My broer het dieselfde probleem dis hartseer hy was nie so groot gemaak nie pastoor se kind ons praat ons is bereid om enige ding te doen om hom te help maar sy wil net hoor nie elke dag bid ek vir hom Dat God moet intree want eks Al op hoop verloor se vlak my pa is 2014 oorlede en my ma sit met die verskriklike probleem my hart Kan soms dit nie verdra nie ma ek bid Dat die here hom moet verlos van die drugs wat my siek ma met opgeskeep moet sit op haar oderdom dis net hartseer
Pastoor Fernando dus my seun se verjaarsdag Quinty,mag God hom vandag los maak,Here gee hom oorwinning,breek elke mag van Satan oor Sy lewe in Jesus se magtige Naam, Jesus ek prys U, ek loof U grote naam,verlossing oor ons jong kinders se lewens, Ons verklaar Vryheid oor hulle lewens, Jesus ons pleit by U, ons dank U Here vir oorwinning,🙏🙏🙏🙌🙌🙌🙏🙏🙏💛💛💛
Gmre pastoor soos die lied se kettings val voor my neer my hart is seer en in twee geskeur deur GOD se genade kom deur en dit maak my hart baie bly dankie .
Thanx so much for this song pastor Fernando. After my daughter lost her job this song kept on playing in my mind. And true to God's Word ..He has been coming thru for us everyday. I give all glory honour and praise to my Jehovah JIREH🙏😭😭😭
Goeiedag Pastoor,ek groete u in die wonderlike naam van Jesus,mag en n versoek tot u rig.My seuns Quintin,Bernardo pad byster geraak,drugs,allohol misbruik,tree vir hulle in asb. God seen u, 💖💖💖
Die song luister ek vanoggend met oortuiging in my hart Dat die Here lewe ek was werkloos en my medemens het my oo my neergesien.Die Here het my kettingd wehevat ek het ipgestaan Ek het n droomwerk ek draai nooit weer weg nie!
Hierdie lied is 1 so na aan my hart. Dit vat my trug na dai ou gospel liedere wat my ouma ouma gespeel het wat die atmosfeer in die hys verander het. Dis wat hierdie lied doen, dit verander die atmosfeer in die hys en gee nuwe hoop. Ek was waarlik waar geraak deur hierdie lied. Baja dankie my broer mag die Here jou grootliks seen.
In my laagte vmore....hou ek vas an di lied ...danki here dat u krag gee waner ons kragteloos is....moed gee waner ons moedeloos is....danki vd bemoediging vmore...BLESSINGS MAN VD HERE😭🙏
Yoh what a powerful message and it's directly meant for me as I lost my job and are now depending on family to carry me please keep me in your prayers amen
Good morning Fernando 🙏 🌄 We are currently having a 1 month old baby boy in the family and ever since I came across this song Kettings,we are playing it for the past couple of weeks for him.Its reallly a consoling song for him,during his bath time and morning hours when he can't sleep.Thank you Lord for blessing us with this blessed song🙌🙌🙌🙌
Het nie woorde nie kon net lyster die lied het n inpak en dit raak diep❤️❤️❤️😭😭😭. Dienaar hou aan met die bemoediging u is waarlik geseen. Wow wow God is Goed
EK IS SO BAIE BAIE OOR DIE LIED VAN JOU EN JOU STEM . DANKIE ELKE KEER AS EK WIL OPGEE OP MISMOEDIG VOEL LUISTER EK NA DIT . DANKI VIR JOU INSPIRASIE DEUR JOU LIEDERE . JY GEE MENS ALTYD HOOP OM AAN TE GAAN . MAAK NIE SAAK WAT OOR ONS PAD KOM NIE STAAN STERK EN STEL GOD ALTYD EERSTE :):):):)
Die week het ek gesien hoe Val kettings voor my neer eks hospital in en hospital uit van April 2024 elke maand tot en met vandag ek was gese ek moet n operasies doen en elke keer wanneer die dag aanbreek werk God waar doctors nie Kan verstaan wat het gebeer nie voor my operasie se ek vir die doctor ekt gedroom niks is fout met my nie hulle moet asb my ondersoek voor ek my operasie doen ek word toe ondersoek en my results wys alles is reg en ek kort nie die operasie nie Dankie here vir jou genade oor my lewe God is so groot soos wat jou geloof in hom is as jy nie vra nie Kan jy nie ontvang
My broer het nie altyd sy lewe reggelei nie, maar voor hy dood is het hy baie na aan die Here gelewe. Die was een van sy gunstelinge. En dit het my so berusting gegee, dat op die einde is hy in die goeie plek! Dit is ook nou my ong vir bemoediging,
Here dankie vir u grenade hand oor my hande dankie dat u my nog staande hou ek gan deur stryd in my lewe maar ek her hierdie stryd klaar oorgegee aan hierdie koning Jesus en ek kom in die nsam van Jesus ons verlosser ons saligmaker en ek kom breek die kettings breek kettings breek kettings breek kettings breek kettings in Jesus se naam
M hart is baie seer asb bid vr m ek pain elke dag suiker bly net hoog ek het ok self moord gedagtis en m kinders wat my ni kop toe wat ni luister my ni m meisiekind is in di tronk het ni borg ni ek wil hoor hoe di kettings voor m neer val in Jesus se naam
Dis Cathleen Adams...ZELDA..Soos baje my ken x vra 😢met trane in my oe dat die wereld se kettings moet neer val oor my lewe x dun drugs😢😢😢😢help my bid vir my as da enige raad is x lyster x het my ouers so lief Wil net dankie se vir god vir ouers Soos myne mwah luv u .... I'll make u proud
baie mooi lied dra krag ....ek konii anders nii ..ek moes laat elim elim se jeug probeer ..mah ek wil net hoor wt sê die man van die here ..hoe ons hom gesing het..u kan maar dar byy elim healing & restoration kyk en my terug voering gee asb🙇🙇
Vandag Wil ek graag bid vir die mense wat ek met werk elke maand is daar een van ons wat opgeneem word in die hospital dis nie normaal nie ma ek weet met God in my lewe is enige ding moontlik Here ek vra Dat u saam met ons Sal wees Here verge we ons wees ons genadig en beskerm ons die werk wat ons doen is Baie stressfol gee aan ons gesondheid krag en leiding en wees saam ons elke dag wees met Al my werksmense waar hulle tans in die hospitaal opgeneem is asb wees ons genadig Here ons weet dis net u wat Kan werk waar Doctors nie Kan sien nie here die res van ons wat nog by die werk is gee ons die leiding om die extra mile te gaan amen
I declare this song over my son. Drugs addiction has to leave him and go in Jesus' Name.
In Jesus' Name he is free from drugs!! 🙏🏼
I agree in Jesus Name
Ideclarehimfree@@ashlenemafokoane7229
My broer het dieselfde probleem dis hartseer hy was nie so groot gemaak nie pastoor se kind ons praat ons is bereid om enige ding te doen om hom te help maar sy wil net hoor nie elke dag bid ek vir hom Dat God moet intree want eks Al op hoop verloor se vlak my pa is 2014 oorlede en my ma sit met die verskriklike probleem my hart Kan soms dit nie verdra nie ma ek bid Dat die here hom moet verlos van die drugs wat my siek ma met opgeskeep moet sit op haar oderdom dis net hartseer
Mag God jou seen red van die drugs thinking of you
This was my moms best song, she lived for Jesus and this song pulled her through a lot in life. My her soul rest in peace.😇😭🕊
Pastoor Fernando dus my seun se verjaarsdag Quinty,mag God hom vandag los maak,Here gee hom oorwinning,breek elke mag van Satan oor Sy lewe in Jesus se magtige Naam, Jesus ek prys U, ek loof U grote naam,verlossing oor ons jong kinders se lewens, Ons verklaar Vryheid oor hulle lewens, Jesus ons pleit by U, ons dank U Here vir oorwinning,🙏🙏🙏🙌🙌🙌🙏🙏🙏💛💛💛
I find comfort listening to this gospel song 💔😭
I claim it.Thank you Jesus for breaking the chain's who holds me back.Amen
Ek was heavy mismoedig vanoggend, maar hierdie lied doen wonders aan my siel🙏🏽 dankie pastor
🙏
Gmre pastoor soos die lied se kettings val voor my neer my hart is seer en in twee geskeur deur GOD se genade kom deur en dit maak my hart baie bly dankie .
Thanx so much for this song pastor Fernando. After my daughter lost her job this song kept on playing in my mind. And true to God's Word ..He has been coming thru for us everyday. I give all glory honour and praise to my Jehovah JIREH🙏😭😭😭
Yes Lord its me Trudy im sorry for waisted time its allabout you there is no one like you king of endless worth you are worthy of it all
Goeiedag Pastoor,ek groete u in die wonderlike naam van Jesus,mag en n versoek tot u rig.My seuns Quintin,Bernardo pad byster geraak,drugs,allohol misbruik,tree vir hulle in asb. God seen u, 💖💖💖
Die song luister ek vanoggend met oortuiging in my hart Dat die Here lewe ek was werkloos en my medemens het my oo my neergesien.Die Here het my kettingd wehevat ek het ipgestaan Ek het n droomwerk ek draai nooit weer weg nie!
Dankie Pastor Fernado. Powerfull.
Thank you lord hold your hand over my father lord 😢 🙌🙌 ... Thank you lord ... 🙏🙏AMEN
Hierdie lied is 1 so na aan my hart. Dit vat my trug na dai ou gospel liedere wat my ouma ouma gespeel het wat die atmosfeer in die hys verander het. Dis wat hierdie lied doen, dit verander die atmosfeer in die hys en gee nuwe hoop. Ek was waarlik waar geraak deur hierdie lied. Baja dankie my broer mag die Here jou grootliks seen.
In my laagte vmore....hou ek vas an di lied ...danki here dat u krag gee waner ons kragteloos is....moed gee waner ons moedeloos is....danki vd bemoediging vmore...BLESSINGS MAN VD HERE😭🙏
Wow my brother what a blessing just want I. Need this morning may God bless you
Die song is vir my daaglikse brood Die Here het my van die grond af opgetel en my beter gemaak na die swaar en onseker tye.
Baie mooi,Praise God 🙏🙏 Hallelujah JESUS 🙏🙏.You are a blessing to the kingdom.My Anoited brother in Christ Jesus 🙏🙏 Hallelujah JESUS 🙏.
Waar Kan Ek vir pastoor Fernando kry Ek soek n gebed asb ..hierdie gesang ruk my siel ....amen
Yoh what a powerful message and it's directly meant for me as I lost my job and are now depending on family to carry me please keep me in your prayers amen
Good morning Fernando 🙏 🌄 We are currently having a 1 month old baby boy in the family and ever since I came across this song Kettings,we are playing it for the past couple of weeks for him.Its reallly a consoling song for him,during his bath time and morning hours when he can't sleep.Thank you Lord for blessing us with this blessed song🙌🙌🙌🙌
Baie krag in die lied ,mag God u meer en meer seen .Mens voel die krag in die lied .Hou aan.Baie dankie dat u toelaat dat God u gebruik.
Amen
Het nie woorde nie kon net lyster die lied het n inpak en dit raak diep❤️❤️❤️😭😭😭. Dienaar hou aan met die bemoediging u is waarlik geseen. Wow wow God is Goed
This song did got me through everything through every battel I did fight on my own with our all mighty on my side❤
Baie dankie bir hierdie gebeds lied dit het my lewe gered baie dankie pastoor Amen 🙏
Baie Mooi dankie pastor jou lied breek my depression as Ek da na luister. 🙏❤️🙌
Hello pastor ds my 27years married dnkie Vader
Dankie man van God hjerdie koortjie is baie bemoedigend dis voeding vir my siel❤
I'm addicted to this message Hallelujah
EK IS SO BAIE BAIE OOR DIE LIED VAN JOU EN JOU STEM . DANKIE ELKE KEER AS EK WIL OPGEE OP MISMOEDIG VOEL LUISTER EK NA DIT . DANKI VIR JOU INSPIRASIE DEUR JOU LIEDERE . JY GEE MENS ALTYD HOOP OM AAN TE GAAN . MAAK NIE SAAK WAT OOR ONS PAD KOM NIE STAAN STERK EN STEL GOD ALTYD EERSTE :):):):)
Jooooooh, I just saw this facebook, had to come search for it!!!!!!!! Dankie Pastor.
Ai dankie hemelse vader vir hierdie lied ek is op n punt wat ek nie meer kan nie maar hierdie lied het lug in my oomblik gebring baie dankie 🙏
Die week het ek gesien hoe Val kettings voor my neer eks hospital in en hospital uit van April 2024 elke maand tot en met vandag ek was gese ek moet n operasies doen en elke keer wanneer die dag aanbreek werk God waar doctors nie Kan verstaan wat het gebeer nie voor my operasie se ek vir die doctor ekt gedroom niks is fout met my nie hulle moet asb my ondersoek voor ek my operasie doen ek word toe ondersoek en my results wys alles is reg en ek kort nie die operasie nie Dankie here vir jou genade oor my lewe God is so groot soos wat jou geloof in hom is as jy nie vra nie Kan jy nie ontvang
Past Fernando hierdie lied slaan my diep in my hart, dus so mooi, mag God jou verder oplig en n seening vir menigde wees Baie dankie.
. ❤️🙏
baie baie dankie Rodrick waardeer die kommentaar regtig
Sowaar - die lied doen iets aan n mens se gees.
Kragtige woorde in hierdie lied...Jesus ek hoor hoe val die kettings in Jesus magtige naam
Ek wil net weer eens dankie se vr di here Dat hy ons deur gedrae ht vr di nuwe jaar toe ek vnoggend di lied luister ht ek some moed geskep dankie
What a mighty God we serve,
@Fernando
Baie dankie vir die lied...
Mag die Here jou Seen...
My broer het nie altyd sy lewe reggelei nie, maar voor hy dood is het hy baie na aan die Here gelewe. Die was een van sy gunstelinge. En dit het my so berusting gegee, dat op die einde is hy in die goeie plek! Dit is ook nou my ong vir bemoediging,
Hallelujah pastor fernando dankie vir die lied ek kan dit nie ophou sing nie
Glory vir Jesus
Dankie Here vir die kettings wat val
SALWING 🔥🔥🔥
Baie dankie pastor Vir hierdie mooi lied Hou so an
Die lied is so waar 'n stigting! 🙌 👏'n volle bemoediging! 🙏🙌 Die kettings het geval!!! 🙌 👏 Prys die Here!
Baie dankie Pastor Ek Kan my altyd weer bemoedig met Kettings🙏🙏🙏
Here dankie vir u grenade hand oor my hande dankie dat u my nog staande hou ek gan deur stryd in my lewe maar ek her hierdie stryd klaar oorgegee aan hierdie koning Jesus en ek kom in die nsam van Jesus ons verlosser ons saligmaker en ek kom breek die kettings breek kettings breek kettings breek kettings breek kettings in Jesus se naam
Here ek prys u.dankie jy het weer roering in my haart gebring om by die here se voete te Bly... Amen & Amen
EK luister Elke dag na die lied...shoe salwing.Mag die Here u seen en EK glo U Gaan nog sulke liedere skryf wat so diep in men's se hart spreek😭🙏
This touched my heart really it just brings tears to my eyes
Hallelujah 🙌 dankie vir hierdie lied ek huil some so. Dankie HERE
Die lied lig my altyd op❤, bitter mooi en vol van God se salwing❤
Dankie Pastor, die song het my regtig aangeraak. Bly n blessing🙌🙌🙌😭😭😭
M hart is baie seer asb bid vr m ek pain elke dag suiker bly net hoog ek het ok self moord gedagtis en m kinders wat my ni kop toe wat ni luister my ni m meisiekind is in di tronk het ni borg ni ek wil hoor hoe di kettings voor m neer val in Jesus se naam
HERE EK WIL U DIEN HIERDIE LIED WOW WOW AWESOME GOD
Hallelujah prys God...dankie vir die lied Pastor
Prys sy naam, wnt hy iz werd om geprys te word😭😭😭❤️❤️❤️❤️🙏🙏🙏🙏
What an anointed song that changes breaks the chains and brings change to peoples lives. You are truly a blessing.
My Oumie se song.😢Sys 3maande gelede oorlede.
Dankie vir die bemoediging van hierdie lied van oggend.God seën
hallelujah,Here U is awesome,danki Pastor,wow wat i bemoedigende koorkie🎤👍👐
Awesome song. Praise God. My prayer is that every demonic chain will break over every house of the children of God
Baiii danki past x het dit vernaand so nodag.Hou aan met die bemoedering want x glo baii het dit nodAg sos x vernaand past😭😭😭😭😭😭😭😭
Daars nie iemand anders wT hierdiied Kan sing soos hierdi broer. Here seen hom soos hy ons seen met hierdi sang stuk danki Here ❤
Bemoedigende lied .
Dankie Here dat U my God kettings in ons losbreek👐👐👐👐
Vanoggend voel my hart so swaar en ek luister na hierdie lied en my trane kanie ophou nie
This is my aunt,s favrite song
Amen dankie vi di lied ek ht dt so nodig 🙏
Baie danki man van die Here vi die lied daar is n salving in die lied
Dankie here vr die lettings wat breek en deurbraak bring
Hierdie lied maak my dag
Ek sing die lied elke dag as ek so alleen op die pad is dan kry ek so baie moed vir alles brohter.
Dis Cathleen Adams...ZELDA..Soos baje my ken x vra 😢met trane in my oe dat die wereld se kettings moet neer val oor my lewe x dun drugs😢😢😢😢help my bid vir my as da enige raad is x lyster x het my ouers so lief Wil net dankie se vir god vir ouers Soos myne mwah luv u .... I'll make u proud
Amen 🙌 Mag God U seen ,U sing dit onder God Se krag
In Jesus naam,Amen
Amen die lied raak my so aan dt my trane loop dt gee my nuwe moed
Die here km altyd deur
Pragtig die lied tel my op wanneer ek op my laagtes is.
AS EK SO mismoedig voel dan is dit die LIED WAT MY DEURDRA...
Blessings blessings blessings Amen Shalom
Jy sing mooi ek dink aan iemand is ek dit luister 💕💕💕💕🤦♂️🤦♂️💕
💕
yor man van God dis nou regtig n salwing
Pragtig dankie.pastoor God seen U
Wonderlike salwing! 🙏🙏🙏💕
I lied so na an my hart dankie fernando v d mooi lied
Here Kom deur vir my....👏😇🙌🙏😇
Amen🙏.Baie dankie Here
Die Here seën.
Beautiful song
baie mooi lied dra krag ....ek konii anders nii ..ek moes laat elim elim se jeug probeer ..mah ek wil net hoor wt sê die man van die here ..hoe ons hom gesing het..u kan maar dar byy elim healing & restoration kyk en my terug voering gee asb🙇🙇
Goeie dag ek sal.nou nou kyk
Dienaar asb.... waar is julle?
@@geestelikaansteeklik oz iis vn oudtshoorn hoof
@@matthewjabinsaterdag5141 ek sal n draai maak
@@geestelikaansteeklik oz sien daarna hoof
Hallelujah Glory to God 🙏🙌
My lewe is christ
Vandag Wil ek graag bid vir die mense wat ek met werk elke maand is daar een van ons wat opgeneem word in die hospital dis nie normaal nie ma ek weet met God in my lewe is enige ding moontlik Here ek vra Dat u saam met ons Sal wees Here verge we ons wees ons genadig en beskerm ons die werk wat ons doen is Baie stressfol gee aan ons gesondheid krag en leiding en wees saam ons elke dag wees met Al my werksmense waar hulle tans in die hospitaal opgeneem is asb wees ons genadig Here ons weet dis net u wat Kan werk waar Doctors nie Kan sien nie here die res van ons wat nog by die werk is gee ons die leiding om die extra mile te gaan amen
Thank you Jesus
What a beautiful song
BLESSING FOR FERNANDO
Still listening June 2023, Prys die Here
Aaai, dankie Here! Breek, breek breek!!!!
Pragtige lied,wees gessend
Powerful 🙌🏾
Thank you Jesus 🙏
Amen danki here🙌
Amen... 🙏🙏Dankbaar
Die here seen u
Dankie Vader Amen
Brilliant!!!