Ja ons mis vir Theuns in wese maar dankie tog vir youtube. Sy stem was spesiaal asook sy liedjies se woorde. Ons salueer jou Theuns Jordaan met n traan.
Dankie Namib Kaalvoetkind..... die musiek... Theuns se kosbare beautiful stem... die fotos die fotos. O ek hoop ek sien julle in Oktober vir lang gesels aande by 'n hardekool vuur ❤❤❤❤
Ek stem saam met jou! Ekt so gehoop en geglo na die oorplanting dat dit die uitkoms sal wees...ai maar nee ek weet nie verstaan niks nie..God het anders besluit. Maar ons mag mos maar vra WAAROM? WAAROM?
Hoe wonderlik sou dit nie wees om vir nog 'n honderd jaar te kon luister na hoe jy ons pragtige Suid-Afrika vir ons besing en bekendstel nie. Jy is weg, vir my raak die dae minder, so ek geniet jou sang, jou beelde, al hoe meer, dis lekker om saam met jou my herinneringe weer te kan beleef, DANKIE ou Grote, RIV,. Ons onthou jou, ons dink aan jou en ons kan jou erfenis steeds geniet, al hoe meer, maar ongelukkig sonder jou!
Dankie Hemelse Vader vir Engele soos Theuns wat ons harte kon aanraak. Heilig Heilig Heilig is U grote naam . Drie enige God. Jesus Christus Vader Seun en Heilige Gees 🙏🏻🙏🏻
Wat n beautiful song. Jou voete en vingers het hier stil geword en jou voete loop nou n ander pad. Jou stem sal voortleef. Jy sal voorwaar gemis word op die verhoog.
Hy was so 'n besondere skrywer, diep en sinvol. Niks oppervlakkig nie. Ek dink ék moes dit meer waardeer het! Nie besef of geglo of gedink hy is net vir 'n kort rukkie met ons nie. Wat 'n besonderse talentvolle jong man was hy nie! Enig van sy soort sy musiek en stem sal bly voort leef!
Dear Theuns, my heart is still broken💔 for your so early passing! Maybe it will never mend! Can't stop listening to your voice, unique voice, every single day, and cry....and cry! Thank you for so much joy you brought to us !🙏Your beautiful music will echoe in our soul forever and ever and you will be forever missed! Be fine...be in peace up there in Heaven!!! Love you, my Dedengo!!💕💕💕💕💕💕🌷🌷🌷🌷🌷
n Mens kan die in geen ander taal ter wêreld uitdruk soos in Afrikaans nie. Rudi is ook loshande een van ons beste liedjie skrywers en met die een het hy n kolhou geslaan. Kan eenvoudig net nie ophou luister daarna nie.
Afrikaanse musiek legende. Theuns is voortydig weggeneem. Vingers en voete was nie oom Koos s'n nie, maar hy het oorlede oom Koos Dup se werk tot volle reg laat kom.
Theuns het nie baie liedjies uitgebring nie.... Maar die wat hy uitgebring het was almal treffers... Rus in vrede ou grote jou stem is stil maar jou liedjies sal altyd nig geluister word...
Theuns jy was so n legendariese sanger. Jy sal onvergeetlik bly in ons harte. Ek sal elkedag na jou stem luister, want jou pragtige stem sal ons altyd by bly.
My vingers moet voel hulle moenie net raak nie My voete moet swerf anders maak ek nie saak nie Wat in die wêreld is liefde As ons stil sit? My hande moet bid want ek staan op genade Ek moet soek na die pad wat hom vorm om my dade Waarvoor is vingers en voete dan daar As ons sit agter mure en niks ooit ervaar nie? Waarvoor is vingers en voete dan daar As ons sit agter mure en niks ooit ervaar nie? Die dak is vol gate en die deure val om Maar deur gate en goeters sien mense die son So drink maar die water al lyk dit soms vuil Want daar's modder vol hartseer wanneer mense huil Daar's niemand daar buite wat hoor as ek praat Maar wie is my God as ek uit roep vir raad? My klere is vol skeure waardeur my hart bloei Maar sonder die skeure kan my liggaam nie groei My vingers moet voel hulle moenie net raak nie My voete moet swerf anders maak dit nie saak nie Wat in die wereld is liefde As ons stil sit? My hande moet bid want ek staan op genade Ek moet soek na die pad wat hom vorm om my dade Waarvoor is vingers en voete dan daar As ons sit agter mure en niks ooit ervaar nie? Waarvoor is vingers en voete dan daar As ons sit agter mure en niks ooit ervaar nie? My hande moet bid want ek staan op genade Ek moet soek na die pad wat hom vorm om my dade Waarvoor is vingers en voete dan daar As ons sit agter mure en niks ooit ervaar nie? Waarvoor is vingers en voete dan daar As ons sit agter mure en niks ooit ervaar nie? Waarvoor is vingers en voete dan daar As ons sit agter mure en niks ooit ervaar nie? Waarvoor is vingers en voete dan daar As ons sit agter mure en niks ooit ervaar nie?
It is songs like this that makes me sad that so few people in the world can understand Afrikaans. Unfortunately, it cannot be translated or sung in another language because this is more than lyrics, it is the soul of a nation.
Ons kan nie God se Wil in twyfel trek nie en ons weet nie hoekom en waarom nie Theuns maar sonder trane kan ek nie na 1 van jou liedjies luister nie. Jy het jou pad na sukses moeilik geloop maar Hy het jou bo laat uitkom. Rus sag in God se arms tot weersiens. 😭
'n Baie mooi AV saamgestel wat eer doen aan die lirieke skrywer en Theuns Jordaan se interpritasie van 'n besondere inspirerende lied vir ons almal. Dankie Namib Kaalvoetkind!
Jy was 'n ongelooflike sanger, jou stem pragtig diep, dankie vir jou mooi musiek wat ons nou in herhinnering kan luister, rus sag, jy sing nou in die hemel!
Het hom klaar gemis oor do lank laas op TV gesien was min het ek geweet dat Hy so Baie siek was toe Kom Hy terug nou is Hy Vir altyd weg gaan Hom Baie mis 💔
Engel ek het geen toekoms planne nie want my mat is vir goed onder my uit geruk.ek kan nie rigting kry nie kom hou my net vas asb wat is liefde sonder jou 💔💔💔💔🌷🌷
Ja ons mis vir Theuns in wese maar dankie tog vir youtube. Sy stem was spesiaal asook sy liedjies se woorde. Ons salueer jou Theuns Jordaan met n traan.
Dankie Namib Kaalvoetkind..... die musiek... Theuns se kosbare beautiful stem... die fotos die fotos. O ek hoop ek sien julle in Oktober vir lang gesels aande by 'n hardekool vuur ❤❤❤❤
My hart is seer, want ek het so gehoop en geglo hy gaan ten volle genees. Sy stem sal beslis bly voortleef in ons harte.
Ai...dis seer .hy het swaar gekry. Rest my friend
Ek stem saam met jou! Ekt so gehoop en geglo na die oorplanting dat dit die uitkoms sal wees...ai maar nee ek weet nie verstaan niks nie..God het anders besluit. Maar ons mag mos maar vra WAAROM? WAAROM?
Hy het swaar gekry en niemand was bewus daarvan,het sy stryd in stilte gestry,en dit maak my mal.Was soooo erg oor hom😭😭😭😭
Hy het ten volle genees.
@@karlibooyse2466 Amen. Prys die Here.
_Kudos aan Rudi Claase wat hierdie mooi lied geskryf het...._
Hoe wonderlik sou dit nie wees om vir nog 'n honderd jaar te kon luister na hoe jy ons pragtige Suid-Afrika vir ons besing en bekendstel nie. Jy is weg, vir my raak die dae minder, so ek geniet jou sang, jou beelde, al hoe meer, dis lekker om saam met jou my herinneringe weer te kan beleef, DANKIE ou Grote, RIV,. Ons onthou jou, ons dink aan jou en ons kan jou erfenis steeds geniet, al hoe meer, maar ongelukkig sonder jou!
Dankie Hemelse Vader vir Engele soos Theuns wat ons harte kon aanraak.
Heilig Heilig Heilig is U grote naam .
Drie enige God.
Jesus Christus
Vader Seun en Heilige Gees 🙏🏻🙏🏻
❤ pragtige woorde , lief sy stem. Mis jou Theuns 🧡
Wat n beautiful song. Jou voete en vingers het hier stil geword en jou voete loop nou n ander pad. Jou stem sal voortleef. Jy sal voorwaar gemis word op die verhoog.
Stem.
Goue stem voorwaar
Rus sag, Theuns, jy sing nou saam met ons heilige Vader en sy engele.
Een van ons grootste icons is weg na n ewige rus plek. Maar Theuns jy sal in ons harte bly vir altyd. R. I. V. 😢🙏🤗
Hy was so 'n besondere skrywer, diep en sinvol. Niks oppervlakkig nie. Ek dink ék moes dit meer waardeer het! Nie besef of geglo of gedink hy is net vir 'n kort rukkie met ons nie. Wat 'n besonderse talentvolle jong man was hy nie!
Enig van sy soort sy musiek en stem sal bly voort leef!
@@driekiehuman7560 dis waar en nou is sy moeder ook dood. 😥
Ja ons sluit die jaar af met groot hartseer in ons gemoedere.
Love his music and voice
Theuns Jordaan, jou stem eggo tot in ewigheid. Mooiste lied ooit ❤
Dear Theuns, my heart is still broken💔 for your so early passing! Maybe it will never mend! Can't stop listening to your voice, unique voice, every single day, and cry....and cry! Thank you for so much joy you brought to us !🙏Your beautiful music will echoe in our soul forever and ever and you will be forever missed! Be fine...be in peace up there in Heaven!!!
Love you, my Dedengo!!💕💕💕💕💕💕🌷🌷🌷🌷🌷
One of the South African singers that will never be forgotten. So unbelievably sad.
Theuns se musiek sal voortleef soos, ABBA en Bee Gees. Ons mis jou Theuns, baie
Dankie vir die kyk Annatjie, hy was een van Afrikaans se grotes.
Pragtige lied, kan steeds nie glo jy is nie meer met ons nie! RIV Theuns.😢🙏✝
So so hartseer ........
Prachtige stem en een prachtig mens rust zacht
n Mens kan die in geen ander taal ter wêreld uitdruk soos in Afrikaans nie. Rudi is ook loshande een van ons beste liedjie skrywers en met die een het hy n kolhou geslaan. Kan eenvoudig net nie ophou luister daarna nie.
Ai Theuns jou liedjies is so pragtig!! Nou is jou stem stil. Waar gaan ons ooit weer iemand kry wat so pragtig kan sing? Jy word vreeslik baie gemis.😢
Theunes jy was my rol model. EK HET JOU SON'S GE LOVE..RIV .van Neels .❤❤❤
In ons huis was hy ook almal se gunsteling. Sy stem leef voort.
Afrikaanse musiek legende. Theuns is voortydig weggeneem. Vingers en voete was nie oom Koos s'n nie, maar hy het oorlede oom Koos Dup se werk tot volle reg laat kom.
Beautiful ag ou theuns rus in vrede jy gaan vreeslik gemis word😭😭😭😭😭😭😭
Theuns het nie baie liedjies uitgebring nie.... Maar die wat hy uitgebring het was almal treffers... Rus in vrede ou grote jou stem is stil maar jou liedjies sal altyd nig geluister word...
Ons sal amal weet My Theuns Jordaan was hier verseker💔💔💔😢
Boze můj, tolik lásky a citu, cítím v te písničce, děkuji, děkuji dekuji Theus, Maine Darling 💖💝💘💚💛💗👍👍👍👏👏👏🐶🐾🐾🐞🐞🐞🌹🌷🌻🌸🌺🍀🍀🍀🌎🌏🌎
Moje oblíbená píseň Theuns Jordaan, kterou napsal skvělý skladatel Rudi Claase.
Niemand kon sing soos jy nie Theuns. Ons verlang jou, maar jy sing nou saam met die Hemelse koor. 😊
Theuns jy was so n legendariese sanger. Jy sal onvergeetlik bly in ons harte. Ek sal elkedag na jou stem luister, want jou pragtige stem sal ons altyd by bly.
Ek was versot op die man. Maar het hom nooit ontmoet nie. Ek is devastated. Sy familie en vriende is in my gebede.
Ek het hom ontmoet Hy was n great ou Gooi mielies Theuns
Wat een prachtig lied.
En zo mooi gezongen.
Ieder lied van deze prachtige zanger was goud.
Rust Zacht.
Baie hartseer, ontroosbaar, maar weet God kyk mooi na jou, koester jou liedjies
Your voice immediately touched my heart... Thank you for your wonderful music, which I love very much.❣️..rest in peace Theuns...🙏🖤🌹
So ongelooflik hartseer. Sal jou so baie mis. Jy was so talentvol.
Baie hartseer. Maar rus in Vrede. Sal altyd in ons Harte bly voort leef.
My vingers moet voel hulle moenie net raak nie
My voete moet swerf anders maak ek nie saak nie
Wat in die wêreld is liefde
As ons stil sit?
My hande moet bid want ek staan op genade
Ek moet soek na die pad wat hom vorm om my dade
Waarvoor is vingers en voete dan daar
As ons sit agter mure en niks ooit ervaar nie?
Waarvoor is vingers en voete dan daar
As ons sit agter mure en niks ooit ervaar nie?
Die dak is vol gate en die deure val om
Maar deur gate en goeters sien mense die son
So drink maar die water al lyk dit soms vuil
Want daar's modder vol hartseer wanneer mense huil
Daar's niemand daar buite wat hoor as ek praat
Maar wie is my God as ek uit roep vir raad?
My klere is vol skeure waardeur my hart bloei
Maar sonder die skeure kan my liggaam nie groei
My vingers moet voel hulle moenie net raak nie
My voete moet swerf anders maak dit nie saak nie
Wat in die wereld is liefde
As ons stil sit?
My hande moet bid want ek staan op genade
Ek moet soek na die pad wat hom vorm om my dade
Waarvoor is vingers en voete dan daar
As ons sit agter mure en niks ooit ervaar nie?
Waarvoor is vingers en voete dan daar
As ons sit agter mure en niks ooit ervaar nie?
My hande moet bid want ek staan op genade
Ek moet soek na die pad wat hom vorm om my dade
Waarvoor is vingers en voete dan daar
As ons sit agter mure en niks ooit ervaar nie?
Waarvoor is vingers en voete dan daar
As ons sit agter mure en niks ooit ervaar nie?
Waarvoor is vingers en voete dan daar
As ons sit agter mure en niks ooit ervaar nie?
Waarvoor is vingers en voete dan daar
As ons sit agter mure en niks ooit ervaar nie?
RIP Theuns, we will see you on the other side of the rain.
Rest in peace we will never forget you 😭😭😭😭😭😭😭
He's singing with the angels.
Yes for sure
still one of my favourite songs - so beautifully done by Theuns❤
Niemand sal jou kan vervang nie!
So ongelooflik hartseer
Nooit ooit weer sal da n theuns wees ni
❤ Dit was die beste liedjie ooit. Ons mis jou baie Theuns jordaan
Je le découvre seulement maintenant,une voix extraordinaire,comme je vous comprend .....
Surtout pour ceux qui comprennent l’émerveillement de vivre pleinement
Sjoe, wat 'n lieflike lied. Ai Theuns, jy word so vreeslik gemis, baie dankie vir jou mooi musiek - dit sal bly voortleef
Rip... Sal jou lied (hanne) nog Baie jare luister.
Wat een prachtstem
Wat 'n ongelooflike hartseer dag vir Afrikaanse musiek! Theuns, jy was enig van jou soort! RIV Theuns.
Ai ai Theuns, dit was net te gou. Ons wou nog meer hoor 😪
It is songs like this that makes me sad that so few people in the world can understand Afrikaans. Unfortunately, it cannot be translated or sung in another language because this is more than lyrics, it is the soul of a nation.
Well said Pieter.
Leren kennen de verdomde corana tijd wat een prachtige stem lang leve Zuid africa groetjes uit België.
What was the name
Me of song in english
So mooi. My hart huil.
Ai ou Theuns, die Here het jou heeltemal te vroeg kom haal. My hart is sommer seer, man..
😢lost a great singer 😢 Very beautiful voice lost to the world Amen He is singing in Haven ❤
Theuns jou liedjies is so so mooi Kan ure na hulle luister
Hy met sy liedere was baie spesiaal en het deur mure van harte deurgedring met sy woorde dmv sy liedjies!
Absoluut 😘🤗
Rudi Claase het die lied geskryf.
Wat 'n pragtige en sielvolle lied... 🙏🏻
Dankie vir die saamluister Annatjie, bly jy het dit ook geniet.
Ek wens hierdie was liewers n heildronk lied as n huldebleik lied, jou musiek het en sal vir altyd mense na aan die hart le, RIV ou groote
Eu adoro esse deixou saudade
Obrigado por assistir, que bom que você gostou.
Gaan jou mis Theuns.Jy was my hero.
Luister gerus na Anja se verwerking op UA-cam Altyd vyftig, oor Theuns man 😢
Vroeg vroeg loop my trane sommer self. Diep seun.
Wow diep lied
Wat n pragtige lied. Gaan jou Baie mis.🙏🙏
Awesome song. You will always be loved and remembered ❤
Ons kan nie God se Wil in twyfel trek nie en ons weet nie hoekom en waarom nie Theuns maar sonder trane kan ek nie na 1 van jou liedjies luister nie. Jy het jou pad na sukses moeilik geloop maar Hy het jou bo laat uitkom. Rus sag in God se arms tot weersiens. 😭
'n Baie mooi AV saamgestel wat eer doen aan die lirieke skrywer en Theuns Jordaan se interpritasie van 'n besondere inspirerende lied vir ons almal. Dankie Namib Kaalvoetkind!
Jy was 'n ongelooflike sanger, jou stem pragtig diep, dankie vir jou mooi musiek wat ons nou in herhinnering kan luister, rus sag, jy sing nou in die hemel!
Mitt hjerte er knust.. men musikken din lever..jeg hører på den hver dag 🎶🎤❤️🌹
og den vil leve i generasjoner fremover
Ek Kan ure na Theuns SE liedjies luister so so mooi
Dankie vir die song. RIV Theuns.
My hart huil vir jou
RIV THEUNS JORDAAN ons gaan jou baie miss nou is jy n engel pragtigte lied
Het hom klaar gemis oor do lank laas op TV gesien was min het ek geweet dat Hy so Baie siek was toe Kom Hy terug nou is Hy Vir altyd weg gaan Hom Baie mis 💔
Linda demais essa música ❤
It is very beautiful. Such a pity most here in his home country don't even know this song. The most meaningful words.
Theuns, ek is jaloers, want die engele sien jou elke dag en hulle sing saam met jou.
❤
Conheci theuns Jordaan este ano, durante a enchente aqui no RIO GRANDE DO SUL. Vou lavá-lo no meu coração. Sempre que posso assisto os vídeos ❤
Ai Theuns ,gaan jou so mis ,beste Afrikaanse Musiek ooit in my oë.😢😢
Hierdie liedjie "Vingers en Voete" is vir my een van Theuns se mooiste liedjies💔
....en een van die mooistes wat Rudi Claase ooit geskryf het.
My Hart is seer, Theuns jou Mooi stem En wie jy, was jou plekkie in Musiek is Leeg ... Mis jou Baie!!!
Theuns ons mis jou stem. Mag almal jou vra vandag op jou verjaarsdag dat jy vir hulle sal sing. Want dit is wat ons sal graag sou wou.
From South Africa thanks for sharing❤
Vanaand was nog ń Theuns-Aand.....
Sommige Songs hoor ek vir die eerste keer....
Dankie, ou Theuns.
Dankie.
❤️
My gunsteling Theuns liedjie, maar hy het nooit so bekend geword soos al die ander mooies nie.
@@namibkaalvoetkind7631
Daars so baié van hulle wat mense daar buite nog glad nie gehoor het nie.
Soo mooi...
Jou stem sal voortleef in my huis...en dink elke aan jou pa en my hart gaan uit na hom ,.....
Engel dit is koud hier by ons huis sonder jou dit is net ek en Leighla en ons wag vir jou my engel leeg en alleen💔💔💔💔💔💔💔
Nou sing jy in die hemel
Ai Theuns, jy was so spesiaal, pragtige woorde, so mooi gesing. RIV.
DS one off this best songs Va Theuns I love this song wow.rus in peace JY SAL ALTYD ONTHOU WORD NO MATTER WHAT ❤️❤️❤️👌👌
My gunsteling ook.
More my lief na n dag van stukke op tel is ek weer saam met jou mis jou dit is koud ek moes my self vind maar kon nog nie
How can i find out about the song in english
RIP ou Theuns.
🤍🤍🤍
So geweldige verlies vir ons..asook sy familie.Net maar een Theuns....lieflike song
Lieflike video. Dankie .
Sy stem is in ons harte maar Hy sing nou in die hemel koor ❤️
Een van sy bestes. Gaan daai stem baie mis 😪
Engel ek het geen toekoms planne nie want my mat is vir goed onder my uit geruk.ek kan nie rigting kry nie kom hou my net vas asb wat is liefde sonder jou 💔💔💔💔🌷🌷
Ai theuns ons sal jou altyd onthou😭😭💔
Ons sal verseker.
Ai Theuns ek mis jou❤
Één prachtige stem een goddelijke artiest leren kennen tijdens de corona periode helaas reeds heengegaan ❤❤❤love him
Wat een prachtige zanger. Kende hem niet. Blij dat ik hem leer kennen hier in Vlaanderen. Jammer dat hij overleden is.
Kan enige iemand vir my sê op watter CD is voete en vingers???
Vingers En Voete deur Rudi Claase, van sy 2021 Album Liedjieskrywer
ua-cam.com/video/EATgnZWke9U/v-deo.html
Theuns ons gaan jou mis, net jy kon die liedjie sing. RIP Theuns!
Ons mis jou Theuns 💔😢
R.I.P. Michael Koziol, Berlin - Breitscheidplatz
Baie mooi Theuns ons kan dit nou hoor En jou stem is ongelooflik mooi Ons sal die gedagtis hou van jou Rus in Vrede 🌻🌻🌼🌼
Esta música é linda 😢😢❤
Sonder woorde, maar ons sal met ons vingers en voete doen wat jy vra Theuns Jordaan. Jy het ons met SOVEEL agtergelos, dankie daarvoor.
Quando um amigo é a dor tão grande. Se você sabe onde ele está agora e você olha de novo, a alegria é tão maior.
Wie traurig 😢
R.I.P. Theuns Jordaan 💔