Finding Oasis in the Namaqualand - NAMAQUA 4X4 ECO TRAIL PART 1

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 17 січ 2024
  • In this episode I head from Pretoria to the Klein Pella Campsite and the Hartbeesmond Campsite, both at the start of South Africa's longest 4X4 route, The Namaqua 4X4 Eco Trail.
    Thank you for the support. You can visit my Instagram @ Jeandrekleynhans

КОМЕНТАРІ • 7

  • @shaunmoller2997
    @shaunmoller2997 2 місяці тому

    Wat n puik episode flippen mooi wereld ook op ons bucket lys dankie vir deel

  • @DustyPorcupineAdventures
    @DustyPorcupineAdventures 22 дні тому

    Jeandre, hierdie is n baie nice video. Well done. Dit is n baie mooi deel van ons land. Ons is op pad soontoe vir die 3de keer later die jaar. Hou aan met jou videos, jy doen goed!

    • @jeandrekleynhans
      @jeandrekleynhans  22 дні тому

      Baie dankie vir die feedback! Julle moet julle trip geniet!

  • @DuitserSwart
    @DuitserSwart 4 місяці тому

    Nice om weer n video te sien en dit is nie n cruiser nie, ek is al so bored met die cruiser stories.
    This trip is on my bucket list, thank you for sharing this.

  • @unwoke1652
    @unwoke1652 6 місяців тому

    Netjiese stukkie werk! Vir jou volgende videos: hou die agtergrondmusiek se klankvolume heelwat laer asb; ou-DJ hier. Dis moeilik om te kyk en die TV heeltyd sagter of harder te moet stel. Jou stem is baie sagter ingemeng as die musiek.

    • @jeandrekleynhans
      @jeandrekleynhans  6 місяців тому

      Dankie vir die terugvoer. Ek sal dit in gedagte hou vir die volgende een!👍🏼