Jong skeidsregter inspireer

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 19 чер 2024
  • Ntando Ntuli het vanjaar sy debuut by die Blou Bulle-skeidsregtersvereniging gemaak. Die 22-jarige vertel van sy reis tot hier.
    (Beeldmateriaal: Carli Koch)

КОМЕНТАРІ • 2

  • @marinahuman3068
    @marinahuman3068 Місяць тому

    Pragtige jong man. Hoop hy kry ñ kans om ñ verskil in jong seuns se lewe te maak

  • @marcellekravitz2411
    @marcellekravitz2411 Місяць тому

    Haai hoe pik ek nou n traan..wat n pragtige jong man..mag al sy drome waar word en ek wens hom sy eie pragtige gesinnetjie toe..voorspoed jong man.. mag jou lewe n voorbeeld en inspirasie wees