Baie Dankie Abba VADER Die het my Trane in my binneste laat kry,VADER ek vra In Jesus Se Mooi Naam dat U die man Ryklik Sal Seën In Jesus Se Naam Shalom Lief julle almal
Here Jesus, dankie dat u vir my gesterf het, sodat ek kan lewe. Here kom vul my met u heilige gees, Here raak my aan met u redende rigter hand en ly my in u spore van gerigtegheid. Here Jesus my lewe beteken niks sonder u liefde, u alleen is my lig en redder. Here u wat my sit en opstaan ken, u wat my hart en gedagtes lees, Jesus wees vir my n rots. Ek het u lief Jesus, en ek het u baie nodig en my lewe. Here ek bid dat u kom regeer, kom neem oor, Here ek wil nie meer lewe nie, maar u kom lewe en word meer in my. Dankie Jesus, dat u troue God is, dankie dat u nooit verander nie, dankie dat alles moontlik is by u. In Jesus se naam bid ek, Amen
Ja vanoggend weet ons Daar is iemand wat lief is vir ons. Ons staan nie alleen. Maar met ONSE VADER SE LIEFDE KAN ONS N BENDE STORM LOOP. EN MET ONS GOED SPRING ONS OOR N MUUR. EN NIKS IS VANDAG ONMOONTLIK VIR ONSE JESUS NIE. DANKIE HERE JESUS DAT ONS VAN VANOGGEND WEET DAAR IS IEMAND. PRYS DIE HERE. Baie dankie vir n kragtige liedjie. Dit roer ons hart. Hou so aan dis voedsel vir die siel.
Amen. I thank for giving me another chance. I had colon cancer and I am soooo blessed that I am still here,thanks to God and doctors. I am very very grateful and blessed. God is good all the time. You can always count on God. LV And Blessings And Be Safe.
As ek voel ek kani meer in m hart is gebrek luister ek die worde in dt gee m moet in krag we ek prys die here in neem die here in jou lewe as j voel j kani meer ni neem die here in jou lewe in bly aanhou bid
Baie Dankie Abba VADER Die het my Trane in my binneste laat kry,VADER ek vra In Jesus Se Mooi Naam dat U die man Ryklik Sal Seën In Jesus Se Naam Shalom Lief julle almal
🙏🙏❤❤Wow wow jy voel die teenwoordigheid van Jesus met die lied!!Dankie Abba Vader!!!🙏🙏❤❤
Here Jesus, dankie dat u vir my gesterf het, sodat ek kan lewe. Here kom vul my met u heilige gees, Here raak my aan met u redende rigter hand en ly my in u spore van gerigtegheid. Here Jesus my lewe beteken niks sonder u liefde, u alleen is my lig en redder. Here u wat my sit en opstaan ken, u wat my hart en gedagtes lees, Jesus wees vir my n rots. Ek het u lief Jesus, en ek het u baie nodig en my lewe. Here ek bid dat u kom regeer, kom neem oor, Here ek wil nie meer lewe nie, maar u kom lewe en word meer in my. Dankie Jesus, dat u troue God is, dankie dat u nooit verander nie, dankie dat alles moontlik is by u. In Jesus se naam bid ek, Amen
Amen thank you lord for youre mercy upon us
In Jesus naam🙏🙏
In Jesus Naam... Amen.!! 🙏🏽
Amen
AMEN AMEN
Ja vanoggend weet ons Daar is iemand wat lief is vir ons. Ons staan nie alleen. Maar met ONSE VADER SE LIEFDE KAN ONS N BENDE STORM LOOP. EN MET ONS GOED SPRING ONS OOR N MUUR. EN NIKS IS VANDAG ONMOONTLIK VIR ONSE JESUS NIE. DANKIE HERE JESUS DAT ONS VAN VANOGGEND WEET DAAR IS IEMAND. PRYS DIE HERE.
Baie dankie vir n kragtige liedjie. Dit roer ons hart. Hou so aan dis voedsel vir die siel.
Amen. I thank for giving me another chance. I had colon cancer and I am soooo blessed that I am still here,thanks to God and doctors. I am very very grateful and blessed. God is good all the time. You can always count on God. LV And Blessings And Be Safe.
Hallelujah. Hallelujah, prys sy wonderlike naam. Kom ons volhard in Jesus ons heiland. Hallelujah
Amen my broer dus n hartverskerende gesang.mens voel dit aan ju.hou so aan ek glo da is baie se harte wat roer
ek is dankbaar vir al di gebede, God seen die koor lied raak my diep aan.
Amen prys die Naam van ons liewe Jesus,ja Hy is nae aan die gebroke , dankie Here ❤🎉🎉🎉
Dankie Jesus daar demand vir my bid baie mooi gesang
Die lied is sielsverkwikkend , dit word met soveel passie ond die teenwoordigheid van die Here gesing
Dankie Hemelse Vader.Moenie moed verloor nie het my nuwe moed vir die lewe gegee.Amen
Baaaie Baaaie dankie boeta...n mens het dit net so bitterlik nodig, en is dankbaar daar is iemand soos jy wat sal bid vir my. Baaaie liefde vir jou.
Dankie Here dis n pragtige song dit gee my moed om aan te gaan
Baie Dankie hierdie lied word elke oggend en and in Mes Safe Space shelter Bellville gespeel
Mag die Here saam met die Mense daar wees.
Our farther who are in heaven dankie dat u so wonderlike is vir ons en dat Ek jou nog elkedag aan bid en nie verlore raak nie amen🛐🙏
N mooi liedjie met Baie betekenis ...🙏🙏🙏🙏
Hierdie lied raak my hart siel en verstand aan dus pragtig❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
Amen dankie Here die koortjie stig my
Hi Godfrey ek luister die hele tyd na jou songs hou aan geseen my broer
Ja die lied bemoedig ons dat ons ni moet moet virloor nie.
Godfrey hein amen my brier. Richtersveld talent
Ek luister elke dag na Godfrey Heyn d salwing voel ek amen
Dankie broer mag GOD jou ryklik seen...from Port Elizabeth
❤Here hou my vas asb😂😂😂
Dankie Here sal nooit U soom los nie
Amen 🙏 so waar
Dankie Here
Haleloeijha Amen hoop god seen jou haleloeijha
Die song het my baie hoop kom gee,die dag toe ek my orlede mammie vreeslik mis😢🕊💔
Dankie jesus daar is iemnd wat bid vr my amen
Dankie om bewus te wees dat ons mekaar in gebed kan opdra, Nicky Juta ❤
Amen🙏🙏🙏🙏
Ai dankie Here v Iemand wat vmy gebid het nMoeder en baie ander
❤skep Moet in die here
Like to sing gospel like u my brother I feel with you
❤❤❤❤ok mooi sing ne^
AMEN GOD SEEN U HOU AAN MET DIT WAT GOD JOU GESEEN HET BROEDER
Amen
IEMAND. GAAN. BID. VIR. JOU. AMEN
@@fanatix2749 amen. broer
Dankie vader dat u vir ons op die troon sit,sonder u kan ons niks doen nie,darom lt u naan geprys word
Wow baie pragtig. Amen
Ma moetie moed verloor nie ds wat d here vi my se n ek weet ek is nie alleen nie da is iemnd wat bid vi my ❤dsnkie here
thanks you Jesus for Bless
Pragtig bemoedigend. Waar is die song geskiet die dorp se naam
`Baie mooi koortjie. in watter dorpie is die video geshoot? wil dit graag gaan besoek en die sanger ontmoet...
Dit het my laat en lat dink my or my oorlede oupa 😭😭😭😭😭😭🙏🙏🙏
Danki liewe Vader
Amen Hallelujah
Amen
Baie geseend is daar nie nog songs van u nie asseblief
Dankie Vader u is altyd da vi my amen
Dus so mooi
Ja my neef hou aan.met dit wens ek kon jou sien
Bluest be thai name .j is my allies God van my..❤❤❤
danki vi almal se wat nid vi my
Here u genade is Vir my genoeg
Die Here bewaar u, Hy dra en u en gee bonatuurlike krag 🙌🙌🙌🙏🙏
beautiful
Amen ek glo
wow ek moes die lied nou 2 keer agtermekaar speel . die Here is die Here ‼️
Ai so waar ne Prys God
As ek voel ek kani meer in m hart is gebrek luister ek die worde in dt gee m moet in krag we ek prys die here in neem die here in jou lewe as j voel j kani meer ni neem die here in jou lewe in bly aanhou bid
Hallelujah 😭
Dankie Jesus
🎉Hallelujah Jesus
Dankie Here 🙏🙌
Dankie die here is goed
amen and amen
🙏🙏
Pragtige koortjie kan u my se hu kry ek n cd
Pragtige lied
❤
Jesus dit maak my tog sterk
🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙏🙏🙏😭😭😭😭
🙏🏼❤️
Dankie jesus
Dankie Here
Watter dorp is in hierdie video?
Jansenville
@@lionelbantam8134 thanx bro
Dis Kuboes in die Richtersveld Noord-Kaap
amen
Ja nee jy mut God se teenwoordigheid vl as jy na die lied luister
Ek hou baie gospels songs
😢
X sal ok not moedveloor ni 🙏
Haleloeijha
Dnk Liewe Here dt ek kn weet daar is iemand wt bid ve my
Wat Anders man EK se gouestem
Frieda
J JJ
Dit kom kaylin heyn af
Hulleluja dankie here amen
Hy] Y yurt yt try]
Stilte tyd moet jou gemoed change... DIE Here tugtig...en soms makit seer ja... Hy is Die Here.. Sowaar
K suk my broer
Amen🙏🙏
Here u genade is Vir my genoeg
Amen
Dankie Here
❤
❤
Amen
Amen
Amen
Amen