Daar was omtrent baie tarentale, ons het ongelukkig meer gefokus op die vlakvarke en nie baie skote geskiet nie, sal ook graag bietjie so iets wil probeer! Die 223 is omtrent n lieflike geweertjie
Dit klink goed, my gewere is maar nog soos ek dit by my pa gekry het, ek het eers onlangs bietjie beter scopes op gesit en ook die silencer juis sodat ek die geweer meer kan/moet gebruik. Hy werk lekker vir scope cam footage oor hy min recoil het. Van waar is jy?
Mooi man..ek try altyd n dubbel kry met die 223..sal eendag biki saam jou wil jag man👌👌👌
Daar was omtrent baie tarentale, ons het ongelukkig meer gefokus op die vlakvarke en nie baie skote geskiet nie, sal ook graag bietjie so iets wil probeer! Die 223 is omtrent n lieflike geweertjie
Ek het die CZ527 Lux..maar sy loop is nou 16.50 duim🤭🤭...kry darem nogsteeds 3000fps so dis nie sleg nie dink ekke
Dit klink goed, my gewere is maar nog soos ek dit by my pa gekry het, ek het eers onlangs bietjie beter scopes op gesit en ook die silencer juis sodat ek die geweer meer kan/moet gebruik. Hy werk lekker vir scope cam footage oor hy min recoil het. Van waar is jy?
Wanner begin jy weer prop
Dit is nou die beste tyd om te prop maar ek sal seker eers einde Nov of iewers in Desember n trip kan maak. Begin Nov gaan ek bass vang.