Baie dankie Douw, ek verstaan nie mooi hoe so 'n boodskap op hierdie oomblik by my uitkom nie, maar ek waardeer dit. Wil jy nie vir my 'n epos stuur nie, dangerous ons: jannie@agterplaas.co.za Groete en nogmaals dankie, jannie
Uit Nieu Seeland, 2:30 in die oggend, ek sukkel om my weg te skeur van plekke soos die, dankie, al is dit lank gelede. Ek hoop daar is nog Afrikaanse kunstenaars wat hierdie soort van geleenthede skep, as daar is laat ons hier weet, hopelik kan ons op die Internet meedoen!
Sjoe, groot onthou van doerie tyd! Is daar nie iewers nog materiaal wat afgestof kan word nie? Dankie vir julle ouens wat ons pragtige taal water gegee het!
Dankie Jannie vir jou en die ander wat op die wyse verseker het dat ons vandag n oorvloed gehalte afrikaanse musiek kan geniet.
Baie dankie Douw, ek verstaan nie mooi hoe so 'n boodskap op hierdie oomblik by my uitkom nie, maar ek waardeer dit. Wil jy nie vir my 'n epos stuur nie, dangerous ons: jannie@agterplaas.co.za Groete en nogmaals dankie, jannie
Baie dankie. Heimwee na my land en mense brand in my hart. Anita uit Nederland.
Dankie. Kosbaar om daardie deel van ons Stad te sien. En Afrikaans, ons pêrel van groot waarde.
Dankie Johann. Stuur epos na jannie@agterplaas.co.za dan kan ons gesels, j
Ai Jannie, so lank, lank gelede ... Baie dankie dat ek weer vanaand kon luister en vir vriende en familie kon stuur. 🎉
Afrikaans..een van die moeilikste tale maar ook van die mooiste tale wat daar is. Dankie vir ou herinneringe.
Dis eintlik een van die maklikste tale. Vergelyk aar Engelse grammatika met die van Afrikaans. Kyk dan na Hongaars of Manderyns
Uit Nieu Seeland, 2:30 in die oggend, ek sukkel om my weg te skeur van plekke soos die, dankie, al is dit lank gelede. Ek hoop daar is nog Afrikaanse kunstenaars wat hierdie soort van geleenthede skep, as daar is laat ons hier weet, hopelik kan ons op die Internet meedoen!
Baie dankie vir hierdie kosbare erfenis. Ons koester dit.
Baie dankie vir deel hiervan.
Baie kosbare herinneringe dankie
Altyd interessant om die materiaal van doerie dae te kyk :)
Andy Lubbe magnifiek
Die rolbos onstuitbaar...
Sjoe, groot onthou van doerie tyd! Is daar nie iewers nog materiaal wat afgestof kan word nie? Dankie vir julle ouens wat ons pragtige taal water gegee het!
Dit is baie spesiaal!
Dit vat my lank terug, studente dae toe, goeie ou herinneringe, genade.
Ware genietiging!
Te min.
Hoe bedoel jy nou Patat du Toit? Ek is mal oor jou naam. Groete, tooitjie du toit
Ai, hoe verlang ek nou ...
doerie tyd se dae.
Het musiek ook gelewe...
Ek soek met n seer hart die woorde v Andy se: Waar die laeveld........
Hallo Stephan, ek kom hoogs toevallig hierop af. Stuur asb epos na jannie@agterplaas.co.za Ek behoort te kan help, jannie