Van Goud tot Kaf Daniël 2 Ds Gustav Opperman GK Colesberg

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 19 вер 2024
  • Hoekom word ons vandag herinner aan woorde van die profeet Daniël? Omdat ons nou, in hierdie tyd, voor ons oë hierdie professie in vervulling sien gaan. Woordverkondiging: Daniël 2 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Ek praat van die disintegrasie van die Westerse Empaaier,
    die proses waarin die beeld van die mens in al sy glorie
    verpletter word, verpoeier word ...
    van die goud hierbo tot die klei daaronder ...
    dit alles word soos kaf ...
    dit word soos kaf
    die kaf van die dorsvloere in die somer,
    die kaf wat die wind wegneem,
    sodat daar geen spoor meer van gevind word nie
    So vertel die uitleg van koning Nebukadneser se droom vir ons
    wat vandag besig is
    om te gebeur
    en hoe ons dit moet verstaan.
    Bron: Lees Daniël 2
    Teks:2:37 In die dae van dié konings sal die God van die hemel ’n koninkryk verwek wat in ewigheid nie vernietig sal word nie, en die heerskappy daarvan sal aan geen ander volk oorgelaat word nie; dit sal al daardie koninkryke verbrysel en daar ’n einde aan maak, maar self sal dit vir ewig bestaan
    Tema: Van Goud tot Kaf
    Psalms: 68:1,15; 25:5,6; 2:6; 46:3,6
    Opnamedatum: 2024 08 25
    Intro Musiek gebruik in hierdie video:
    Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
    Met dank en erkenning:
    Ps 144 Glorieryke Psalms
    www.ico.org.za info@ico.org.za
    Tel: 0824914965/ 012 332 0336
    Orrelis: Harry Jonkers
    Outro Music: Music used in this video obtained from UA-cam Audio Library.
    With thanks and appreciation:
    Opus One
    Creative Commons Attribution 4.0
    Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. creativecommon...
    Artist: audionautix.com/
    Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App is NET beskikbaar deur op die volgende skakel te kliek! bit.ly/3HTholb Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Groot en klein sal baat vind hierby.
    Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg.
    Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 1000 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang.
    Kontakbesonderhede:
    Webblad: woordeuitsywoning.com
    UA-cam: @woordeuitsywoning
    Gustav: +845034886 eposadres: gustavopperman@gmail.com
    Ina: +836502186 eposadres: reformeer@gmail.com
    Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer.
    Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria.
    Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering.
    Besoek hulle webblad: woordeuitsywoning.com waar meer as 1000 preke, Bybelstudies, Helpende Woord kort dagstukkies, en geskiedenis en ander dokumentêre maklik gevind word. Hulle versprei hulle video's ook op UA-cam, Faceboek, WhatsApp en Telegram. U is welkom om ons te kontak as u op een van die laasgenoemde 2 groepe video kennisgewings wil ontvang.
    Ons Woorde uit sy Woning UA-cam-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons UA-cam-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op reformeer@gmail.com Ons sal dit waardeer.
    U kan ook direk 'n bydrae maak:
    Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi
    Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou UA-cam wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding.
    Indien u ‘n bydrae wil maak spesifiek tot die reeks: Onse Kategismus vir Kinders: Woorde uit sy Woning Pty Ltd
    FNB Business Account Tjekrekening
    Rekeningnommer: 62874370952
    Bankkode: 260346
    Swift kode: FIRNZAJJ
    Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons projek: Onse Kategismus vir Kinders.
    Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: reformeer@gmail.com Ons sal u graag wil bedank.

КОМЕНТАРІ • 14

  • @joanvandeventer2907
    @joanvandeventer2907 19 днів тому +3

    Amen

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 18 днів тому

    Amen en Amen!!

  • @annetjieroos9104
    @annetjieroos9104 19 днів тому +1

    Dankie Ds Gustav

  • @janduplessis4785
    @janduplessis4785 19 днів тому +1

    Baie dankie Ds.

  • @barend4803
    @barend4803 19 днів тому +3

    Die Woord van God is skaars in ons dae maar tog is dit nog te vinde. Dankie

  • @chanteltbester9309
    @chanteltbester9309 19 днів тому +3

    Dankie Ds. Gustav vir die duidelike en dringende boodskappe wat u uitdra. Ek luister gereeld na u en vind baie troos in u boodskappe. Die Here seën u om Sy boodskapper te wees in onstuimige tye soos nou.

  • @MariettaMuller-pm6jj
    @MariettaMuller-pm6jj 19 днів тому +1

    Dankie vir ‘n openbarende preek.

  • @andriestheunissen9525
    @andriestheunissen9525 5 днів тому

    Dankie Ds. en dankie oo dankie ook Mev. Opperman vtr die aanstuur van hiedir wonderlike preek sodat ons wat ver is daarna kan luister.

  • @marindasmith5914
    @marindasmith5914 19 днів тому +1

    Die oordeel deur ons God sal kom soos 'n dief in die nag - hy sal die oordeel uitspreek🙏🙏🙏

  • @florisslabber1758
    @florisslabber1758 14 днів тому

    Dankie Ds Gustav Opperman.
    Watter wonderlike boodskap.
    Groete

  • @emmiestoffberg4339
    @emmiestoffberg4339 18 днів тому

    Baie-baie dankie ds Gustav vir hierdie aangryplike Woordbediening. In my hele lewe nog nie so ń wonderlike diep Woord oor hierdie hoofstuk gehoor nie. Ek luister gereeld na u bediening van die Woord van die HERE. Mag die HERE u nog baie-baie jare gebruik in Sy diens en u en sus Ina ryklik seën.

  • @DieHereIsMyHerder
    @DieHereIsMyHerder 18 днів тому

    Goeie Môre ds. Opperman. Baie dankie vir hierdie besielende boodskap! Hier op die Kanadese Prairies so ver van ons familie, kerk en vriende, is is ons so ontsettend dankbaar vir u suiwer, Godsgeinspireerde boodskappe. Mag ons allerheiligste ware God u ryklik seën in u Woordverkondiging. (wens so ons kon ook in jul eredienste sit)

    • @WoordeuitsyWoning
      @WoordeuitsyWoning  13 днів тому

      A. Aangenaam om van jou te hoor so ver in die vreemde! Gesels asb met ons verder op reformeer@gmail.com Ons stel belang en gee om! Vriendelike groete, Ina en Gustav

  • @driesmyburgh9950
    @driesmyburgh9950 18 днів тому

    Wat 'n Boodskap?
    Net God as Skepper en Koning kan ons vrae beantwoord en Verlossing bied!