Werner van der Hoven - Vuur Wat Brand

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 15 тра 2024
  • Die 4de enkelsnit van Werner se debuut album is hier : distrokid.com/hyperfollow/wer...

КОМЕНТАРІ • 11

  • @mariemalherbe-devilliers3891
    @mariemalherbe-devilliers3891 Місяць тому

    Hou baie van die liedjie sjoe !

  • @sajidastander9311
    @sajidastander9311 Місяць тому

    Awesome song!🎉❤

  • @dieheuwels
    @dieheuwels  Місяць тому +5

    Ek het jou gesien
    Toe jy staan
    En vir my glimlag
    Jy was agter die kroeg
    Dit was 'n besige aand
    'N Besige aand
    Die oomblik is al lankal verby
    Toe ek sien hoe hy
    Hoe hy by jou staan
    En jou liefde kry
    Hoe hy jou liefde kry
    Hier was 'n misverstand gewees
    Daai vuur wat brand
    Brand nogsteeds
    Jou wegbly los my leeg
    Ek gaan nou aanbeweeg
    En Daai vuur wat brand
    brand nogsteeds
    Jou wegbly los my leeg
    Ek gaan nou aanbeweeg
    Daai vuur brand nogsteeds
    Jy het weggeloop
    En ek voel seer
    Dit was 'n misverstand gewees
    Ek glo nie
    Ek gaan weer 'n kans kry nie
    Sal jy swaai
    Sou jy wou omdraai
    Mmmm
    Om eerlik te wees
    Ek sou jou weer wou sien
    Net om te kyk en verstaan
    Hoe loop jou paaie
    Hoe loop jou draaie
    Ons was 'n misverstand gewees
    Daai vuur wat brand
    Brand nogsteeds
    Jou wegbly los my leeg
    Ek gaan nou aanbeweeg
    Daai vuur wat brand
    Brand nogsteeds
    Jou wegbly los my leeg
    Ek gaan nou aanbeweeg
    Daai vuur brand nogsteeds
    Jy het weggeloop
    En ek voel seer
    Dit was 'n misverstand gewees
    Hoekom het jy my oorgegee
    So onnodig
    Onnodig gewees
    Maar my vuur wat brand
    Brand nogsteeds
    En jou wegbly los my leeg
    Ek gaan nou aanbeweeg
    Maar my vuur wat brand
    Brand nogsteeds
    En jou wegbly los my leeg
    Ek gaan nou aanbeweeg
    Daai vuur brand nogsteeds
    Jy het weggeloop
    En ek voel seer

  • @marcovanderwesthuizen2288
    @marcovanderwesthuizen2288 Місяць тому +1

    Ek is obsessed met die song!🔥. Befok kwadraat Werner!🥇

  • @helie4279
    @helie4279 Місяць тому +1

    Lekker!!! Die liedjie speel ek oor en oor! Dankie!

  • @danelleb1821
    @danelleb1821 Місяць тому +1

    Fantasmagoriese dinge❤🤘🏻

  • @tertiavanromburgh1514
    @tertiavanromburgh1514 Місяць тому +1

    Dit is pragtig prágtig ❤

  • @sorikanorton8608
    @sorikanorton8608 Місяць тому +1

    Love it Werner❤

  • @Delbeuthe
    @Delbeuthe Місяць тому +1

    🔥 Love it! Well done Werner!

  • @afrikaanswildans
    @afrikaanswildans Місяць тому +2

    🎉🎉🎉 Werner mag maar!

  • @RocketWolf22
    @RocketWolf22 Місяць тому +1

    Lekker Werries