Onderwêreld 5: Temas, subtemas, boodskap & motiewe

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 19 жов 2024
  • Fanie Viljoen gesels met matrieks en onderwysers oor die temas, subtemas, boodskap en motiewe in Onderwêreld. Hierdie is die vyfde van agt video's.
    Bestel die studiewerkgids by jou naaste boekwinkel, of bestel die studiewerkgids aanlyn: bit.ly/2JMMPQb
    Bestel die boek: bit.ly/3aXedHa

КОМЕНТАРІ • 14

  • @colinduvenage6773
    @colinduvenage6773 11 місяців тому +7

    skryf letterlik oor 2 ure dankie uncle Fanie die boek was darem kwaai man

    • @FanieViljoenFilms
      @FanieViljoenFilms  11 місяців тому

      Ek hoop dit het goed gegaan! Ek is bly jy het dit geniet. Lees sommer ook die vervolg Donker Web.

  • @dewald3063
    @dewald3063 7 років тому +11

    Dankie Oom Fanie 🤓

  • @kingzizi8014
    @kingzizi8014 3 роки тому +10

    Ek wil ook vir Oom Fanie dank. Ons skryf vandag Afrikaans vraestel 2 (Voorgeskrewe). Ek is voorbereid. Ek waardeur vir oom Fanie baie👏💓.

    • @FanieViljoenFilms
      @FanieViljoenFilms  3 роки тому +2

      Dankie, Suleiman. Sterkte met die vraestel. Ek dink aan jou en jou hele klas. Ek hoop dit gaan baie goed. Lekker skryf.

  • @anezkagrove4991
    @anezkagrove4991 2 роки тому +1

    Gaan my baie help vir vandag se toets dankie Oom Fanie

  • @BeastConna
    @BeastConna Місяць тому +2

    Die boek is nogals befok ek kan nie dit in teenstelling stel nie maar 450 woorde opstel vir net 10 punte nie vir n doeie moer nie

  • @smilingraptor9709
    @smilingraptor9709 5 років тому +7

    Die boek se einde was regit goed gewees omdat ek rerig nie verwag het wat dat dit so sou afspeel nie. Oom is regtig n goeie skrywer en ek geniet oom se boeke baie al is ek nie regtig iemand wat lees nie.