Hallo Stephan, weet jy van Pastoor Raymond Lombard. Hy het n baie interressante maar inkorrekte? verklaring van die eindtyd en die sogenaamde wegraping……
Weet ons nie tog wanneer Jesus vir ons kom nie? In 1 Tes 5 : 5 sê die Woord .....mense vd lig..... sal weet. Wonder net........het Jesus nie klaar gekom wie Hom aangeneem het nie? So verhaas dit vir die bruid. Wonder net.....hoor graag, my kennis is veel minder as julle s,n.
Die Woord van die Here moet in die konteks van tyd en dispensasie gelees word. Begin deur eers te kyk wie het die brief geskryf, wat was die toestande van die tyd waarin dit geskryf was en aan wie is die brief geskryf...wie het die brief eerste ontvang? Dan verder moet jy die hermetiek van die Bybel ook in ag neem, was dit letterlik bedoel, simboliek bedoel, en wat is die relevansie gedurende die tyd waar Paulus die brief geskryf was, en hoe relevant of aktueel dit dan nog vandag steeds is. So, baie om eers oor te dink voordat ons eie teologiese redenasie of verstaan wil "inlees" eerder as om "vanuit" die Woord te lees. Onthou ook verder wie die Outeur is van alle boeke en briewe, die mense wat aangestel was, het geskryf vanuit die inspirasie van God se Gees...daar is nog vele ander dinge om in ag te neem alvorens ons sommer net ons eie redinasie of geloofsoortuiginge wil "in lees" in God se Woord. 1 Thes 5: 5 handel oor die "dag van die Here", en lees jy die hele hfst, dan kom jy agter dat Paulus instruksies gee, en ook profesie lewer dat oor baie jare later die mens steeds sal stry en probeer voorspel wanneer hierdie "dag van die Here" sal wees. Paulus se vir die gemeente hier om nie daarmee vermoeid te wees nie, en elke dag gereed te wees vir die wederkoms van Jesus Christus. Dan weer in Johannes se boek Openbaring van Jesus, sien ons weer ook hoedat Johannes waarskuwinge bring oor die wederkoms van Jesus Christus. Dit is die 2de koms, Paulus en Johannes het dan nou ook die 1ste koms van Jesus beleef en Sy afsterwe aan die kruis, so dan waarsku hul albei mos nie oor iets wat reeds gebeur het nie? "Kinders van die lig" is 'n uitdrukking wat verskeie kere in die Bybel voorkom, dit is die weergebore kinnders van God, die wat gered is...as jy hieruit 'n iets wil bysit om by jou geloof te pas, is dit spreekwoordelik 'n voorbeeld van my verduideliking..lees alleen "vanuit" god se Woord, en as jy hulp nodig het om skrifte te verstaan bid daarvoor, die Here se Woord beveel aan dat ons kan vra vir wysheid enige tyd wanneer ons dit nodig het. Sy Heilige Gees sal aan jou die Woord "openbaar" of bekendmaak..vertrou dan dat die HELE Woord van God ingegee is tot lering en tot stigting en moenie menslike opinies of boeke oor hul dokrine, hul verstaan of uiteendrukking, moenie dit OOIT bo die gesag van God se Woord stel nie. Hou aan soek en jy sal vind...Open3:20. Hoekom doen ek moeite, want ek vermoed jy is dalk verblind met 'n sekere kerk denominasie (jy weet sekerlik van wie ek praat) of prediker se verstaan en uitdrukkinge, God se Woord en gesag het alle prioriteit, Sy Gees sal jou leer en lei..hou net aan soek?
Baie dankie vir hierdie insiggewende woord. Wil daardie Bybel koop.
Baie baie dankie vir hierdie gedeelte
Baie dankie , dit het baie misverstande uit die weg geruim
Ai!,!!!!!
Ek will vir Stefan net een vraag vra. Wat between die woord Heilig? Ek hoop hy antwoord my. Dankie
Baie dankie vir die duidelike uiteesetting oor die Wederkoms waaroor so baie uitlatings gemaak word