SVB se Oktober wenk!

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 3 лис 2024

КОМЕНТАРІ • 6

  • @ruangeere6340
    @ruangeere6340 19 днів тому +1

    Hi Schalk. Noudat dit somer raak. Is daar tips hoe om voer in die water te gooi (voermaak plek). Veral die hoeveelheid, diepte en radius van kol. Is dit nodig om enige reuke by die kol te gooi?

  • @Adriaan-bb6kv
    @Adriaan-bb6kv 19 днів тому +1

    dankie oom schalk. oom nou ek (en baie ander) hengel die naweek VS Kampioenskappe en liga die naweek by die sloep (Bloemhof). watter hoek asie en net 1 kombinasie sou oom se moet gegooi word? Seker maar die een? tjop tgop perdeby? dankie

  • @gerriegeldenhuys6253
    @gerriegeldenhuys6253 21 день тому +2

    Schalk asb wys ons hoe om n bakking op di hoek te sit, bv di custard bakking wat jy gemaak het

  • @DiwanBosman
    @DiwanBosman 21 день тому +1

    Schalk wat is die verskil tussen die somer en winter treis hoor bja manne praat van dit en kan j asb raat gee op wate geure om mee te vang by die hoek by bloemhof asb

  • @riaanbritz367
    @riaanbritz367 21 день тому +1

    Dagsê Schalk! Baie dankie vir jou altyd leersame video's. Jy is en was nog altyd bereid om jou kennis te deel. Ek wil asseblief, baie mooi, uit die diepte van my hart 'n guns vra? Kan hierdie fase, waarin jy die laaste ruk, in al jou video's so in verkleiningsvorm praat, nie asseblief, groot asseblief ophou nie. Ek belowe jou ek probeer verby dit kyk, en ek het so gehoop dit waai vinnig oor! Jy is 'n grootmens, en baie intelligent daarby, en ek belowe jou die oorgrote meerderheid van jou kykers val ook in daardie kategorie, so asseblief moenie praat of ons leergestremde kindertjies is nie? Ek belowe jou, jy kan maar van jou hande praat, nie jou handjies nie. En dis ok om van 'n degie te praat. Een verkleining is genoeg, dis wraggies nie nodig om daarna as 'n degietjie te verwys nie.

  • @DiwanBosman
    @DiwanBosman 21 день тому +1

    Schalk wat is die verskil tussen die somer en winter treis hoor bja manne praat van dit en kan j asb raat gee op wate geure om mee te vang by die hoek by bloemhof asb