Pastoor, dankie dat u gedeel het iets wat nie elke een sal oorkom nie. Hoe meer n mens sien dat dit moontlik is, hoe meer tell ons Jesus op. Ek weet nie hoe u voel nie, maar ek bid dat die finale losmaking sal kom, met Jesus se liefde. Ek is so bly u is nou op Jesus se pad terug, en ek bid vir u. Springs
Oom Rooies ek dink ons moet terug gan na di ou tyd van Vrydag aand Nag van gebed waar ons as manne bymekaar kom en reg deur di nag te bid tot di volgende oggend
Ek admireer julle 2 pastore...hoe doen mens dit....? Ek het soveel bitterheid in my ek kan nie myself help nie.ek moet eendag na pstr Rooyes toe ry en praat

Prys God vir Sy beskerming en voorsiening. God seen u pastoor Rooies.
Ons kan net in God vertrou, die wêreld is woes en leeg.
Dit sal nog verander.glo my
Oom Rooies ek dink ons moet terug gan na di ou tyd van Vrydag aand Nag van gebed waar ons as manne bymekaar kom en reg deur di nag te bid tot di volgende oggend
Wow ... wat n getuienis!!!
Ek admireer julle 2 pastore...hoe doen mens dit....? Ek het soveel bitterheid in my ek kan nie myself help nie.ek moet eendag na pstr Rooyes toe ry en praat
U kan Rooes skakel by 082 789 9550
Stem nie saam nie. Omdat jy n kind van God is beteken dit nie jy is lam sak nie. Wat sou Dawid gedoen het..
Em
Amen Hallelujah ❤️💕💖