Jy is n blessing vir Suid Afrika en die wereld Riooes. Dankie vir jou gehoorsaamheid teenoor God se stem in jou lewe en vir jou hart teenoor vandag se jeug en more se leiers. Jy is waarlik n inspirasie vir my en ek glo baie ander...Ons het jou en menigte soos jou broodnodig in vandag se wereld!
Bevestig om te bid vir jou seun Andrea en vir jou Rooies vir jul en almal we veiligheid en BESKERMING. One pleit die bloed van Jesus as BESKERMING oor julle en dat ABBA VADER SY ENGELE OPDRAG SAL GEE OM JULLE TE HELP EN TE BESKERM. GESEENDE AKSIE JUL TOEGEBID. Yvonne du Plessis.
Hi Rooies. Lief vir jou en jou bediening. Jy mag ook die finansies geniet en op jouself en jou studente gebruik. In Kor 9: 13- 14 bepaal die Bybel bepaal dat hulle wat die evangelie verkondig daarvan moet lewe.
Dis reg Rooies, hoe kan jy kinders straf vir ouers se verkeerde dade. Maar tog doen jou god dit. Deuteronomium 23: 2-3 “Geen buite-egtelike seun mag in die gemeente van Jehovah kom nie. Selfs tot die tiende geslag mag niemand van hom in die gemeente van Jehovah kom nie. 3 “Geen Ammoniet of Moabiet mag in die gemeente van Jehovah kom nie. Selfs tot die tiende geslag mag niemand van hulle tot onbepaalde tyd in die gemeente van Jehovah kom nie. EKSODUS 20: 5 Jy mag hulle nie vereer of dien nie, want Ek, die Here jou God, eis onverdeelde trou aan My. Ek reken kinders die sondes van hulle vaders toe, selfs tot in die derde en vierde geslag van dié wat My haat,....... Nou hoe nou Rooies? Is dit nie ook boelie nie?
Ai Rooies, jy like om te stir. Geniet dt..lief jou programme..dankie!!!
Jy is n blessing vir Suid Afrika en die wereld Riooes. Dankie vir jou gehoorsaamheid teenoor God se stem in jou lewe en vir jou hart teenoor vandag se jeug en more se leiers. Jy is waarlik n inspirasie vir my en ek glo baie ander...Ons het jou en menigte soos jou broodnodig in vandag se wereld!
Bevestig om te bid vir jou seun Andrea en vir jou Rooies vir jul en almal we veiligheid en BESKERMING. One pleit die bloed van Jesus as BESKERMING oor julle en dat ABBA VADER SY ENGELE OPDRAG SAL GEE OM JULLE TE HELP EN TE BESKERM. GESEENDE AKSIE JUL TOEGEBID. Yvonne du Plessis.
Sterkte MEISIE hou aan en stick to the right side and you will become famous dankie Pastoor
Amen
Hi Rooies. Lief vir jou en jou bediening. Jy mag ook die finansies geniet en op jouself en jou studente gebruik. In Kor 9: 13- 14 bepaal die Bybel bepaal dat hulle wat die evangelie verkondig daarvan moet lewe.
Spastoor pastoor doen goeie werk hou so aan ek soek die waarheid en niks anders as die waarheid nie hou so aan dis goeie werk
Wens ek Kan jou my stories virtel
Dis reg Rooies, hoe kan jy kinders straf vir ouers se verkeerde dade. Maar tog doen jou god dit. Deuteronomium 23: 2-3 “Geen buite-egtelike seun mag in die gemeente van Jehovah kom nie. Selfs tot die tiende geslag mag niemand van hom in die gemeente van Jehovah kom nie. 3 “Geen Ammoniet of Moabiet mag in die gemeente van Jehovah kom nie. Selfs tot die tiende geslag mag niemand van hulle tot onbepaalde tyd in die gemeente van Jehovah kom nie.
EKSODUS 20: 5 Jy mag hulle nie vereer of dien nie, want Ek, die Here jou God, eis onverdeelde trou aan My. Ek reken kinders die sondes van hulle vaders toe, selfs tot in die derde en vierde geslag van dié wat My haat,.......
Nou hoe nou Rooies? Is dit nie ook boelie nie?
sou `n mens dink, ja
Dit is net sad. BOELIES is sad. Prys die Here ek Homeschool anders was ek dalk al lankal op 'n plek waar ek nie wil wees nie