Hi julle. Hierdie is so mooi. Mag ek vra wie het die woorde geskryf? Ek is besig met 'n Afrikaanse Kers-produksie in Welkom. Die woorde dra baie salwing en ek sal dit baie graag wil gebruik.
Francesco Bertels The words are available in the subtitles - click on the CC icon at the bottom of the picture. Die woorde is beskikbaar as "subtitles" - kliek op die CC onder die video. Indien nodig sal jy dit onder "settings" moet verander van Engels na Afrikaans.
Sover ek kon vasstel is dit deel van die SA Gemeente in London se praise en worship span, onder leiding van Johan van Dyk. Dit is regtig besonders! Die moeite werd om na hulle ander videos ook te gaan kyk.
So mooi, dankie Jesus!❤❤
15 Desember 2024
Wow, iemand stuur die video vir my, kan die trane nie keer, dit is sooo mooi!!!
SA!!
Ek sê AMEN op al die positiewe kommentaar ivm die uitvoering van dié besondere lied.
N troos vir jou siel. Dankie
Nog steeds net so ongelooflik mooi
Ek luister nog steeds na hierdie liedjie in 2019 in Amerika.....
En in Dubai in 2023.
Wow!
Uitstekend die beste.
Beautiful xxx
Dankie Leonard Cohen sit in suid Afrika 26 Junie lockdown
Uitstekend. Beste wat ek in lang tyd gehoor het.
Baie mooi julle...! Jip, dis alweer Kersfeestyd...vir sommige is dit 'n tyd van hartseer, maar gelukkig kom Jesus weer..
Baie mooi ek huil elke keer as ek dit luister.
Baie mooi woorde en julle sing my hoendervleis!
So pragtig so waar ....
koos van der merwe sing Leonard Cohan in Afrikaans. die liedjie is op daardie cd.... hoop julle kry hom
En Cohen het dit nie as 'n Christelike liedjie geskryf nie!
Halleluja
Hoendervleis-mooi!
Hert laatste gedeelte is formidabet!!!!
Hi julle. Hierdie is so mooi. Mag ek vra wie het die woorde geskryf? Ek is besig met 'n Afrikaanse Kers-produksie in Welkom. Die woorde dra baie salwing en ek sal dit baie graag wil gebruik.
Kun je me de woorden opschrijven? Could you please write down for me the lyrics. I really cannot find then anywhere. reuze bedankt!
Francesco Bertels The words are available in the subtitles - click on the CC icon at the bottom of the picture.
Die woorde is beskikbaar as "subtitles" - kliek op die CC onder die video. Indien nodig sal jy dit onder "settings" moet verander van Engels na Afrikaans.
Dankie.
Sjoe, hierdie is baie mooi! Weet iemand wie is die groep wat hier saamsing?
Sover ek kon vasstel is dit deel van die SA Gemeente in London se praise en worship span, onder leiding van Johan van Dyk. Dit is regtig besonders! Die moeite werd om na hulle ander videos ook te gaan kyk.
Fantastiese Afrikaanse weergawe
hy het ook die vertaling in Afrikaans gedoen. Koos is die ex sanger van Prophet
Hallo! geweldig mooi!! Waar kan ik de woorden vinden? Misschien kun je me de woorden sturen? Heel erg bedankt!
Fantasties
pragtig
Is daar 'n klankbaan hiervoor beskikbaar.
Pragtig, die woorde is onbeskryflik.
ONGELOOFLIK!!!
Koos du plessis