Er hatte so eine tolle Stimme und seine Songs waren super, auch war es ein tolles Paar wenn er mit Juanita zusammen gesungen hat . Leider ist gegangen, ich wünsche ihm eine gute Reise, seine Songs werden nie von uns geheilt 😢
Been living in Aus now for 15 years but his voice brings me back to those that we left behind and my late Father in law whom we lost. Thank you for the memories and your music, Theuns. RIP.
Hy het geen gelyke nie. So mooi so pragtig. Mis hom werklik. Eerlik opreg was hy altyd. Dit kom in sy musiek ui. Rus sag my vriend en sing saam met die egele.
Almal wil alles weet maar hulle ken jou nie soos ek nie my lief vir jou sal ek op staan en baklei ek mis jou my engel pyn raak draagliker maar nog nie oor nie sal nooit wees nie love you my love
As ek in jou oe kyk voel ek lus en gee op maar daar is ouers wat oor hulle kinders treur ek moet eers antw en oplossings gee maar ek mis jou pappa kyk na jou sonneblomme my lief hy mis jou net so maar ha wat God het die antw gehad
Hierdie is die langste dag in my lewe ek wag dat jy moet in stap en op jou stoel gaan sit my engel die dag voel soos onsvagt jaar saam maar dit was op windend maar dit is nou eensaam en alleen
More my lief ek kan weer met jou praat na baie opsies ek het belowe ek sal my self vind na jou maar trek nerens heen nie tyd sal leer en heel maar vergeet sal ek nooit my engel Ek verjaar more alleen sonder jou my lief maar ja alles kan hulke vat behalwe jy uit my hart,💔💔💔💔
Rona batho ba Bethlehem, OFS, re o rata haholo Theuns Jordaan...phomola ka kgotso
Ke leboha haholo. Ke tšōmo
Er hatte so eine tolle Stimme und seine Songs waren super, auch war es ein tolles Paar wenn er mit Juanita zusammen gesungen hat . Leider ist gegangen, ich wünsche ihm eine gute Reise, seine Songs werden nie von uns geheilt 😢
Been living in Aus now for 15 years but his voice brings me back to those that we left behind and my late Father in law whom we lost. Thank you for the memories and your music, Theuns. RIP.
De stem en zang prachtig gewoon rust in vrede Jordaan wordt een beetje verdrietig op dat gij er niet meer zijt rist zacht grt Uit België
Love only love Thuens my heart rembersyour beautifull so beautifull voice forever
Dit is so mooi sy stem sal nooit vergeet word nie, altyd in ons harte voortleef 😪😪
Waar kan mens nog so n stem kry......net in d hemel.Ai Theuns dis ni meer dieselfde sonder jou.😪😪😪☝️🙏💜
Hy het geen gelyke nie. So mooi so pragtig. Mis hom werklik. Eerlik opreg was hy altyd. Dit kom in sy musiek ui. Rus sag my vriend en sing saam met die egele.
Theuns het diep woorde geskryf uit die diepte van sy ❤
More my lief nog n dag sonder jou my engel maar ons beweeg n dag saam met jou in my hart dit breek my stuk stuk
Esta música é linda demais 👍🤗🥺🥺
Theuns jy was en sal altyd my sonneblom bly 🌻 die warm bly in my hart as jy sing 💞💕💞💕
Onthou jy jou millinuim vrou jy was my maat vir ewig en altyd ek ken. Jou binne en buit my lief dankie vir dit
Dit het ek by pappa saam met jou kruis op ons plaas by Molteno gaa n los op Theuns se koppie my engel 💔💔💔💔💔💔💔💔😢😢😢😢
My ief ek probeer om aan te beweeg maar daar is n aar in my wat Theuns Jordaan deur loop en nie bloed nie engel ek kom nie oor jou nie glo my my engel
Namibia Roos❤
Mijn lievelingsliedjie van Theuns
❤ utterly beautiful 🧡
Always beautiful ❤️
Ai dis soo mooi en my hart huil nog altyd oor hom
Beautiful words ❤️
Ich liebe seine Musik.wunderschön
Yip, danke, das tun wir alle
Almal wil alles weet maar hulle ken jou nie soos ek nie my lief vir jou sal ek op staan en baklei ek mis jou my engel pyn raak draagliker maar nog nie oor nie sal nooit wees nie love you my love
Por você, meu amor, eu espero o tempo que for preciso...
Cada detalhe seu me faz eu te amar mais e mais...❤❤
Daar kan soveel mense wees wat die lied sing maar Theuns is en bly die beste die stem en woorde is maar net Theuns
100%
As ek in jou oe kyk voel ek lus en gee op maar daar is ouers wat oor hulle kinders treur ek moet eers antw en oplossings gee maar ek mis jou pappa kyk na jou sonneblomme my lief hy mis jou net so maar ha wat God het die antw gehad
piekna piosenka i glos.
dziękuję, myślałem, że dobrze to zaśpiewał
Pragtig wat kan ek se Pragtig
Sekondeer die Pragtig
Theuns ek mis jou!
@@charmainesiegruhn842 te gou weggeneem😑🥰
Hy was baie privaat en ek sal dit so hou ek kan se hoe ek voel maar dit is dit love you lots babe
Hierdie is die langste dag in my lewe ek wag dat jy moet in stap en op jou stoel gaan sit my engel die dag voel soos onsvagt jaar saam maar dit was op windend maar dit is nou eensaam en alleen
Tak miło posłuchać Tego Głosu. 😢🤍🖤
Engel ek sit hier in grou gebou in die stad my hart is stukkend ek elke maand die 17stil dan wonder my kollegas wat gaan aan dit is maklik my skat💔