Hi Chyduis, baie dankie vir die positiewe kommentaar, ons waardeer dit opreg! Ons probeer hard om ons kwaliteit en content te verbeter sodat ons members die meeste daaruit kan kry 🙂...
Hi, eks Luke ek bly in Silver Lakes Pretoria. Ek is 13. Ek love visvang en ek het nice plekke wat ons dalk by kan gaan vang. Ek wil net ook weet moet n mens daai merch koop. Of kan ek dalk een kry😏
@@DynamicAngling hier in silver lakes het ons n wildsfase en n golfbaan, daar is 2 groot damme en klomp kleines. My pel het by die wildsfase dam n 11kg baber gevang en n ander hengelaar het ń 22kg baber in die ander groot dam gevang. Ook lekker karpe en monster bass
i really love this recipe i use this a lot now for carp fishing it’s very good
Hi @notmakai, we are happy to hear that you are finding the video and bait useful 😀.
Very nice
First
just asking if i make this . must it lay in freez or can i leave in my fish box
Hi @neilsanna7772, it wil keep for a day in your fish box, in the freezer maybe 2-3 days.
Is the dough for float fishing ?
Hi @jellypijusyto6431, it is mainly used in feeder fishing. 😀
Hi, Jul videos is Baie nice Jul moet bietjie by Fishermans hangout gaan vang regtig mooi vis so op 110 meter Dankie vir awesome videos
Hi Lynda, baie dankie, ons sal kyk of ons in die toekoms daar n draai kan maak 😁.
Lekkuhh. Wat is julle gunstelling plekke om te visvang en julle gunstelling aas en dip geure?
Beste visvang channel op UA-cam. Leer en improve meer hier as by supercast of by enige van die ander so called groot naam brands 👌
Hi Chyduis, baie dankie vir die positiewe kommentaar, ons waardeer dit opreg! Ons probeer hard om ons kwaliteit en content te verbeter sodat ons members die meeste daaruit kan kry 🙂...
When the next fishing video coming guys 😅 i always looking forward toward you new fishing videos
Hi Barend!! We are busy planning our next trip! It's coming soon
Ek sien u gebruik self raising meel. Is ek reg?
Hi, ons doen, enige meel sal goed werk.
Danki
Wat dink julle van semolina degie?
@jduplessis, dis ñ baie goeie deeg, dit werk baie goed.
Probeer bietjie glycerine saam jou essence te gooi as jy die deegie maak ...ek dink dit sal nogal kan werk
Hi Dawid, baie dankie vir die raad. Ons gaan dit def probeer 😁....
Hi, eks Luke ek bly in Silver Lakes Pretoria. Ek is 13. Ek love visvang en ek het nice plekke wat ons dalk by kan gaan vang. Ek wil net ook weet moet n mens daai merch koop. Of kan ek dalk een kry😏
Hi Luke, goed om van jou te hoor! By watter plekke vang jy in Pretoria?
Groete
Dynamic Angling.
@@DynamicAngling hier in silver lakes het ons n wildsfase en n golfbaan, daar is 2 groot damme en klomp kleines. My pel het by die wildsfase dam n 11kg baber gevang en n ander hengelaar het ń 22kg baber in die ander groot dam gevang. Ook lekker karpe en monster bass
Een van my pa se vriende het ook n groot baber dam
Hoe lank Kan men's die deeg bere?
Hi Willem, dit word aanbeveel om dit by die dam te maak aangesien dit na 2-4 dae suur word
Hi oom hoe vir lank kan die deeg gestoor word?
Hi Kuhn, nie vir baie lank nie, gewoontlik net n dag.