PROPHET - Jy Kan Nie Sommer Vir My Sê Nie (Amptelike Musiekvideo)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 21 жов 2024
  • Kopiereg Prophet 2020
    Stem hier om Prophet se "Die Kolonie" op 'n Spotify Playlist te kry:
    distrokid.com/...
    Prophet is Koos van der Merwe & Theo Geyser (sover ons kennis strek)
    Musiek vervaardig deur StoneBear & Mayor Musiek, Stellenbosch (2020) - dit was nie maklik nie
    Video vervaardig deur Charl Folscher (2020) dit was ook nie vir Charl maklik nie
    Jy Kan Nie Sommer Vir My Sê Nie is die heel eerste amptelike musiekvideo vanaf Prophet se splinternuwe comeback-plaat DIE KOLONIE.
    Dit is duidelike dat Prophet geen profit gespaar het met die maak van hierdie video nie. As jy net soos ons ook daarvan hou - deel dit asseblief met jou kolonie ook.

КОМЕНТАРІ • 6