Riekert Botha - RE:BOOT Jou verhouding met die Here

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 7 вер 2024
  • www.gesinskerk.co.za

КОМЕНТАРІ • 22

  • @mariebirk5863
    @mariebirk5863 6 місяців тому +4

    25/02/2024
    Dankie vir ñ kragtige boodskap! Spesiaal vir my!❤

  • @jacodamas7283
    @jacodamas7283 4 роки тому +10

    Wow! Dankie Rickert en Johan. Ek.het die boodskap so nodig gehad,op die spesifieke tydstip in my lewe. Om my oog weer te vestig op Jesus. Om Hom weer my ankerpaal te maak. Op my eie kan ek nie en is ek tot niks instaat nie.

  • @sybilfourie8033
    @sybilfourie8033 4 місяці тому +2

    Leer my Here Jesus om ALTYD die HOOFMAS op SY plek te hou....in Jesus se naam. 🙏

  • @elsabepitout5031
    @elsabepitout5031 3 роки тому +2

    Here Jesus!! Dankie dat U my gelei het om hierdie boodskap vandag te ontvang. Seen hierdie platvorm waarop hierdie Kinders van U ons kan lei na U. Seen elkeen en hul gesinne. Amen.

  • @PvC63-Jan
    @PvC63-Jan 3 роки тому +2

    Dankie vir dit, dit is nou great!

  • @dalenenel4873
    @dalenenel4873 4 роки тому +3

    Kosbaar dankie.!!!!

    • @hettiebasson2569
      @hettiebasson2569 2 роки тому

      So kosbaar, Pastoor jy het my werklik aangeraak , ek waardeer dit opreg. Amen Jesus bly my Rots en maspaal

  • @gertniemand6228
    @gertniemand6228 11 місяців тому +1

    Amen

  • @claviativdnwijk
    @claviativdnwijk 3 роки тому +3

    Grote griet ek het dit so geniet! Dit help my verseker in my geestelike lewe. Ek verstaan nou beter..

  • @undergrace111
    @undergrace111 3 роки тому +3

    Amen. Jesus bly my Rots en Mas paal.

  • @ritavandermerwe9141
    @ritavandermerwe9141 2 роки тому

    Wat n awesome woord!!
    Dankie Pastoor Riekerk

  • @nakkiebruwer9123
    @nakkiebruwer9123 4 роки тому +1

    Baie baie dankie

  • @user-qv7ob5ud1i
    @user-qv7ob5ud1i 10 місяців тому

    Riekert is dit sonde as n vrou in gesagsposisie geplaas word? Moet die vrou net die huis instand hou? Soveel verwarring. Waar kan ek n boodskap deur asseblief. Dankie vir alles wat jy bedien uit God se Woord is en verstaanbaar

  • @margariethaisabellalubbe6775
    @margariethaisabellalubbe6775 Рік тому +1

    Die Ankerpaal is jou Regterhand.

  • @claviativdnwijk
    @claviativdnwijk 3 роки тому +3

    Haai Riekert ek het jou getuienis geluister van 7 jaar gelede. Ek het lekker gelag. Wat van jou volledige getuienis? Dis darem maar kragtig!

  • @margariethaisabellalubbe6775
    @margariethaisabellalubbe6775 Рік тому +1

    Die Ankerpaal hou alles bymekaar.

  • @margariethaisabellalubbe6775
    @margariethaisabellalubbe6775 Рік тому +2

    Daniël 9 Heb 11