Hosanna, seun van God - Suidooster | S6 | E1438 | kykNET

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 23 гру 2021
  • Die koor het almal se asems weggeslaan met hulle mooi sang!
    ---
    Kyk dit nou op DStv: bit.ly/2JaLeXL
    Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - bit.ly/2V049Hc
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek kyknet.dstv.com
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
  • Розваги

КОМЕНТАРІ • 14

  • @christinamyburgh8846
    @christinamyburgh8846 Рік тому

    Dit is so 'n pragtige lied! Ek kan oor en oor daarna luister. Nie net Kersfees nie, maar enige tyd van die jaar. Wow!!!

  • @evadnecoetzee3934
    @evadnecoetzee3934 2 роки тому +3

    So pragtig, Hossa aan ons Heer. Geseende Kersfees 🎄💖🙏

  • @adrianhanekom7603
    @adrianhanekom7603 2 роки тому +3

    Dankie Kyknet dit was baie mooi julle het rerig waar Kersfees baie special gemaak die Jaar vir my so dankie

  • @Jessica-xl4bc
    @Jessica-xl4bc Рік тому

    Baie mooi ek kyk Nou die vir n hele mand en eks nogi virveeld nie ❤️❤️pragtig❤️

  • @altaroode4044
    @altaroode4044 Рік тому +1

    Waar kan ek die bladmusiek kry van hierdie sang asseblief?

  • @mimibee409
    @mimibee409 Рік тому +2

    Haai man, daar sit Donovan. Eks nog steeds kwaad dat hey so uitgeskryf is

  • @dorothyfilander7285
    @dorothyfilander7285 2 роки тому +1

    Hi kyknet,jule is n klomp wonderlike mensies bymekaar,ales onthou ales wat jule vir ons kykers gee op TV is uitstekend,en oooh jule het sangers,soos niemand nie.Baie Baie Dankie mense,ons wardeer jule,almal.

  • @elizecombrinck5876
    @elizecombrinck5876 Рік тому

    Pragtig

  • @catharinadietrichsen1027
    @catharinadietrichsen1027 Рік тому

    Ek luister nou nog daarna!!

  • @lynnbenjamin8224
    @lynnbenjamin8224 2 роки тому +2

    Ek kyk eers 2dae na kersfees ...en my oe is nat...WOW WOW WOW...

  • @joanhenschel3511
    @joanhenschel3511 Рік тому

    Pragtig!

  • @amoreyras2085
    @amoreyras2085 2 роки тому +1

    Kyk elke nag sy het n pragtige stem wil nie leilik wees sussan rn Justin lyk vir my soos n better paartjie as sussan en Elanna

  • @dorothyfilander7285
    @dorothyfilander7285 2 роки тому +1

    Die 3 sing Pragtig,en huleself is net pragtig.Hipieeee,Suid Ooster