@@geyervanwyk262 ek het die oggend toe ek ek my 270 inskiet bietjie scope issues gehad en moes toe die thermal op hom sit, die geweer wat jy sien in die video is n vriend se 6.5 - ek moet nog my toerusting bietjie upgrade, kom al meer in situasies wat ek verder moet skiet en dan sukkel ek. Ek besit n Musgrave 270 en Brno 223
Mooi man
Met watse geweer skiet jy?
@@geyervanwyk262 ek het die oggend toe ek ek my 270 inskiet bietjie scope issues gehad en moes toe die thermal op hom sit, die geweer wat jy sien in die video is n vriend se 6.5 - ek moet nog my toerusting bietjie upgrade, kom al meer in situasies wat ek verder moet skiet en dan sukkel ek. Ek besit n Musgrave 270 en Brno 223
Ek het ook so REM700 6.5.
Hoe verder jy loop hoe swaarder raak die geweer.
Maar hy kan raak skiet.
@@riaanheenen5116 ek het lekker swaar gedra en daai berge breek n man gou, dit is n lieflike geweer, net jammer dis nie myne nie! 😂