Eloff - Johnnie Blou (Official Lyric Video)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 20 сер 2024
  • Official Audio for "Johnnie Blou" by Eloff.
    Download or stream hier - selectmusiek.l...
    Follow Eloff on Social Media:
    Facebook - / eloff-musiek-108564354...
    Instagram - / e.l.o.f.f
    TikTok - vm.tiktok.com/...
    Select Website - selectmusiek.c...
    Official Lyric Video created by Nick Jordaan
    Johnnie Blou - Lirieke
    Sy’s ‘n girl soos geen ander
    Pa’s so ryk en haar ma’s ‘n stunner
    Hulle het ‘n huis in Mosselbaai
    Goue tan en spierwit tande
    Lyf vuurwarm ek voel net vlamme
    Lyk seker so van al die slaai
    Ek jokkie, daai rokkie
    Kry ek nie uit my kop nie
    Maak die ander koppe hier binne draai
    Geweet my vingers gaan brand
    Albei voete op die rand
    So kom ons, ons gaan
    Sy is smooth op my tong net soos ‘n Ricky Louw
    Haar hart kouer as die yskas vir my bier
    10 uit 10 op my lippe soos ‘n Johnnie Blou
    Maar Johnnie Blou is, is te flippen duur
    Dit raak gevaarlik hier
    Maar Johnnie Blou is, is te flippen duur
    Dit raak gevaarlik hier
    Volgende oggend word ek wakker
    Babbelas in pyn en twee groot sakke
    Wat potblou hang onder my oë
    Wat van haar bring my terug
    Keer op keer met die vooruitsig
    En wete hartbreek lê nog voor
    Ek gaan nie jokkie in daai rokkie
    Kon ek myself nie stop nie
    Ek hou mos so van dinge wat byt
    Geweet my vingers gaan brand
    Maar ek is reeds op die rand
    Hoe keer ‘n mens hierdie spyt?
    Want sy is smooth op my tong net soos ‘n Ricky Louw
    Haar hart kouer as die yskas vir my bier
    10 uit 10 op my lippe soos ‘n Johnnie Blou
    Maar Johnnie Blou is, is te flippen duur
    Dit raak gevaarlik hier
    Maar Johnnie Blou is, is te flippen duur
    Dit raak gevaarlik hier
    Maar Johnnie Blou is, is te flippen duur
    Dit raak gevaarlik hier
    Want sy is smooth op my tong net soos ‘n Ricky Louw
    Haar hart kouer as die yskas vir my bier
    10 uit 10 op my lippe soos ‘n Johnnie Blou
    Maar Johnnie Blou is, is te flippen duur
    Dit raak gevaarlik
    Smooth op my tong net soos ‘n Ricky Louw
    Haar hart kouer as die yskas vir my bier
    10 uit 10 op my lippe soos ‘n Johnnie Blou
    Maar Johnnie Blou is, is te flippen duur
    Dit raak gevaarlik
    Smooth op my tong net soos ‘n Ricky Louw
    Haar hart kouer as die yskas vir my bier
    10 uit 10 op my lippe soos ‘n Johnnie Blou
    Maar Johnnie Blou is, is te flippen duur
    Dit raak gevaarlik hier
    Lyric Video by Eloff performing Johnnie Blou. (C) 2021 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) vevo.ly/bLt8uk
    #Eloff #JohnnieBlou

КОМЕНТАРІ • 250

  • @DuncanGraybrown
    @DuncanGraybrown Рік тому +12

    ELOFF ek is so lief vir jou musiek en ek luister jou musiek elke day jou musiek en ek is so dankbaar vir jou handtekning ❤❤❤❤❤❤😏😊

  • @marynaespach2477
    @marynaespach2477 2 роки тому +52

    Ek love di song my ouers is al mal want ek luister hom soos super baie...As ek mag vra wat di storrie agter di song...

    • @Aimee-__
      @Aimee-__ 2 роки тому +8

      𝕆𝕞 𝕣𝕪𝕜 𝕥𝕖 𝕨𝕠𝕣𝕕

    • @djzander856
      @djzander856 2 роки тому +4

      Ek wil ook weet

    • @tomjones8572
      @tomjones8572 2 роки тому

      @@Aimee-__ ]

    • @liberty_music_internationa688
      @liberty_music_internationa688 2 роки тому +7

      N girl wat baie ryk is en die ou is verlief op haar en hy drink al sy geld uit maar hy sal nie laat die drank tussen hulle twee kom nie en niks sal hom stop om haar lief te he nie
      syt toe sy hart gebreek en hyt toe weer terug drank toe gegaan maar johni blou is te duur en min weet hy die girl hou nog van hom
      ek hoop die help ek is ongelukig nie nie skrywer nie maar ek self is n music producer en n rapper ek skryf my eie musiek en dit is wat ek kon aflei tot die lyrics wat gesing word in die single
      as jy my musiek will luister druk op my profile op my comment en jy sal dan gevat word na my channel

    • @louisfourie5696
      @louisfourie5696 Рік тому

      Om al die shots te call sonder moeite. Jys n girl... Jy gaan anyway🤙🏻wees wakker en regverdig.

  • @albertrobison2284
    @albertrobison2284 2 роки тому +19

    Ek en n pel van my werk in die buiteland. Hoe dronker ons word hoe harder speel die song en harder try ons saam sing.
    Goeie song goeie werk.

  • @user-wr3kz7yh5u
    @user-wr3kz7yh5u 7 місяців тому +3

    Ek love eloff se lied En hy sing baie mooi 10/10 vir Eloff ❤❤❤❤

  • @marcellestrydom1238
    @marcellestrydom1238 Рік тому +9

    Ek love jou music 😘🥰😍

  • @michellevanheerden7624
    @michellevanheerden7624 2 роки тому +28

    Lekker song! Van een Eloff aan ń ander!

  • @x_xnicolehartleyx_x
    @x_xnicolehartleyx_x Рік тому +10

    Hierdie liedjie gee mens net n sekere gevoel. Ek moet se ek luister nie regtig afrikaanse musiek nie, maar Eloff se musiek sit my sommer net in n goeie bui. PERFEKTE partytjie, op som, skoon maak en roadtrip musiek.😉

    • @jtdromdienste2415
      @jtdromdienste2415 Рік тому +2

      ELOF IT IS GRYT😎😎😎😎😎😎😎😎😎🤣🤣😀😁

    • @lauzenel9486
      @lauzenel9486 Рік тому

      AG VOK

    • @lauzenel9486
      @lauzenel9486 Рік тому

      ​@@jtdromdienste2415go yfghshfygydyydyyrhdytyeyhdgyyryrydyyrydyy4g6 6fndghduudy6ryrh hdhrhhdhdh jdjhdhdhhfhfhfhhhthhgfhchfhhhe

  • @shii-annfourie7281
    @shii-annfourie7281 2 роки тому +25

    Ek love de song baie cool ✌🏻😊🤣

  • @Jack.s.S
    @Jack.s.S 2 роки тому +13

    Hierdie gaan die Desember 2021 tune wees!! Love die song!🔥

  • @bertiegeldenhuys6435
    @bertiegeldenhuys6435 9 місяців тому +5

    Dit is ñ lekker liekie ek law dit.❤

  • @lelaniebritz7360
    @lelaniebritz7360 2 роки тому +22

    Well done !!
    Kry nie die song uit my kop uit nie !!

  • @janinekruger338
    @janinekruger338 2 роки тому +22

    LOVE IT!!! 🥳 Al die pad van Dubai 🇦🇪🇿🇦

  • @user-yi2tu1fw3u
    @user-yi2tu1fw3u Рік тому +2

    Ellof jy is my hero ek lyk net soos jy kool

  • @jackiehutchison3158
    @jackiehutchison3158 Рік тому +2

    Love jou eloff die is my tweede gunsteling song... koue kole is my heel gunsteling❤❤❤😊

  • @JessInMyOwnWorld
    @JessInMyOwnWorld 2 роки тому +11

    I want this in English!! Please! I love it! ❤ 🙌❤

  • @dejagerwamsdejager8225
    @dejagerwamsdejager8225 8 місяців тому +3

    Nogsteeds my favorite song!!

  • @aaltjegerber7463
    @aaltjegerber7463 2 роки тому +6

    Love jou song

  • @Kristof_ow
    @Kristof_ow 9 місяців тому +9

    Eloff! aseblief come toe south africa! we love you here

  • @meyringvanderwalt72
    @meyringvanderwalt72 2 роки тому +3

    lekke hier uit NZ! love dit!

  • @bertiegeldenhuys6435
    @bertiegeldenhuys6435 9 місяців тому +3

    ❤❤maak meer song soos dit.

  • @WillemArendt
    @WillemArendt 2 роки тому +20

    Wel gedaan!! SMOOOOOOTH op ons ore

  • @chantelcarstens1708
    @chantelcarstens1708 2 роки тому +17

    Love die song ☺️

  • @marilizehoenderbeeton87
    @marilizehoenderbeeton87 2 роки тому +4

    Die song op tiktok ontdek.. Groot treffer, sien uit na nog baie meer treffer

  • @zuniqueeloff8335
    @zuniqueeloff8335 2 роки тому +11

    Die is super cool
    Al die Eloff’s vibe op hom in my huis😂

  • @gerizemeyer6372
    @gerizemeyer6372 Рік тому +2

    Eloff jy is 1 van my favorites en di liedjie love ek en btw eks 14👍🏻💯❤️

  • @dijancacompion4097
    @dijancacompion4097 2 роки тому +5

    Love die song

  • @annebelskeen2082
    @annebelskeen2082 2 роки тому +3

    Die beste liedjie

  • @kyleboyes1372
    @kyleboyes1372 2 роки тому +6

    Wow! Amazing Eloff!

  • @dutoit_edin
    @dutoit_edin 2 роки тому +3

    Ai man Eloff !!!

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 2 роки тому +10

    10/10 net soos jy daar sê!
    💙🎶🎵🎶🎼🎶🎵🎶💙

  • @elynarichards6900
    @elynarichards6900 2 роки тому +2

    My ouma Hou van jou oe en jou song yippee

  • @jeninedrotskie7160
    @jeninedrotskie7160 2 роки тому +4

    Ek love die song

  • @NineTeen66
    @NineTeen66 Рік тому +2

    I love dis song its one of my favorites

  • @user-lx3fj4xn1s
    @user-lx3fj4xn1s 4 місяці тому +1

    Die beste

  • @albertruthenberg3626
    @albertruthenberg3626 2 роки тому +15

    Awesome song! So lekker tune! Maak nog

  • @ashleighkern7887
    @ashleighkern7887 2 роки тому +3

    Wow nice song
    My nuwe fav song

  • @misbahmuhammad4612
    @misbahmuhammad4612 2 роки тому +4

    love die song

  • @helenamouton2856
    @helenamouton2856 2 роки тому +5

    Love it!!!!! Go go go

  • @nancy-nm8vb
    @nancy-nm8vb 2 роки тому +5

    i don't know what is happening, i understand 10 words maybe. I love it, cannot get it out of my head

    • @TinyFord1
      @TinyFord1 2 роки тому +4

      He sings the girl is smooth on his tongue like Richeleu (an inexpensive alcoholic drink) but her heart is colder than the fridge he keeps that drink in. She’s a 10 out of 10 on his lips like a Johnnie Walker Blue (Expensive drink) but that drink is too expensive.
      Then he goes on to say that she makes him feel lovedrunk, but not in a good way, he feels hungover, but he keeps going back because she’s so smooth and good.

  • @miekevanwyk5641
    @miekevanwyk5641 2 роки тому +7

    Ek love dit dankie vir die hit ♡♡

  • @jenescketaljaard7103
    @jenescketaljaard7103 2 роки тому +5

    ek kan ni hierdie lietjie uit my kop uit kry ni !!!! love die song

  • @annetjiekrugel4231
    @annetjiekrugel4231 Рік тому +2

    Ek love die song Eloff❤❤❤❤

  • @danelschoeman7533
    @danelschoeman7533 Місяць тому

    Ek is lief vir jou songs❤️💜🥰

  • @cathrinebaker3044
    @cathrinebaker3044 2 роки тому +27

    ★★★★★
    n 5-star rate vir die song
    Love dit!🔥
    Definitief my nuwe favourite song✨

  • @roycelang7236
    @roycelang7236 2 роки тому +4

    amazing song

  • @jodisongvanrensburg5842
    @jodisongvanrensburg5842 2 роки тому +2

    Love die song kan nie wag vir meer ni

  • @tessvillineVanWyk7436
    @tessvillineVanWyk7436 Рік тому +1

    flippen love die song....♥

  • @user-jm1rl6tc2d
    @user-jm1rl6tc2d 7 місяців тому

    Ek is smoor op lief op jou ❤❤❤❤

  • @PraiseGodtoday-w5d
    @PraiseGodtoday-w5d 2 роки тому +3

    As ek mag vra is dit net die song want jou liedjies is awesome en glo in jou self en jy gaan n superster word😜👀😉

  • @natashahurn4981
    @natashahurn4981 8 місяців тому +2

    Love it!!!!!! 😁😁😁😁😁

    • @nicolenestroebel8992
      @nicolenestroebel8992 7 місяців тому

      ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤😂😂😂😂😂❤❤❤❤❤❤❤

  • @leannevanniekerk3658
    @leannevanniekerk3658 2 роки тому +4

    Lovee die song!!!!❤Kanni ophou luister en sing nie😂baie goeiee week xx

  • @bakingjamsmusic2491
    @bakingjamsmusic2491 2 роки тому +3

    Fkn love hierdie liedjie!!!

  • @mightymouse8450
    @mightymouse8450 2 роки тому +2

    🙀🙀🙀wow so mooi🤩🤩🤩🤩🤩🤩

  • @LetichaMaartens
    @LetichaMaartens 3 місяці тому

    I love your song ellof❤

  • @zanaengelbrecht1489
    @zanaengelbrecht1489 2 роки тому +2

    Cooooooool

  • @user-gq3yy2vg6t
    @user-gq3yy2vg6t 5 місяців тому

    Sy is ook so mooi jou liedjies is my favourite ❤ek joke nie

  • @rorisangthabisi4120
    @rorisangthabisi4120 Рік тому

    mooi eloff dis ñ mooi liedjie ek hou van die liedjie

  • @nicolenedeklerk4560
    @nicolenedeklerk4560 Рік тому +1

    Petoria het die beste lietjies ek is vir leif op hierdie een en gooi mielies Suid Afrika het altyd baie goei music

  • @mornekapp1019
    @mornekapp1019 2 роки тому +3

    Maak nog musiek jou musiek baat love dit soooooo baie

  • @hd-james0074
    @hd-james0074 2 роки тому +1

    ons gaan die song op nuwe jaar gooi love die song

  • @thesmugly1609
    @thesmugly1609 Рік тому

    Love song dis fuur

  • @avefurstenburg6752
    @avefurstenburg6752 2 роки тому +3

    Ek love die song dis awesome.😝

  • @fionarykenberg8263
    @fionarykenberg8263 2 роки тому +2

    Beste song 🥰😍😍😍😍😍😍

  • @faansmit6478
    @faansmit6478 Рік тому +7

    Ek het vandag Eloff ontdek. Dis flippen lekke tunes. Great stuff. Hou so aan Eloff. Maak nog 'n klomp songs

  • @vivienpark3108
    @vivienpark3108 2 роки тому +5

    Dit is wonderlik on na te luister

  • @that_girl-fj3sd
    @that_girl-fj3sd 2 роки тому +1

    Love it vir 'n tiener soos ek🤪🤙🤟🤘🤘

  • @user-qs3us6tv9y
    @user-qs3us6tv9y 5 місяців тому

    I love it

  • @janaprtrs
    @janaprtrs 2 роки тому +16

    Ondersteun plaaslik. Stoot hierdie een tot heel bo! Lekker man! #trotsafrikaans #ekkenjoutaal

  • @ajmariusvandyk158
    @ajmariusvandyk158 2 роки тому +6

    Goeie werk

  • @noticeduser
    @noticeduser 6 місяців тому

    ooh woha

  • @ariellegroennewald6015
    @ariellegroennewald6015 2 роки тому +4

    Jo hi my Afrikaaners hoe lyk it hoe lyk it my bro die is n lekker song saam Met n lekker braai en bier en geselskap

  • @mariozemaritz5620
    @mariozemaritz5620 2 роки тому +3

    Awesome song ek love dit

  • @tshepomolebaloa5972
    @tshepomolebaloa5972 Рік тому +1

    Ek hou van jou liekie😍🤩😘

  • @Bouwer835
    @Bouwer835 2 місяці тому

    Fantastiese song ❤

  • @ZayleighDupreez-jm4jh
    @ZayleighDupreez-jm4jh 10 місяців тому +3

    Cool

  • @Ss_Gio
    @Ss_Gio 2 роки тому +1

    LOVE DIT

  • @TinusBotha-tl6lj
    @TinusBotha-tl6lj Рік тому +1

    Love it eloff hou so aan smmooooth op my ore lekker eloff

  • @andriesfourie2219
    @andriesfourie2219 8 місяців тому +1

    Level die song☺

  • @gardenofeden4922
    @gardenofeden4922 Рік тому

    Jy is my gintling Sanger

  • @annmariepotgieter8388
    @annmariepotgieter8388 2 роки тому +2

    Amazing

  • @jankogrobbelaar8889
    @jankogrobbelaar8889 2 роки тому +1

    Love it 10/10

  • @andrevanwyk876
    @andrevanwyk876 Рік тому

    Excellent!!! Nam Power!

  • @user-yq1ef2sp1l
    @user-yq1ef2sp1l 8 місяців тому +1

    🎉Dis so lekker

  • @frikkiefrederick4361
    @frikkiefrederick4361 Рік тому

    Song bly gespeel by elke kuier,deksels awesome as mens dit so kan plaas 😂❤❤🕺🏽

  • @karlienmyburgh5968
    @karlienmyburgh5968 Рік тому

    Love johnnie blou

  • @charleshendry3015
    @charleshendry3015 2 роки тому +6

    Dit is mos n Lekker Jhonny vrydag song .well done .maak nog songs .

  • @adelynnbeukes7552
    @adelynnbeukes7552 28 днів тому

    Afrikaans mense finally

  • @lourindavanwaveren5460
    @lourindavanwaveren5460 Місяць тому

    Stunning Eloff. Die dansvloer open by my troue met die een....nog net die man kry lol

  • @burgergaming2443
    @burgergaming2443 2 роки тому +4

    Die song is soooo cool dis insane hou soo aan bra.

  • @nikita-ww2sk
    @nikita-ww2sk 2 роки тому +7

    Ek lyster hierdie song so dysende keere oor en oor lol

  • @dijancacompion4097
    @dijancacompion4097 2 роки тому +2

    Wow nics song 10 uit 10

  • @ChatterboxAl
    @ChatterboxAl Рік тому

    Baie cool song

  • @michailaniemand7592
    @michailaniemand7592 2 роки тому +25

    Well done. Ek freakin love die !!!

  • @bryankruger3794
    @bryankruger3794 2 роки тому +12

    Suid Afrika se eie Justin Bieber 🤣🤣🤣👌🏻👌🏻👌🏻

  • @emielvanloggerenberg286
    @emielvanloggerenberg286 2 роки тому +2

    Awesome song.. As ek hom hoor wil ek altyd so bietjie kuier!!!

  • @noticeduser
    @noticeduser 6 місяців тому

    dj op die tune is on fire. i gotta respekt dat

  • @luzannesmith2510
    @luzannesmith2510 2 роки тому +2

    Cool song!!

  • @lianepotgieter8415
    @lianepotgieter8415 Рік тому +1

    Love hierdie song hou so aan

  • @nicolascosta5940
    @nicolascosta5940 Рік тому

    Coolste song op aarde!!!!!!

  • @alidasteyn
    @alidasteyn 3 місяці тому +1