Hosanna, seun van God - ‘n Ster vir Kersfees | kykNET

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 23 гру 2021
  • Die Ruiterbosch-koor se weergawe van ‘Hosanna, seun van God’ is net té mooi om te beskryf!
    ---
    Kyk dit nou op DStv: bit.ly/2JaLeXL
    Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - bit.ly/2V049Hc
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek kyknet.dstv.com
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
  • Розваги

КОМЕНТАРІ • 18

  • @roxywelkom3262
    @roxywelkom3262 2 роки тому +4

    Dis die mooiste lied wat ek al gehoor het..susan, Justin en Danie sing baie mooi♥️

  • @evadnecoetzee3934
    @evadnecoetzee3934 2 роки тому +3

    Prys die Heer dankie vir ons begaafde sangers om die Boodskap vir ons te bring. 🙏

  • @christinamyburgh8846
    @christinamyburgh8846 2 роки тому

    Die mooiste lied wat ek in 'n lang tyd gehoor het en baie goed uitgevoer. Dit draai kort-kort in my kop. Wel gedaan julle!!!

  • @joevermeulen6117
    @joevermeulen6117 11 місяців тому

    Stunning!

  • @dawiefouriearts
    @dawiefouriearts 2 роки тому

    n Klomp paar jaar gelede het die NG Kerk die ou Gesangeboek vernuwe en die nuwe Liedboek uitgebring. Destyds is besluit om van tyd-tot-tyd die Liedboek te hersien. Die idee is dat nuwe Material voordurend oorweeg sal word vir moontlikke insluiting in n toekomstige hersiening.
    Hierdie lied hoort, soos Koos du Plessis se "Somer Kersfees" in die Kerk se Liedboek. Dit kan, en sal wasrskynlik net so gewild raak soos Koos se lied...
    Well done!!! Dit is n ongelooflikke mooi lied! ❤❤🙏

  • @kaylavorster4981
    @kaylavorster4981 2 роки тому +1

    Baie mooi Susan, Justin en Danny is uitstekend en julle stemme is baie mooi

  • @leoniebeukman7889
    @leoniebeukman7889 Рік тому

    dankie

  • @riaanjaer8986
    @riaanjaer8986 2 роки тому +2

    Wow!! Baie mooi!! 🤗❤

  • @anncloete5746
    @anncloete5746 2 роки тому +1

    Baie mooi laat my trane sommer rol🙏🙌🌹👏

  • @elizejonker6071
    @elizejonker6071 2 роки тому +1

    Ongelooflik mooi.

  • @marchelpowell5357
    @marchelpowell5357 2 роки тому +1

    baie mooi song

  • @riaslabbert9573
    @riaslabbert9573 2 роки тому +3

    Ek kan net nie genoeg kry van hierdie lied nie!!

  • @ronelduplessis6339
    @ronelduplessis6339 2 роки тому +1

    So mooi!

  • @lieschendavids525
    @lieschendavids525 2 роки тому +1

    Baie mooi😊

  • @bernadettelebereki8709
    @bernadettelebereki8709 Рік тому

    Ek geniet jule uit mooi Namibia 💕

  • @wilmatitus5376
    @wilmatitus5376 Рік тому +1

    Julle sing baie mooi mag die Here jou seen 🙏🙏🙏😇

  • @ronelroux2539
    @ronelroux2539 Рік тому

    Dis n pragtige lied en julle sing dit sooo mooi! Wie het dit geskryf?

  • @charmineklate7290
    @charmineklate7290 2 роки тому +1

    Baie mooi,julle moet weer so maak