Baie dankie vir die pragtege mooi boodskap ek het regtig my oe oop gemaak na die boodskap hallelujah 🙏 dankie Here dat ek na die woord geluister het en ek stem heeltemal saam wat pastoor frik in die boodskap gese het,soo help my God, God die Vader om die drank heeltemal uit my lewe uit te kry,ek was deur hell met die duiwel se goed,drank Amen.Here ek het n lief en ek het n nodig en ek bid in die name van Hesus gristes onse verlosser Amen
Liewe Pastoor Frik, BAIE DANKIE vir hierdie reguit, uit Die Woord.. "Twee snydende Swaard" boodskap! Mag dit mense se lewens verander! Want JHWH is Wakker oor Sy Woord!! Dankie Pastoor vir jou en Amelia se standvastigheid!! Hierdie wêreld benodig mèer Herders soos jy! "May The Lord Most High, Bless and keep you!" 🙌🙌
Dankie Pastoor vir hierdie boofskap dit was baie insiggewend Ek luister altyd na Pastoor se preke in my kar as ek werk toe ry . Dit maak my dag. Baie dankie dat u reguit praat en nie doekies omdraai nie. Ons prys en loof pns Hemel se Vader vir U pastoor.
Past baie dankie vir die boodskap dit het al my vra beantwoord, drank is n euwel ek het dit gelos nadat ek gedoop is maar ek is nog gehook aan rook wat ek baie meer sukkel om op te hou maar ek glo met die hulp en krag van GOD sal dit ook eiende kry prys die aller HOOGSTE Hy is ons geneesheer.
Vader U Woord is Heilig.Niks kan verdraai word nie.Ons wil nader en nader tot U kom.Dankie pastoor vir die Woord van God reguit uitgegee.Die Here Seen julle in Jesus Naam
Amen dankie br.Frik vir waarheid volgens Abba se Woord,en die waarheid sal jou vrymaak.geseende nuwe week vir die afgesonderdes van gemeente sonder grense.shalom.
When there was drought, a few got together in stadiums and plains to repent and pray for rain, and God forgave and filled the Dams , now all around men and women , young and old are dying of the pestilence, but we shut the doors of churches and refuse to humble ourselves before the One who can heal, how far must we suffer before we repent in Holy Awe before Jehova Raphah the God who heals, and get together in every stadium in this beautiful country and repent from all the wrongs, from the highest to the lowest, and ask for healing and banish the unfair laws from the law books, and write a new God given vision for South Africa 🇿🇦 God's beloved
Kan ek julle iets van drank vertel. My tannie is in n hospitaal oorlede na n miskraam. My Ma, ouma, tannie en oom was by haar hospitaal bed terwyl sy besig was om te sterf. Op haar sterfbed het sy Baie hard in n Ander taal wat niemand van familie verstaan het begin praat. Verder af in die hosp gang het mense gestaan waar van een Rabbi was. Hy het na my Ouma begin stap en vir haar gevra of sy die taal verstaan waarin my tannie praat. Hy verduidelik toe Dat hy n Joodse Rabbi is en Dat sy in Hebreeus praat. Sy praat I van die groot, pragtige blomme wat sy sien waar sy is en hoe mooi dIt daar is maar haar broer wat op haar bed sit moet dadelik ophou drink om daar te kom.
Ek was op 'n vrouekamp waar die spreker gesé het dat drank NIE sonde is nie. Ek het daardie aand besluit om huistoe te gaan want hy bring mense op 'n dwaalspoor. Wens hy kon die video sien
Amen ! So waar. Ek het verstaan dat in die oorspronklike taal verwys die dronk word na intoxicated. Is dit so? Ook dat hierdie intoxicated na enige verslawing verwys.
Ek het opgehou rook Kon nooit self Nie maar dis Nou Al n maand Ek is so Bly Ek het YESHUA gevra om my te help en Ek is WEG van dit self drank Ek is baie Bly Ek is vry van Al die goed
Baie dankie vir die pragtege mooi boodskap ek het regtig my oe oop gemaak na die boodskap hallelujah 🙏 dankie Here dat ek na die woord geluister het en ek stem heeltemal saam wat pastoor frik in die boodskap gese het,soo help my God, God die Vader om die drank heeltemal uit my lewe uit te kry,ek was deur hell met die duiwel se goed,drank Amen.Here ek het n lief en ek het n nodig en ek bid in die name van Hesus gristes onse verlosser Amen
Dankie vir die waarheid Pastoor. Jou preek is so nodig vir baie.
Liewe Pastoor Frik, BAIE DANKIE vir hierdie reguit, uit Die Woord.. "Twee snydende Swaard" boodskap! Mag dit mense se lewens verander! Want JHWH is Wakker oor Sy Woord!!
Dankie Pastoor vir jou en Amelia se standvastigheid!!
Hierdie wêreld benodig mèer Herders soos jy!
"May The Lord Most High, Bless and keep you!" 🙌🙌
Dankie Pastoor vir hierdie boofskap dit was baie insiggewend
Ek luister altyd na Pastoor se preke in my kar as ek werk toe ry . Dit maak my dag. Baie dankie dat u reguit praat en nie doekies omdraai nie. Ons prys en loof pns Hemel se Vader vir U pastoor.
Sjoe baie dankie Pastoor, u is meer as 100% reg. Amen Amen Amen.
Geen drank nie.Dankie Jesus u het my verlos.Halleluja.
Pastoor n kragtige boodskap. Mag dit n eye opener wees vir baie mense. Amen en Amen Pastoor.
Dankie Jesus vir die verlossing, 8 jaar al.
Dankie Pastoor Frik vir ABBA VADER se ware WOORD... vertrou dat baie luisteraars sal oorgee .... mag jul net meer en meer SEEN ontvang
Baie dankie Frik. Shalom
Hallelayah - Lekker boodskap. Raak mooi ontslae van al die grys areas wat die vyand wil skep. Yahshua gee vrede wat dop nie kan gee nie.
Past baie dankie vir die boodskap dit het al my vra beantwoord, drank is n euwel ek het dit gelos nadat ek gedoop is maar ek is nog gehook aan rook wat ek baie meer sukkel om op te hou maar ek glo met die hulp en krag van GOD sal dit ook eiende kry prys die aller HOOGSTE Hy is ons geneesheer.
Amen
Baie dankie Frik om die boodskap so mooi te verduidelik dankie vir God dat jy die woord bring soos dit opgeskryf is in die bybel dit is ja en 🙏amen
Dankie vir hierdie boodskap Pastoor ek stuur dit aan dat mense die waarheid kan hoor
Stem 100% saam! Dankie vir die goeie verduideliking Pastoor Frik.
Vader U Woord is Heilig.Niks kan verdraai word nie.Ons wil nader en nader tot U kom.Dankie pastoor vir die Woord van God reguit uitgegee.Die Here Seen julle in Jesus Naam
Amen dankie br.Frik vir waarheid volgens Abba se Woord,en die waarheid sal jou vrymaak.geseende nuwe week vir die afgesonderdes van gemeente sonder grense.shalom.
Dit is groot waarheid. Drank verwoes lewens.
Dankie Pastoor vir die Kragtige Woord die Woord van God is soos n twee snydende swaard, halleluja ek het die skrifte afgeskryf baie dankie
Baie dankie vir hierdie boodskap!!!
Baie dankie aan Pastoor Weideman vir al u Omgee waarskuwings aan my.
God seen u
Dankie pastoor dat u die waarheid preek 👏
Stem saan Drink nie ,maar het kinders wat so drink ek huil en Bid ek Pleit maar hulle gaan net aad .Amen en Amen Shalom
Halleluyah..uitstekende woord
Amen.
😮Gideon
Dankie past ek glo as jy nie een drankie neem nie kan jy nie verslaaf raak nie
dankie Frik ek AMEN AMEN net hier op.
Powerful boodskap. Baie waar.
AMEN!
Amen, dankie Frik!
Amen 🙏🙏
AMEN!!!❤️🔥🙌🏻
When there was drought, a few got together in stadiums and plains to repent and pray for rain, and God forgave and filled the Dams , now all around men and women , young and old are dying of the pestilence, but we shut the doors of churches and refuse to humble ourselves before the One who can heal, how far must we suffer before we repent in Holy Awe before Jehova Raphah the God who heals, and get together in every stadium in this beautiful country and repent from all the wrongs, from the highest to the lowest, and ask for healing and banish the unfair laws from the law books, and write a new God given vision for South Africa 🇿🇦
God's beloved
Amen.Guns van GOD.
Dis 100% die waarheid
Amen nAmen indeed
Awsome, Amen,!!
Halleluja.
Drank verander die lieflikste mense in monsters
Geen drank vir my nie, dankie.
Kan ek julle iets van drank vertel. My tannie is in n hospitaal oorlede na n miskraam. My Ma, ouma, tannie en oom was by haar hospitaal bed terwyl sy besig was om te sterf. Op haar sterfbed het sy Baie hard in n Ander taal wat niemand van familie verstaan het begin praat. Verder af in die hosp gang het mense gestaan waar van een Rabbi was. Hy het na my Ouma begin stap en vir haar gevra of sy die taal verstaan waarin my tannie praat. Hy verduidelik toe Dat hy n Joodse Rabbi is en Dat sy in Hebreeus praat. Sy praat I van die groot, pragtige blomme wat sy sien waar sy is en hoe mooi dIt daar is maar haar broer wat op haar bed sit moet dadelik ophou drink om daar te kom.
Ek was op 'n vrouekamp waar die spreker gesé het dat drank NIE sonde is nie. Ek het daardie aand besluit om huistoe te gaan want hy bring mense op 'n dwaalspoor. Wens hy kon die video sien
Amen ! So waar. Ek het verstaan dat in die oorspronklike taal verwys die dronk word na intoxicated. Is dit so? Ook dat hierdie intoxicated na enige verslawing verwys.
More Pastoor ek kry nie die video gedownload nie
Ek het opgehou rook Kon nooit self Nie maar dis Nou Al n maand Ek is so Bly Ek het YESHUA gevra om my te help en Ek is WEG van dit self drank Ek is baie Bly Ek is vry van Al die goed
Absoluut waar wat jy sê Frik, een drankie is te veel
More Pastoor, kan jy asb ook praat oor rook? Ek sukkel vreeslik om op te hou rook en leef elke dag met soveel skuldgevoelens daaroor!
Die wyn vir die maag....was asyn
Net die Bybel en die Bybel alleen.
net n Paar minute in henna maak so sin....
Stem saam !!!
Dit só waar.
AMEN
Amen 🙏