Eksklusief: Karlien en Derick oor hul tweeling

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 7 вер 2024
  • Huisgenoot-joernalis Loren Pienaar het by sangeres Karlien van Jaarsveld en manlief Derick Hougaard gaan inloer vir 'n eksklusiewe onderhoud met die ouers oor hul tweeling. Hier's hul gunsteling-uitrustings vir die twee en Karlien gesels oor wat ouerskap vir haar beteken.
    Volg ons ook op www.huisgenoot.com, / huisgenoot en / huisgenoot

КОМЕНТАРІ • 20

  • @jacquelynlanghein8439
    @jacquelynlanghein8439 5 років тому +1

    Beautiful

  • @janasadie7735
    @janasadie7735 7 років тому +3

    Hallo Karlien dit is Jana Sadie ek bly in Montagu ek hou bitter baie van jou songs ek love jou songs. Ek was by Afrikaans is groot hierdie jaar s'n ek het baie,baie van jou liedjies gehou

  • @annrichards6520
    @annrichards6520 10 років тому +4

    Baie special xxx

    • @joycerichards3253
      @joycerichards3253 10 років тому +3

      Karlien sal ook leer dat 'n mens se kind NOOIT groot word nie al is sy/hy later self grootouers! Hulle sal julle lieflinge bly. Groete

  • @sanetkoekemoer846
    @sanetkoekemoer846 9 років тому +3

    Twins, Enjoy!

  • @biancahill109
    @biancahill109 7 років тому +3

    Dis goed so Karlien

  • @riaan2280
    @riaan2280 8 років тому +2

    ek hoop jy en Derick geniet die Klein dingetjies

    • @lizejordaan8962
      @lizejordaan8962 6 років тому +1

      Ja ek stem saam, hulle lyfies bly net eenkeer klein

  • @geraldinegouws2762
    @geraldinegouws2762 5 років тому +1

    Geraldine love

  • @marlenedupreez6880
    @marlenedupreez6880 6 років тому +1

    😍😍😘

  • @chardoneenxiaomeiworldyout6256
    @chardoneenxiaomeiworldyout6256 8 років тому +2

    💋💋💋💋

  • @ruanuys2006
    @ruanuys2006 3 роки тому

    Cycling is my favourite Stephen in Acts likes I love you and just a bit of a good choice of the blue Bulls river levels is amazing my brother plays for them and yeah please can I my name is Maria Lane and please please say my name in your next video it would be it would be so much for me and yeah I love you

  • @johandebeer823
    @johandebeer823 9 років тому +3

    jy moet leeu hempies gekry het lol

  • @you3415
    @you3415 6 років тому

    Kan ek jou asb ont moet en ek is net 10 jaarout en bly in 883 Paul Kruger straat inMayville

  • @carlavosloo4088
    @carlavosloo4088 10 років тому +3

    Baie oulik

  • @janasadie7735
    @janasadie7735 7 років тому +1

    Hallo Karlien dit is Jana Sadie ek bly in Montagu ek hou bitter baie van jou songs el love jou songs. Ek was by Afrikaans is groot hierdie jaar s'n ek het baie,baie van jou liedjies gehou

  • @carlavosloo4088
    @carlavosloo4088 10 років тому +3

    Baie oulik

  • @janasadie7735
    @janasadie7735 7 років тому +1

    Hallo Karlien dit is Jana Sadie ek bly in Montagu ek hou bitter baie van jou songs el love jou songs. Ek was by Afrikaans is groot hierdie jaar s'n ek het baie,baie van jou liedjies gehou