Blousel seep / Robins Blue soap (English captions)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 7 вер 2024
  • Hierdie resep lewer 1 kilogram seep. Dit is verwerk vanaf 'n baie ou boer seep resep. Blou seep was gebruik om waslappe (witter as wit) te was en ook vir wit wasgoed. Hoop julle geniet om dit te maak. Toets gerus hierdie seep, dit werk baie lekker. Die seep verhard baie vinnig en wanneer dit gereed is om uit die pot te kom, moet die stap vinnig gebeur. (en nie gesukkel word met kameras ens. nie. :D) Dit is goed om vorms te gebruik wat 'n "deksel" het. Jy kan die seep dan kompakteer en toe los tot die volgende dag.
    This recipe makes 1 kg of soap. It is a new version of a very old South African Boer recipe. We grew up with this in our house and "Blou seep" was used to get dish cloths clean and also to wash white clothes. Do hope you enjoy making it and test this soap. It works fine. The soap hardens very quickly, so when ready to take out of the pot, it should happen very quickly. It is a good idea to have forms with a lid. Leave the lid on till the next morning.

КОМЕНТАРІ • 4

  • @martg4389
    @martg4389 3 роки тому

    Dom vraag waar kry n mens blousel? En palm olie presies wat is dit

    • @KantriWoemin
      @KantriWoemin  3 роки тому +2

      Sal dit waardeer indien almal wat daarop afkom in die winkels, dit hier kan deel. Een plek wat dit gehad het 'n paar jaar terug is 'n Indiër winkel, Premjee in Louis Trichardt. Ek weet ongelukkig nie van watter dorp jy is nie, maar palm olie is redelik maklik verkrygbaar.

  • @henkogrobler1858
    @henkogrobler1858 3 роки тому

    Hi waar kry jy nog blousel

    • @KantriWoemin
      @KantriWoemin  3 роки тому

      Henko ek weet nie waar jy bly nie, maar het ek paar jaar terug afgekom op dit in 'n Indiër winkel in Louis Trichardt. Het sommer 'n hele paar pakkies gekoop. Die plek se naam is Premjee & Son.