Francois van Coke & Hunter Kennedy | Hartseer Freaks (Official)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 4 лют 2025

КОМЕНТАРІ • 108

  • @vetmanvandernaam
    @vetmanvandernaam 2 роки тому +6

    fok die song laat my ballas sweeet,

  • @henreppretorius
    @henreppretorius 2 роки тому +6

    Yup. Nog n pomper. Great vid Snake.

  • @gerhardbadenhorstdigkuns
    @gerhardbadenhorstdigkuns 2 роки тому +1

    Dankie. Ek het hierdie nodig gehad.........................

  • @janiebaymusic
    @janiebaymusic 2 роки тому +1

    🙌🏻🙌🏻🙌🏻🙌🏻

  • @etiennelombard7365
    @etiennelombard7365 2 роки тому +18

    Moerskont, wat n tune!!! Coke en Kenny loop saam soos koffie en cremora, lekka boys!!! Gooi hom!

    • @leonlouw6765
      @leonlouw6765 Рік тому

      Hahahaha dude well said ,kak snaaks!! Maa jirre dis waarheid!! Fucking kings🖤🌵

    • @jonathanribnick1420
      @jonathanribnick1420 5 місяців тому

      Sies man hoekom vloek julle so

  • @MsBLONDIBLUE
    @MsBLONDIBLUE 2 роки тому +2

    My en my 9jarige seuntjie se fav liedjie!!

  • @johanfourie4049
    @johanfourie4049 2 роки тому +4

    Herinner my aan die Fokkof se kuns in die begin, stunning song! Great work lads!!

  • @remz4270
    @remz4270 2 роки тому +7

    At 35 this hits me like punk did in 2000.

  • @Ezra.emerson
    @Ezra.emerson 2 роки тому +2

    Brilliant. Love from Wales

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 2 роки тому +5

    🔥❤️❤️❤️❤️❤️🎉 Happpy freaks 😁soon , wanneer almal hier is vir die launch 🚀🎶🎶🎶🎶

  • @Ant1Bez
    @Ant1Bez 2 роки тому +7

    Dis nie nodig om vir my te bid nie
    Ek is benoud
    Hoe't ek hier gekom?
    My hart is te koud
    Maar wie gee om?
    Werklikheid is 'n lokval
    Daar is iets fout
    Hoe't ek hier gekom?
    Leidrade lei my
    In my drome 'n verdagte
    My sonde bly daar agter
    Hierdie is 'n lied vir die muurlelies
    Dié een is vir empatie
    Dié een is vir die kantlynsiel
    Dié een is vir die doodgeskiet
    Dié een is vir die hartseer freaks
    Vir die vlak graf
    Naamloos
    Nommer op 'n dossier
    Whoa-oh-oh-oh-oh
    Almal drama
    Kollektiewe trauma
    Dis vir die reisigers
    Vir die heidene
    Die onbetwyfelde
    Medeswerwendes
    Medesterwendes
    Aandagafleibare
    Vir die alledaagse neuro-uiteenlopende
    Met 'n plastieksak-valskerm
    Staan op die dak
    Bang ek spring af
    Bang ek blok myself
    Ek voel 'n fok vir myself
    En ek dink ek's dom
    Hoe't ek gisteraand by die huis gekom?
    In my drome maak dit sin
    Is dit te laat om te begin?
    Hierdie is 'n lied vir die muurlelies
    Dié een is vir empatie
    Dié een is vir die kantlynsiel
    Dié een is vir die doodgeskiet
    Dié een is vir die hartseer freaks
    Vir die vlak graf
    Naamloos
    Nommer op 'n dossier
    Whoa-oh-oh-oh-oh
    Almal drama
    Kollektiewe trauma
    Hierdie is 'n lied vir die muurlelies
    Dié een is vir empatie
    Dié een is vir die kantlynsiel
    Dié een is vir die doodgeskiet
    Dié een is vir die hartseer freaks
    Vir die vlak graf
    Naamloos
    Nommer op 'n dossier
    Whoa-oh-oh-oh-oh
    Almal drama
    Kollektiewe trauma
    Almal drama
    Kollektiewe trauma
    Kollektiewe trauma

  • @chrismods4x4
    @chrismods4x4 Рік тому

    Awesome soos altyd!!!!

  • @thomashopkins2211
    @thomashopkins2211 2 роки тому +1

    Legit Alkaline Trio vibes

  • @klintenrudolph9449
    @klintenrudolph9449 Рік тому

    Love die song 🎉👌🍻

  • @chewbakkaq
    @chewbakkaq 2 роки тому

    Brilliant, fok manne elke liewe keur skop julle gat!

  • @christodejager8463
    @christodejager8463 2 роки тому +1

    Suuuuuuuper cool guy's !!!

  • @DMVdiktril
    @DMVdiktril Рік тому +2

    Jissis julle hou net aan dit doen manne - fokken keer op keer bring julle 'n nuwe song wat deel word van my lewe se soundtrack. Love die song! Love die energie maar ook die diepte van elke woord. Bo baas! Thx vir my soundtrack - julle ouens het my gedra deur die beste en kakste tye van my lewe. Hoe se mens dankie . . . .bahahaha

  • @Sean_Twomey
    @Sean_Twomey 2 роки тому +8

    This one is gold! I'm hearing New World Inside mixed with Fokof. Truth, power, and emotion are beautifully packaged lyrically and musically. Also, love the bunny suit ... I'm making a connection there :) Love it!! Congrats to all, especially Francois, Hunter, Johnny & Jaco!!!

  • @enelda6516
    @enelda6516 2 роки тому +1

    Love dit om my valley te kan sien in die video's, awesome verby!!

  • @shanonsafaris7262
    @shanonsafaris7262 2 роки тому +2

    Awesome song

  • @francoisdevilliers6304
    @francoisdevilliers6304 2 роки тому +1

    wowwww🥳

  • @Dewald-i9x
    @Dewald-i9x Рік тому

    Hierdie is my favorite afrikaans tune ... dalk my favorite tune period ... ons is almal hartseer freaks ❤ love julle kantlyn siele ook !!!! ❤❤❤

    • @tiaanfourie3181
      @tiaanfourie3181 5 місяців тому

      @@Dewald-i9x neuro uiteenlopendes... Sien julle by Loftus

  • @EighthGrape
    @EighthGrape 2 роки тому

    Love dit! Daai einde met die pink haas en die see. 👌

  • @Blackberg
    @Blackberg 2 роки тому +2

    Brilliant song! 👏🏻 proudly #hartseerfreak

  • @rick-rackcadillac
    @rick-rackcadillac 2 роки тому +4

    This is such a great song! Liefde vir Jaco en Heinrich vir so lekker n video ook!

  • @littlecrazybubble
    @littlecrazybubble 2 роки тому +1

    Dit is SOOOOO goed!!!

  • @Bly_nou
    @Bly_nou 2 роки тому

    Nice one ouens 🤘

  • @charlesgrimsdell1437
    @charlesgrimsdell1437 Рік тому

    Powerful!!!!

  • @m.t.1187
    @m.t.1187 Рік тому

    Love dit !!

  • @KyleBenzien
    @KyleBenzien Рік тому

    Awesome!

  • @peerism804
    @peerism804 Рік тому +1

    Nice, as jy self musiek maak weet jy hoe special hierdie oudjie is, n paar van ons gaan hom nog vir jare speel.

  • @servaasdekock7847
    @servaasdekock7847 2 роки тому

    Lyk fok hartseer, so befokte song though... 🤘

  • @Vortexafternoon
    @Vortexafternoon 2 роки тому

    Mooi song, ouens.

  • @nieldewaalmeiring9585
    @nieldewaalmeiring9585 2 роки тому

    Befok!🖤

  • @janineoosthuizen1654
    @janineoosthuizen1654 Рік тому

    Yes!! Lirieke en tune tien uit tien!! ❤

  • @JustMeWJ1
    @JustMeWJ1 2 роки тому

    Mr Belville die is verseker n Banger Album wat jy hier gemaak het. My liefde vir die album #KanNieDoodNie.

  • @CKSTMX
    @CKSTMX 2 роки тому

    Ek like die haas, befokte twist dankie ouens julle is fokken legends

  • @danielmarais9106
    @danielmarais9106 2 роки тому

    Yes ja dis nou 'n lekker jam!

  • @wickusbooyse7906
    @wickusbooyse7906 2 роки тому +1

    Lets go boys. Uitstekend🥳🤘

  • @ReiTravels182
    @ReiTravels182 2 роки тому

    Dis Fokof Cool,

  • @lead_farmer69
    @lead_farmer69 Рік тому

    lekker!

  • @jasonengelbrecht1718
    @jasonengelbrecht1718 2 роки тому

    lekker tune!! repeat!

  • @LiNuX_ZA
    @LiNuX_ZA 2 роки тому +1

    What a vibe !🤟

  • @LetLive182
    @LetLive182 2 роки тому

    Beste song op die album! Nice Boys!

  • @jacquesbarkhuizen2540
    @jacquesbarkhuizen2540 2 роки тому +2

    Daai Drum line loop befok

  • @TehSyneS
    @TehSyneS 2 роки тому

    what a song!!

  • @kj2735
    @kj2735 Рік тому

    Awesome!!❤

  • @roan-zainclaassens7569
    @roan-zainclaassens7569 Рік тому

    Dude, fkn Jhonny is the regtig nie dood nie haha..

  • @joanvandermerwe
    @joanvandermerwe Рік тому +1

    Het julle chillies in julle oë gesmeer? Effektief! Ons glo julle kollektiewe drama...

  • @erichvangreunen3476
    @erichvangreunen3476 2 роки тому +1

    Vhet🤙

  • @sonjasnowdon5933
    @sonjasnowdon5933 2 роки тому

    soo n vibe !

  • @shaunmarais7698
    @shaunmarais7698 2 роки тому

    Fokken legend! What a tune boys!!

  • @kurtvanniekerk9561
    @kurtvanniekerk9561 Рік тому

    Lol wie is in die bunny suit
    Hierdie is brilliant boys

  • @pietervanschalkwyk6450
    @pietervanschalkwyk6450 2 роки тому

    Fokken lekker tune. Dankie 🙏🏽

  • @stuartvandalen7216
    @stuartvandalen7216 2 роки тому +1

    fok julle dissapoint nooooit!!!! foken stuning!!!!!

  • @cnake243
    @cnake243 2 роки тому

    Het die gekort.

  • @ghebersteyn1111
    @ghebersteyn1111 2 роки тому +1

    ♥️

  • @tershiusmocke1566
    @tershiusmocke1566 2 роки тому +1

    🤘🤘🤘🤘

  • @lohanscheepers9427
    @lohanscheepers9427 2 роки тому

    top song soos altyd sien die 10de dec

  • @Arsenefaithful
    @Arsenefaithful 2 роки тому

    Snake all over this. Beste tune van die crew in jare.

  • @BwhoHughR
    @BwhoHughR 2 роки тому

    🔥🔥🔥❤️

  • @BrendanLancaster
    @BrendanLancaster Рік тому

    Siccc CoooL hoe die Kruis saam stap...

  • @DeathProthet
    @DeathProthet 2 роки тому +2

    Mal song, sien ek Brackenfell Fairbridge Mall se parking lot daar :)

  • @johannkilian549
    @johannkilian549 2 роки тому +1

    Die drumming is kak warm🤘

  • @lorn2930
    @lorn2930 2 роки тому +1

    Mais pourquoi tout Rose ? 😁 Vriendskappe van Frankryk !

  • @jacquesbothma6936
    @jacquesbothma6936 2 роки тому +3

    Fokken pragtig!

  • @ghebersteyn1111
    @ghebersteyn1111 2 роки тому +4

    Definitief my favorite song op die oomblik

  • @The_THATMAN
    @The_THATMAN 2 роки тому

    I really think you and Jo Black could make a great duo ( team )

  • @luciabove9029
    @luciabove9029 2 роки тому

    ❤❤❤

  • @stegieslingling5089
    @stegieslingling5089 Рік тому

    sulke Polisiekar vibes in die tune

  • @johnpaulpreotrius
    @johnpaulpreotrius 2 роки тому

    Rerig Befok Cool

  • @anetteduplessis2502
    @anetteduplessis2502 Рік тому

    Bevokte song🤪🤪

  • @Samuel-yt9ty
    @Samuel-yt9ty 2 роки тому +1

    Kan die simboliek van die haas met die kruis verduidelik word?

    • @poeshond
      @poeshond Рік тому

      Paasfees? Was dit ooit al verduidelik aan ons almal? Die wereld is vol weird dinge wat ons almal doen sonder om dit te bevraagteken so ekt gedink dis n goeie manier om allerdaagse simbole te gebruik om die lirieke uit te beeld.

  • @librequestpodcast
    @librequestpodcast Рік тому

    My daughter is very sad that you guys miss easter. She feels really bad for you guys. We praat nie Afrikaans nie.

  • @shereebritz1629
    @shereebritz1629 2 роки тому +1

    Hahaha PP 😝

  • @waydeflowerday206
    @waydeflowerday206 2 роки тому

    Almost didn't want to hit like on this vid as it's currently sitting at "666".

  • @neonatal6236
    @neonatal6236 Рік тому

    Afrikaans Good Charlotte

  • @Ajm549
    @Ajm549 2 роки тому +1

    FUCK YES!!!

  • @laninieu382
    @laninieu382 2 роки тому

    Is dit net ek, of lyk Hunter soos Hugh Jackman met die sad filter?

  • @soundhound2188
    @soundhound2188 2 роки тому

    Eks n Hartseer Freak want julle het nie my kar in die shoot gebruik nie 😢

  • @KyleBenzien
    @KyleBenzien Рік тому

    Wat staan op die hemp met die Black Metal skrif? Kannie dit lekker lees nie.

  • @wernervanrensburg2509
    @wernervanrensburg2509 2 роки тому +1

    Toe ek die eerste keer vir johnny sien die song begin by fvc en friende toe is ek gehook

  • @evertmaree
    @evertmaree 2 роки тому

    Eks weer 20 vir n rukkie

  • @rupertvanzijl
    @rupertvanzijl 4 місяці тому

    Befok! Almal drama, kollektiewe drama. Almal se poes! Poeskoel Opel en Haas!

  • @avoneichorn-ud5mn
    @avoneichorn-ud5mn Рік тому

    Hey befok boois,julle maak als so duidelik

  • @p.r2685
    @p.r2685 2 роки тому +1

    Francois jy moet my maar n invoice stuur, jys nou al my psigoterapeut vir jare bra🙏

  • @jorinagrobler4464
    @jorinagrobler4464 Рік тому

    Die song moer hard op sagte plekke

  • @DeanBoic
    @DeanBoic 2 роки тому

    seems to me you guys are talking about the huge number of depressed and sad peeps, who don't want help right now....

  • @mikewood9514
    @mikewood9514 Рік тому

    Why do they look so sad.?

  • @combrinckterblanche6382
    @combrinckterblanche6382 Рік тому

    10. K@k Mal

  • @edzaxon
    @edzaxon 2 роки тому

    uaw...instragram filter

  • @luanvermaak3607
    @luanvermaak3607 2 роки тому +1

    Salig op hierdie muurlelie se ore

  • @ricardodasilva4948
    @ricardodasilva4948 4 місяці тому

    Julle moes nie sad face filter gebruik nie mal song

  • @tiaanfourie7115
    @tiaanfourie7115 8 місяців тому +1

    Hoekom is Poliskar, etal., en Spoegwolf die enigste GOEIE Afrikaanse kunstenaars?

    • @tiaanfourie3181
      @tiaanfourie3181 5 місяців тому +1

      En Spoegwolf? Nee got meneer Fourie... Jy doen ons naam skade! Ons kom in vir die 21ste en ons is kakopgewonde

  • @GoFast589
    @GoFast589 Рік тому

    Mense mense.fokken KLAS