Lekker om weer iets v jou te hoor, Jannie; mis jou heelwat. Was 'n lekker-luister storie-vertel liedjie, dié! Hoop dit inspireer jou om meer te skryf/sing... Wie is die dames, wat saam met jou optree/toer?
Dankie Maat, dalk moet ek by jou 'n draai by jou kom maak, dan laai ons nog 'n klomp ander goed. Sal jy asb op Whatsapp reageer - my kundigheid bly erg beperk☺
Ons het vreeslik uitgesien na julle optrede by Slipperfields buite Port Elizabeth en was ons aangenaam verras met julle optrede. Uitstekend Al drie van julle was asemrowend as dit die regte beskrywing is. Voorwaar iets om vir n baie Lang tyd te "treasure" Ricus en Frances
Lekker om weer iets v jou te hoor, Jannie; mis jou heelwat.
Was 'n lekker-luister storie-vertel liedjie, dié!
Hoop dit inspireer jou om meer te skryf/sing...
Wie is die dames, wat saam met jou optree/toer?
Dis dierbaar van jou - baie dankie. Ek gaan binnekort op toer - waar bly jy?
Baie mooi Jannie! Lekker om iets nuuts op jou kanaal te sien. Sterkte met die musiekjaar wat voorlê.
Dankie Maat, dalk moet ek by jou 'n draai by jou kom maak, dan laai ons nog 'n klomp ander goed. Sal jy asb op Whatsapp reageer - my kundigheid bly erg beperk☺
Sal met groot graagte help waar ek kan.
Ek toer saam hier uit Londen.
Dankie Jacques☺
Ons het vreeslik uitgesien na julle optrede by Slipperfields buite Port Elizabeth en was ons aangenaam verras met julle optrede.
Uitstekend
Al drie van julle was asemrowend as dit die regte beskrywing is.
Voorwaar iets om vir n baie Lang tyd te "treasure"
Ricus en Frances
Wonderlik om te hoor - ek is binnekort weer in PE met my soloprogram OPPIEKITAAR. Stuur vir my 'n epos by jannie@agterplaas.co.za dan vertel ek meer