van Coke Premier was great gewees, thanks vir al die great songs Francois! 😎

  • @brendonnel6631
    @brendonnel6631 4 роки тому +2

    Lekker Bois, steek n vuur aan, trek jou broek uit, gooi n brannewyn in jou keel af, rook n bong, gooi nog tien stukke rooikrans opi vlamme. Kap n entjie. Da vat hy.

  • @FedoraNation
    @FedoraNation 5 років тому +4

    Die nuwe album is werklikwaar jou beste album tot op hede, Francois. En dit sê baie, want albei jou vorige albums was uitstekend. Hierdie liedjie is een van my faves en is omtrent 'n earworm!
    Baie geluk met die nuwe album wat jy uitgesit het

  • @moritzleidler
    @moritzleidler 2 роки тому

    Best Afrikaans song ever and forever 🇿🇦❤

  • @corryroets5313
    @corryroets5313 5 років тому +2

    Love it! Love it! Love it! Lekker by die Spur man.....

  • @stephanmaartens8274
    @stephanmaartens8274 5 років тому +5

    Ek het te feel mixed feelings oor die een, weet nie of ek dit love or hate. Dink ek is net te oud, maar onthou die vanfokingtasties dae nog soos gister. Daars defnitief n crowd vir die song as ek soo kyk na die comments, julle is after all entertainers op die einde van die dag, lord knows I've had my fair share and it was goooooooood! So lekker boiiis, sal kyk wat offer die res van die album.

    • @RoanOlivier
      @RoanOlivier 5 років тому +2

      Miskien is jy dan so net-net bietjie te oud. Vergelyk die song met die afrikaanse pop stront wat jy deesdae hoor... Jy kan dit nie vergelyk nie. Mens kan duidelik hoor Hunter het help skryf hier. Goeie werk ouens. Maar ek moet ook sê dat ek soek weer aKing terug! Laudo moet bietjie wakker skruk!

    • @stephanmaartens8274
      @stephanmaartens8274 5 років тому +3

      @@RoanOlivier dit is van self sprekend, die pop stront van vandag is nie eers werd om genoem te word nie wat staan dit nog van vergelyk :D

    • @arseduck3647
      @arseduck3647 5 років тому +1

      Ons kort Afrikaanse Christelike Swart Metaal

  • @rihacodebruin7535
    @rihacodebruin7535 5 років тому +4

    FOK JAAAAAAAAAAAA!!! Daarsy Boys!!!!

  • @Vortexafternoon
    @Vortexafternoon 5 років тому +1

    Daarsy Bellville! Kwaai lappies, braas.

  • @GoedenHart5
    @GoedenHart5 5 років тому +4

    Kan nie wag vir vannaand nie! Dit gaan flippen epic wees!

  • @DaxterZA
    @DaxterZA 5 років тому +2

    Kan nie wag om te hoor wat saam daai lyrics kom nie! \m/

  • @Tokyo_Kawaiii
    @Tokyo_Kawaiii 3 роки тому

    Ek luister nie afrikaanse musiek nie maar die song is lit

  • @ya7ya_sa3iid123
    @ya7ya_sa3iid123 Місяць тому +1

    Wie is hier nog in 2025❤

  • @suneblom2180
    @suneblom2180 5 років тому +3

    Befok soos gewoonlik!! julle is amazing! Daarsy Boys!! Well done!

  • @patdarko3063
    @patdarko3063 5 років тому +8

    Eks al vir 2 jaar oor see... As ek die huis mis Dan luister ek na jou music...dankie

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 5 років тому +4

    Flipppiiitt!!! Kan nie wag nie!!!!

  • @marco88herholdt
    @marco88herholdt 5 років тому +154

    Francois, jy moet asb 'n T-Shirt design vir ons maak met daai opening line "Ek kry nie baie geld nie, maar ek kry baie kak" ek sal dit fokken nou koop pappie

    • @ac2169
      @ac2169 5 років тому +4

      oh ja my bra slim idee . Francois beter begin daardie T-shirts maak ☺

    • @DaxterZA
      @DaxterZA 5 років тому +2

      Fok ja!

    • @Rattlepaw
      @Rattlepaw 5 років тому +3

      haha dit is so waar met my ek sal dit elkedag dra

    • @hoihallo9685
      @hoihallo9685 4 роки тому +6

      Ik kom uit Nederland en ik zou zeker zo een shirt kopen

    • @barendlubbefromsouthafrica440
      @barendlubbefromsouthafrica440 4 роки тому +2

      Of "Verskoon my kind wat aan joune stamp"

  • @jan-hendrikswanepoel3744
    @jan-hendrikswanepoel3744 5 років тому +20

    Befok, boys. Bellville Rock City forever.

  • @francoisviljoen4002
    @francoisviljoen4002 5 років тому +1

    As saar 'n song was wat my lewe beskryf is dit die een.

  • @Bond58
    @Bond58 5 років тому +11

    Jah bless Hunter ✊

  • @roadpirate3807
    @roadpirate3807 5 років тому +24

    Lekker Frannie!
    Jy en Hunter kan probably even Crocs befok maak!!!
    Nice werk (soos altyd)!

  • @mctbaggins2084
    @mctbaggins2084 5 років тому +4

    Hahahaha ek kan sien julle het dit foookin baie geniet om die video te maak.
    Great song Franna!

  • @hendrikventer9319
    @hendrikventer9319 4 роки тому +1

    Great manne! Doen nog! Love it.

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 5 років тому +14

    Love die video!!!! Daai Jong Klomp op einde het 'n show gehad!!!!
    Golden Circle vibes ek sê!!!

  • @Skallywax
    @Skallywax 4 роки тому

    Net gister RATM geluister en toevallig Killing in... Daarsy Boyz

  • @ilsevanheerden7342
    @ilsevanheerden7342 5 років тому +4

    Love dit!!!
    Hoop daai burger was lekker hahahaha
    Julle rock😍

  • @henninggriesel1997
    @henninggriesel1997 2 роки тому

    ‘n Regte “the morning after” music video. Pap gesuip met ‘n Sondag oggend babbelas en middagete by familie. Love it Francois!!!

  • @suiker1421
    @suiker1421 5 років тому +1

    Daarsy boys!!!!!!!!

  • @estiaanvanrooyen2983
    @estiaanvanrooyen2983 5 років тому +4

    Dankie lekker nog. Daarsy boys.

  • @mikewood9514
    @mikewood9514 5 років тому +7

    Lekker track guys.different but seriously lekker catchy.

  • @godfree_groovy
    @godfree_groovy 5 років тому +2

    Befokte song. Lekker Fran en Hunter

  • @marnimalan4849
    @marnimalan4849 5 років тому +4

    Ek dink dis awesome , love dit !

  • @0LuanFourie0
    @0LuanFourie0 5 років тому +2

    2:40 BESTE! :D

  • @decangbotha5518
    @decangbotha5518 5 років тому

    Dasy boys👍👍👍👍 cool bra

  • @junitavancoller5996
    @junitavancoller5996 5 років тому +3

    Die album is alles. Net as jy dink 'n tune is cool is die volgende ook lekke...

  • @AceHardy
    @AceHardy 5 років тому +2

    👑

  • @Fuzigish8
    @Fuzigish8 5 років тому +2

    Kiff tune!

  • @jasonherbst3908
    @jasonherbst3908 3 роки тому

    Francois well done op jou match vandag, good boxing took place tonight

  • @jceupton8119
    @jceupton8119 3 роки тому

    Dankie Hunter.. Dank U

  • @Rikus8051
    @Rikus8051 5 років тому +5

    Wetter boys, like die song!

  • @melissaludick4129
    @melissaludick4129 5 років тому

    Lekker lekker!

  • @MarcusMeyerTricks
    @MarcusMeyerTricks 5 років тому +1

    Awesome song!

  • @rubenopperman2190
    @rubenopperman2190 5 років тому +1

    Daarsy boys! Awesome tune!

  • @armandomalele5323
    @armandomalele5323 4 роки тому +1

    Ya eet by die spur bra
    ha

  • @backstabbath1986
    @backstabbath1986 5 років тому +3

    My fok, ek kan nie glo hoe groot Francois se kind geword het nie :o

  • @vaatjie69
    @vaatjie69 5 років тому +2

    Daarsy boys, laat hy val waar hy wil!

  • @ssdgerhard8855
    @ssdgerhard8855 2 роки тому

    daai live show gister aand by fellies was awsome

  • @ojvanjaarsveld2700
    @ojvanjaarsveld2700 5 років тому +2

    Lekker man.

  • @FedoraNation
    @FedoraNation 4 роки тому

    Ek kan nie glo hierdie is al een jaar oud nie!

  • @eyetac
    @eyetac 2 роки тому

    I relate to this song so hard.

  • @dromerkindgedigteensovoort7462
    @dromerkindgedigteensovoort7462 3 роки тому

    Hillarious

  • @sunsetsimon
    @sunsetsimon 5 років тому +3

    Nou crave ek 'n solid Spur burger. \m/

  • @MartinA-vp5bt
    @MartinA-vp5bt 5 років тому +1

    Awesome en befokkkkkk!!!!

  • @robertbotha2286
    @robertbotha2286 4 роки тому

    Dis n fokken cool song daarsy boys

  • @signitmiddelburg7275
    @signitmiddelburg7275 5 років тому +3

    OOOOOOOHHHHHH YES!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! EERSTE !!!!!!!!!!BOOM

  • @GanjaGaming420
    @GanjaGaming420 Рік тому

    DAARSY BOYS!!!

  • @walterneethling3674
    @walterneethling3674 5 років тому +3

    Fokken lekker song!!!

  • @jacoconradie8139
    @jacoconradie8139 5 років тому

    My werksmense verstaan nie hoekom ek na die song luister nie. Ek is moeg verduidelik. 🤟🤟🤟🤟🤟

  • @RoanOlivier
    @RoanOlivier 5 років тому +1

    Daarsy Boys!

  • @cowmansense3795
    @cowmansense3795 5 років тому +2

    Definisie van uitverkoop. Sê een keer "kak" en dis rock 'n roll🤟. Kan nie dink Francois is trots op die song nie.

    • @henricoboshoff9367
      @henricoboshoff9367 5 місяців тому

      Wys my jou song....

    • @CatzK3
      @CatzK3 4 місяці тому

      @@henricoboshoff9367 You don't need to be a master at something to be able to tell if it is good or bad...

    • @henricoboshoff9367
      @henricoboshoff9367 4 місяці тому

      @@CatzK3 show us you can do better

    • @CatzK3
      @CatzK3 4 місяці тому

      @@henricoboshoff9367 I'm not a musician.

    • @henricoboshoff9367
      @henricoboshoff9367 4 місяці тому

      @@CatzK3 exactly

  • @greyaugust7126
    @greyaugust7126 4 роки тому

    Befok Francois🤘

  • @WALDOREYN
    @WALDOREYN Рік тому

    Hunter is sooo slim😮

  • @islavorster3702
    @islavorster3702 3 роки тому

    ek love jou musiek

  • @MrDronebot
    @MrDronebot 5 років тому +1

    Lekker Boys!

  • @prodxschalk.s4307
    @prodxschalk.s4307 5 років тому

    Hunter se stuk maak die song so fokken great

  • @NanFeiJay
    @NanFeiJay 5 років тому +2

    Ietsie anders. Ek liket. 🤘 Keep it up boys!

  • @schallabeer
    @schallabeer 5 років тому

    Daarsy boys!

  • @ameliatruter8406
    @ameliatruter8406 5 років тому

    Lekker Hunter Kennedy! Finally

  • @RSSM1
    @RSSM1 5 років тому

    Roffff💯⚡

  • @Gamster420
    @Gamster420 5 років тому

    En nou sit dit in my kop vas. haha. super catchy. :)

  • @johanoosthuizen852
    @johanoosthuizen852 2 роки тому

    Ek stem heeldag!

  • @amywiggett2256
    @amywiggett2256 5 років тому +3

    Yessss 🥳

  • @dkt8102
    @dkt8102 5 років тому +12

    (EDIT) 82 mense kani dit bekostig om by die spur te eet nie.
    GREAT SONG BOYS

  • @igtempest5025
    @igtempest5025 4 роки тому

    Fkn gaan steeds mal oor die song daarsy Boyz

  • @meghanwagenaar3638
    @meghanwagenaar3638 5 років тому

    Lekker liedjie ☺

  • @jaques6523
    @jaques6523 5 років тому +5

    Legend

  • @brettconradie323
    @brettconradie323 5 років тому

    DAARSY!!!!

  • @annakemp5590
    @annakemp5590 2 роки тому

    At the end of the day, we all come full circle and go back to suburbia...

  • @onezerozero1001
    @onezerozero1001 5 років тому +5

    "You either die a hero or you live long enough to see yourself become the villain." Francois en Hunter is nou backtrack sangers.

    • @francoisvancokekanniedood
      @francoisvancokekanniedood  5 років тому +5

      onezerozero1001 dis weird, want daar is ‘n vol band op die song en speel hom ook vanaand LIVE by #fvcenvriende
      Francois van Coke: Vocals
      Hunter Kennedy: Vocals
      Jedd Kossew: Guitar & Vocals
      Richard Onraet: Guitar & Bass
      Sheldon Yoko: Drums
      Recorded at Red Bull Studios Cape Town by Dane Taylor
      Mixed at Taylor Soundworks by Dane Taylor
      Produced by Fred den Hartog
      Written by Francois van Coke, Hunter Kennedy, Jedd Kossew & Dolf Willemse

    • @onezerozero1001
      @onezerozero1001 5 років тому

      @@francoisvancokekanniedood Hi Francois. Ek meen dit nie letterlik nie en ek dink jy weet dit. Die feit dat jy sensitief is oor die comment plus die lirieke van einste track wys nog gesonde self-refleksie. Dankie vir die reply.

    • @onezerozero1001
      @onezerozero1001 5 років тому

      O fok wag! Dis nie Francois nie! Dis die PR team!

  • @michnaas
    @michnaas 5 років тому +3

    Langste Spur advertensie wat ek al ooit gesien het! 😂 Great lekker song, sal definitief mense maak ophou Spur boikot! Thanks Francois en Hunter!

  • @patman_adv
    @patman_adv 5 років тому

    Poes cool jam

  • @WALDOREYN
    @WALDOREYN Рік тому

    Ek mis my mense en land😫

  • @christopherbennett796
    @christopherbennett796 5 років тому +2

    Bliksem Hunter!!! Slick like Brylcreem kêrels. Ek smaakit

  • @amandaraath3180
    @amandaraath3180 5 років тому

    Fantastiese video!

  • @emiliojuliusfitness2196
    @emiliojuliusfitness2196 2 роки тому

    lekke boys

  • @laylaventer6375
    @laylaventer6375 5 років тому +2

    Meneer belleville 💪

  • @audacity9740
    @audacity9740 5 років тому +3

    JAAAAAAAAA MAN!!!!!!!

  • @underagedruggie5384
    @underagedruggie5384 5 років тому +5

    Francois,wanneer release jy meer songs?
    By the way ek sien uit om die song te lusiter👌🏼

  • @Camstar78841
    @Camstar78841 5 років тому +3

    Befok. Franne en die manne dissapoint nie.