Onderwêreld 8: Oor kuberkrakers, geheime & ander vrae

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 19 жов 2024
  • Fanie Viljoen gesels met matrieks en onderwysers oor kuberkrakers se doen en late vandag, die Internet van Dinge, en meer. Hy verklap ook 'n geheim of twee oor Onderwêreld. Hierdie is die laaste van agt video's.
    Bestel die studiewerkgids by jou naaste boekwinkel, of bestel die studiewerkgids aanlyn: bit.ly/2JMMPQb
    Bestel die boek: bit.ly/3aXedHa
    Het jy gehoor? Onderwêreld se opvolg verskyn Junie 2020. Kyk uit vir Donker Web.
  • Розваги

КОМЕНТАРІ • 18

  • @afree2297
    @afree2297 11 місяців тому +3

    Dankie vir al die video's,dit maak my beter voel oor die opkomende eind eksamen😊

    • @FanieViljoenFilms
      @FanieViljoenFilms  11 місяців тому

      Plesier. Sterkte met die eksamen!

    • @afree2297
      @afree2297 11 місяців тому

      @@FanieViljoenFilms Dankie baie🌻

  • @tiaanjansevanrensburg143
    @tiaanjansevanrensburg143 5 років тому +4

    Nog n idee kan wees om die boek uit Eckardt se oogpunt te vertel.

  • @TrackedFish
    @TrackedFish Місяць тому +1

    Dankie vir die videos wat oom gemaak het! Glo dit gaan help met V2.
    Sien uit daarna om die derde boek te lees!

  • @marinevds9954
    @marinevds9954 3 роки тому +1

    Vreeslik baie dankie vir al die moeite in die videos! Die videos het baie gehelp en ek het baie interessante feite geleer. En die boek was fantasties en kannie wag om na die eind eksamen Donker Web te lees nie xxxx

    • @FanieViljoenFilms
      @FanieViljoenFilms  3 роки тому +2

      Dis 'n groot plesier! Sterkte met die eindeksamen en geniet Donker Web.

  • @tiaanjansevanrensburg143
    @tiaanjansevanrensburg143 5 років тому

    Dankie vir die video's

  • @ellaoosthuizen3855
    @ellaoosthuizen3855 6 років тому +2

    ek het gedink ekko was by nicole gewees =ο

  • @ruzellenortje6790
    @ruzellenortje6790 4 роки тому +1

    Dis snaaks om te hoor dat daar nie n opvolg sou gewees het nie

    • @FanieViljoenFilms
      @FanieViljoenFilms  4 роки тому +4

      Die lesers het my arm gedraai. Ek hoor nou hulle soek 'n vervolg op Donker Web ... Ek sien nog hoe volg ons vir Greg tot in die aftreeoord. Hahaha!

  • @miloking5853
    @miloking5853 4 роки тому

    Hierdie video het my baie gehelp met die voorbereide September eksamen