Ek is iemand wat ni mal is oor lees nie maar die boek het ek in 4dae se tyd gelees kon hom ni neer sit ni Die studiegids boek het ek maar ek wil die vrea doen en merk maar ek sien die boek het ni antwoorde nie hoe. Gaan mens nou weet is my antwoord reg of verkeerd Wil net se baie intresante boek
dankie oom die help baie
Ek is nie eintlik 'n persoon wat hou van lees nie, maar ek het hierdie boek geniet. baie goeie boek.
Dankie, Emma! Probeer sommer Donker Web ook.
ek gaan druip😩
Nee, Jean-Luke, praat bietjie met jouself. :-)
het jy toe gedruip
Ek dop ook
Die is wonderlik ek hou baie van die boek
Dankie, Eune. Lekker leer en skryf.
Ek is iemand wat ni mal is oor lees nie maar die boek het ek in 4dae se tyd gelees kon hom ni neer sit ni
Die studiegids boek het ek maar ek wil die vrea doen en merk maar ek sien die boek het ni antwoorde nie hoe. Gaan mens nou weet is my antwoord reg of verkeerd
Wil net se baie intresante boek
Ek is bly jy het hom geniet. Kry gerus die vervolg Donker Web ook. Die antwoorde op die studiegids se vrae is op NB Uitgewers se webblad.